Hans Richardt2018-05-26My terugblik op 60...
Ek sou meer geld op jong ouderdom wou hê.
Ek sou ook meer blootstelling en leiding in tegniese vaardighede wou hê en minder "interpersoonlike emosionele plakkery" stories.
Hans Richardt2018-05-26Nama, soos in suide van Namibië was dalk verder suid, met variasies.
Om my punt te beklemtoon, ons het geen tongklap woorde in Afrikaans /Vlaams nie.
WHI2018-05-25Wie het die konsep en woord "kwotaspelers” ingebring? Definitief nie die algemene publiek nie en sekerlik ook nie oud- rugbyspelers nie - dit was die rugby-administrateurs en politici(?). Nou beweer baie, die huidige minister van sport, dat dit die woor
Lelane2018-05-25Hi There.
Please can you let me know if there is a English paper
On this subject. That would be great. As my son really need this to be in English.
Looking forward hearing from you
Kind regards
Lelane2018-05-25Hi There.
My Son is in grade 7. In a English school.
Any chance of free download in English as well.
Looking forward hearing from you.
Kind regards
Spook2018-05-25FC Boot
Dankie, ek is tevrede met my BRek(Hons). Neem die akademiese aanmoediging vir jouself. Jy is die een wat nie die verskil tussen 'n antwoordstel en vraestel ken nie en met jou vrou as onderwyseres spog.
Chris Marnewick SC2018-05-25Het die Minister regtig die volgende in haar persveklaring geskryf: "It is clear that Ashwin Willemse was referred as a quota player by his fellow panellists..."?
As dit waar is, behoort Mallet en Botha die trekpas te kry. Eerstens is so 'n opmerking r
LitNet2018-05-25Hallo! LitNet se vraestelle word spesiaal deur kundiges opgestel. Dit kan as oefenvraestelle gebruik word. Die meerderheid van die vraestelle is dus nie gekoppel aan spesifieke jare se eksamens nie, behalwe die matriekvraestelle. Kyk na hierdie skakel: ht
Johannes Comestor2018-05-25Janet, leesstof vir blindes en swaksiendes is steeds in verskillende media beskikbaar by die Suid-Afrikaanse Nasionale Biblioteek vir Blindes, Posbus 115, Grahamstad 6140 - kyk hulle webwerf. 'n Ander oplossing vir die probleem is om 'n leesmasjien soos A
LitNet2018-05-25Hallo Lizanda, die vraestelle is almal gratis op LitNet beskikbaar. Hier is 'n indeks van al die vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Gr
Pieter Schoeman2018-05-25Marko, Jan was my vriend van die eerste dag wat hy in my standerd sewe klas in Paul Roos-Gimnasium aangemeld het. Die klong met die snaakse uitspraak en iemand wat ons Nederlandse voorgeskrewe boek "Towerlantaarn" so mooi kon voorlees in die klas. Ek het
Chris Marnewick SC2018-05-24Destyds toe Mnr Zuma aangekla is van verkragting vra ek my klas van pupil-advokate wat hulle dink. Die verdeling was streng volgens ras. Wit reken hy is skuldig, swart andersom. Met Oscar se saak was dit ook so, maar andersom. Wit reken hy is onskuldig, s
Dirk Laurie2018-05-24Dalk moet Ashwin die kans gegee word om by die lessenaar te gaan sit en wyshede kwytraak terwyl Nick Mallett die kykweer-skerm manipuleer.
Janet2018-05-24Baie goeie nuus. Het 'n kennis wat nie meer kan lees as gevolg van 'n ongeluk. Sukkel ook met gebruik van selfoon agv van die feit dat sy nie instruksies op foon kan volg ie. Is daar audio-boeke op CD beskikbaar soos die bande wat vroeër vir blindes besk
Jan Deloof2018-05-24En wij in de Lage Landen blijven hongerig uitkijken naar mogelijkheden om hier aan de besproken boeken te komen. In het Afrikaans en niet in Nederlandse vertaling. 'Vlam in die sneeu' heb ik in de oorspronkelijke taal kunnen lezen omdat goeie vrienden e
LitNet2018-05-24Hallo Monica, jy kan op die skakels klik en dit gratis aflaai. Daar is ook 'n memorandum hierby gelaai. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volge
LitNet2018-05-24Hallo Pauli, jy kan op die skakels klik en dit gratis aflaai. Daar is ook 'n memorandum hierby gelaai. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgen
Jan Rap2018-05-24Ek kan sien wat Johannes Heyl se probleem is: Daar is en was geen paradigmaskuif nie - al wat gebeur het is dat Johannes, soos hy groter en ouer geword het wyer begin lees en dink het en agtergekom het dat, wat tot op daardie stadium in sy kop ingeprent
F C Boot2018-05-24Spook
Is jy die dapper muis wat naamloos deur die lewe gaan en agter 'n skuilnaam wegkruip? Nee man kom by en lewer konstruktiewe kommentaar of is jy iemand wat lees maar nie verstaan nie. Probeer 'n blad soos Fact and Faith en verbreed jou insig, dan h
Rissie2018-05-24Kom ons veronderstel ons almal was pers geskape. Dan was ek 'n gemiddelde perse met geen uitsonderlike talent of skoonheid nie. Super intelligente perses kan neerhalend teenoor minder intelligente perse wees. Ek vermoed hul kan gewoon nie verstaan dat 'n
LitNet2018-05-24Hallo Lorraine, die memorandum is net onderaan die vraestel, as jy na hierdie dokument verwys: https://www.litnet.co.za/assets/pdf/Skole_Begripstoets_Afrikaans_HT_Graad_8.pdf. Hier is ook 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar
LitNet2018-05-24Hallo Elsie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Faan Louw2018-05-24Die afkeuring en rassistiese ondertoon van die artikel word beklemtoon wanneer die skrywer sonder omhaal sê dat " ... die wit persoon se meriete en sy reg om aan die tafel te wees, word sonder meer aanvaar" . Dis natuurlik haar eie perspektief. Praat sy