Kommentaar

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 1

LitNet 2018-06-05 Hallo Annatjie, hier is 'n skakel na al die graad 7-vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Ons voeg baie spoedig nog vraestelle by. Laai gratis af en gebruik gerus! Groete

2018 Hayfees: ’n model vir die lewensvatbaarheid van minderheidstale

Theodorus du Plessis 2018-06-05 Re: 2018 Hayfees: ’n model vir die lewensvatbaarheid van minderheidstale. Oeps! Ek kan my indink dat diesulkes wat Afrikaanssprekendes gyselaar probeer hou rondom alles wat met die verlede te maak het, hewig ontsteld sal wees om te verneem dat daar lew

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 1

Annatjie Fourie 2018-06-05 Dit sal waardeer word

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 1

Annatjie Fourie 2018-06-05 Ek stel belang in wiskunde graad 7 vraestelle en ook Afrikaans

Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)

Leon 2018-06-05 Kan julle my asb verwys na juffrou my kind (graad3) sukkel lees en wisk ek in kraaifontein area Kaapstad

Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda

LitNet 2018-06-05 Hallo Charlene, hier is 'n skakel na al die graad 6-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad6. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 9-wiskundevraestelle en memorandums (November)

LitNet 2018-06-05 Hallo! Hier is 'n skakel na al die graad 9-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad9. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Laai gratis af wat beskikbaar is en gebruik gerus. Groete,

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2018-06-05 Hallo! Hier is al die graad 12-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad12. Daar sal voorbeelde wees om te oefen van werk wat nou van toepassing is, al is dit vermeng met die volledige jaar s

Graad 9-wiskundevraestel: Junie-eksamen

LitNet 2018-06-05 Hallo Farren! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en ook volgens die verskillende vakke. Laai gratis af wat jy nodig het en gebruik

Die skending van die reg op die goeie naam en die reg op privaatheid met verwysing na sosiale media soos Facebook

Monique Groenewald 2018-06-05 Hallo, ek wil graag hoor of enigiemand 'n video van jou mag maak as jy geen toestemming gegee het nie.

Philip Roth (1933–2018)

Wouter Ferns 2018-06-04 Na die afsterwe van Philip Roth het ek ongeveer elke onderhoud en dokumentêr beskikbaar op YouTube herbesoek wat Philip Roth aangaan en spandeer nou al twee weke aan herbesoek aan alles Philip Roth en so ook dit wat gevind kon word op BBC Radio, die onde

Graad 9-wiskundevraestel: Junie-eksamen

Farren Korah 2018-06-04 Graad 9 wiskunde vraestel junie 2018

’n Luiperd in my bed deur Annelize Slabbert: ’n resensie

Christo Coetzee 2018-06-04 Dawid se resensie leef ook van lewendige beeldspraak. Dit inspireer om Annelize se sonskynstories en lagsere te lees. Probeer dit gerus.

Graad 9-wiskundevraestelle en memorandums (November)

Dessi 2018-06-04 Hi kan ek n tegnologie vraestel kry vi junie graad 9 asb

Ongetiteld

Marieta 2018-06-04 Uitmuntende werk. Indrukwekkend en kunsinnig gedink! Baie geluk.

Graad 7: SW (Geografie en Geskiedenis), vraestel en memorandum

Monica 2018-06-04 Baie dankie Naomi. Waardeer jou hulp baie.

Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda

Charlene 2018-06-04 Hi hulle ek is gr6 en is opsoek na n soesial wetenskap vrastell as hulle my kan help voor 4 uur dankie

Paul Kruger en die pers in die ZAR, 1890–1895

Herbert Raubenheimer 2018-06-04 Baie insiggewend. Dankie.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Melanie kershoff 2018-06-04 Hello Ek soek Wiskunde vrastel 1 & 2 en memorandum van Graad12 Junie eksamens om uit te werk. Is daar sulke vraestelle? In die November eindeksamen vraestelle kom werk voor wat ons nog nie behandel het nie. Dankie

Waar rats die ribbok gaan ... saamgestel deur Sarel Venter: ’n resensie

Hennie van Deventer 2018-06-04 Werklik 'n treffende resensie van kollega Sarel Venter se witbroodjieboek.

Waar rats die ribbok gaan ... saamgestel deur Sarel Venter: ’n resensie

sarel 2018-06-04 Grootste waardering vir hierdie wonderlike en vriendelike beoordeling van my (ons) boek. Baie dankie, Elkarien Fourie. Nadat ons jou besonderse boek oor Sjina gelees het, het ons 'n eksemplaar gaan koop vir ons skoondogter, Rietie Venter, wat saam met haa

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

LitNet 2018-06-04 Hallo Louis, hier is 'n skakel na die graad 6-vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad6. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2018-06-04 Hallo Macwell, hier is 'n skakel na die plek waar die graad 8-vraestelle is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Die vraestelle word spesiaal deur kundiges vir ons opgestel e

Wintersrust deur Joyce Kotzè: ’n resensie

francois verster 2018-06-04 Hallo Johanna, ja 'n mens moet jouself soms tog daaraan herinner dat dit 'n (ont)spanningsroman is, en dit dalk vergelyk met bv Wilbur Smith, wat nog minder kan wegkom van sy "larger than life"-karikature, ongeloofwaardige gebeure (sy helde kan alles doen

Waar rats die ribbok gaan ... saamgestel deur Sarel Venter: ’n resensie

Betsie van der Westhuizen 2018-06-04 'n Rensensie met empatie, ewewigtigheid en gravitas.

Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda

LitNet 2018-06-04 Hallo Handré, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad. Blaai gerus deur en gebruik wat jy benodig. Ons voeg so gereeld moon

Graad 7: SW (Geografie en Geskiedenis), vraestel en memorandum

LitNet 2018-06-04 Hallo Monica, die memorandum bevat die antwoorde van die vraestel. Klik op die "vraestel"-skakel om die PDF van die vraestel af te laai en die "memorandum"-skakel om die antwoorde op die vraestel se vrae te kry (dis ook in PDF-formaat). Groete, Naomi Meye

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 1

LitNet 2018-06-04 Hallo Mariska, hier is 'n skakel wat jou na die graad 7-vraestelle neem wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhou

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2018-06-04 Hallo Monica, hier is al die graad 7-vraestelle wat op die oomblik beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Die vraestelle wat ons byvoeg, word spesiaal deur kundiges o

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)

LitNet 2018-06-04 Hallo Berna, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Hier is 'n skakel na spesifiek graad 6-vraestelle: https://www.litnet.co.za/indek

As die wind waai

Clari Niemand 2018-06-03 Spesiale storie; slim gedoen!

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)

Berna van Waltsleben 2018-06-03 Graad 6 wiskunde vraestelle

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

Jacqueline Rudolph 2018-06-03 Die duister onderwêreld speel ’n rol in die lewe van Greg Eckhardt. Greg se pa en Dop Pienaar.

2018 Hayfees: Wanneer gaan die kapitalisme dan nou eindig?

kla-kous 2018-06-03 "Vandag besit die 62 rykste mense ewe veel rykdom as die armste helfte van die mensdom." En tog is die mensdom vandag beter daaraan toe as ooit tevore. Kapitalisme (of dan kapitaal) werk.

ATR vier 10 jaar: Geluk liewe maatjie ... Die ATR is 10!

francois verster 2018-06-03 Afrikaans het ontwikkel en - tot dusver - oorleef weens hoofsaaklik die wil en die kreatiwiteit van leiersfigure binne die kulturele raamwerk daarvan. Hiervan getuig die ATR nogmaals, dog met 'n verbreding van die raamwerk, en dit is wonderlik.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Monica 2018-06-03 More kan ek vra wanheer julle G7 Eng , Teg, E.B.W Lewns oriëntering , Natuurwetenskap sal op sit met die andwoorde asb . Hulle skryf 6 Junie lewensoriëntering, 7 teg ,11 e b w , 13 eng en die 14 skryf hulle Natuurwetenskap .

Bloekomboom

Cobus Rossouw 2018-06-03 Ek voel dieselfde oor bloekombome. Ons as mens het hom hier kom plant waar hy goed aard . Dit is tog ons Hemelse Vader wat die lewe aan hom gee. En hoe kan jy mens wat 100 plus jaar na nie bloekomboom tot geboorte gekom het ,hom kom oordeel? Daar is meer

“Met kroes krulle gan ek nêrens!”

Treez 2018-06-03 Wow! n Mondvol waarheid. Ek dink die ergste van alles is wanneer ’n kind se ma begin skaam kry oor die kind se hare. Ai! ’n ma se liefde behoort van beter te weet. Maar, dalk dink die ma: "Ek wil my kind aanvaarbaar vir almal maak". Aanvaarbaarheid da
Top