Graad 7: SW (Geografie en Geskiedenis), vraestel en memorandum

  • 16

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir SW.

Afdeling A: Geografie (30)
Afdeling B: Geskiedenis (30)

Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • 16

Kommentaar

  • Hi There.
    Please can you let me know if there is a English paper
    On this subject. That would be great. As my son really need this to be in English.

    Looking forward hearing from you
    Kind regards

  • Naand se wil net weet die inligting is net vrae stele : Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir SW.

    Afdeling A: Geografie (30)
    Afdeling B: Geskiedenis (30)

    Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
    Vraestel
    Memorandum

    Waar sal ek die andwooede kan kry asb

    • Hallo Monica, die memorandum bevat die antwoorde van die vraestel. Klik op die "vraestel"-skakel om die PDF van die vraestel af te laai en die "memorandum"-skakel om die antwoorde op die vraestel se vrae te kry (dis ook in PDF-formaat). Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om jou werk te leer, of seker te maak dat jy die beginsels verstaan en dan 'n LitNet-vraestel uit te werk om jou toepassings te oefen, of seker te maak dat jy die werk verstaan. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is - dit is alles gratis: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Daar is ook memo's by elke vraestel waarmee jy jou antwoorde kan nasien. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Baie voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top