Trixie2018-06-14Skote Petoors, Bettina!
(... en vir die wit ouks hier wat namens "bruinmense" wil praat, en wat dink "apartheid" en "white priviledge" is een en dieselfde ding, is daar net EEN woord: Fooitoggies. Julle is net so irrelevant soos die DA. Trek maar Auss
LitNet2018-06-14Hallo! Die meeste van die vraestelle is in Afrikaans, en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Besoek ons skoleblad vir vraestelle: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan op die indeks heel boaan klik
LitNet2018-06-14Hallo! Besoek ons skoleblad vir vraestelle: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan op die indeks heel boaan klik vir een plek waar die vraestelle verskyn (dis ingedeel volgens graad). Groete, Naomi Meyer, inh
LitNet2018-06-14Hallo! Besoek ons skoleblad vir vraestelle: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan op die indeks heel boaan klik vir een plek waar die vraestelle verskyn (dis ingedeel volgens graad). Groete, Naomi Meyer, inh
Rasioneel2018-06-14Nader Suid-Afrikaners in ander lande, veral Australië, om museums in hulle dorp te stig. Dit sal daar behoue bly en soveel van die expats se nasate stel in ons geskiedenis belang. Om in die media in dié land vir ons toekoms te veg is soos on water in 'n
Chris Marnewick SC2018-06-14Ek verwonder my altyd aan die alleenlopers wat sien wat die res van ons nie kan of wil insien nie, en Van Wyk Louw lyk soos een van die grotes. Ons geneigdheid om blindelings te volg - toe en nou - is ons land se tragedie.
Dit is jammer dat die andersd
Sarie2018-06-13Miskien kan jy ook Prof Grietjie Verhoef se verhandeling Education before liberation lees dit gaan oor hierdie onderwerp van moedertaalonderrig. Na Soweto is Engels verkies om in swart skole te gebruik en die onderrig het agteruitgegaan.
Johannes Comestor2018-06-13Hier bo word 'n erg eensydige en onkonsekwente siening aangebied. Tydens apartheid is meertaligheid in groter mate as tans bevorder; nie net Engels soos tans in groot mate die geval is nie. Die 1976-opstande word voorgestel as gemik teen die aanleer van A
Roux Botha2018-06-13Die boek was vir my beslis lesenswaardig en gee blyke van ryk lewenservaringe en deurdagte inhoud. Ek het die teks beleef as "te veel" - asof daar te hard gewerk is aan formulering, temas en onverbloemde akademiese kundigheid - te direk. Die ontginning va
Philippus Janse van Rensburg.2018-06-13Vandag het Hennie Heymans op Facebook vertel van 'n vrou met wie hy gepraat het wat van Patagonië kom en Afrikaans en Spaans praat. Dit is noodsaaklik om te weet dat selfs in 'n oorwegende anderstalige land, jy houself kan wees en jou eie kan behou.
Hans Richardt2018-06-13Theo het probleem na dié gesprek ... Praat Saam is lankal lokval vir mense wie ander opinies het as politieke korrektheid-ideologie.
LitNet2018-06-13Hallo Rene, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is nog Afrikaans-vraestelle hierby. Blaai gerus deur en laai af wat benodig word. Groete, Naomi Meyer, inhou
Hans Richardt2018-06-12Jack, verstaan jy die begrip oglokrasie? Verstaan jy ook dat geforseerde etniese amalgamasie-agenda en regstelaksie-kwotas my vryheid van keuse en assosiasie nadelig beïnvloed?
Dit is die tirannie van demokrasie waarvan Plato, Socrates ea al geskryf het
Gustaf Claassens2018-06-12Hoe slaan die nie-amptelike burgemeester van Grabouw die spyker op die kop ... of is dit dalk in die DA se selfgemaakte half-toe "doodskis?" Geen rieldans van Bettina nie. Inteendeel, soos jy tereg sê; Mmusi is teen alles en vir niks, net 'n “gladde be
F C Boot2018-06-12Nou lyk dit vir dat Bettina reken die DA is “gedoom”, nou nie gedoem soos die Pastoor wat sy lidmate “gedoom” het om hulle van allerhande nare goed te verlos nie, en ook nie “gedoom” het na die warm plek nie, nee “gedoom” om oor die politi
LitNet2018-06-12Hallo Linda, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Blaai daardeur en gebruik gerus wat van toepassing is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsb
LitNet2018-06-12Hallo Marie, jy is welkom om enige van die vraestelle op LitNet gratis af te laai en te gebruik. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan ook LitNet se skoleblad dophou
LitNet2018-06-12Hallo Joyce, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle op LitNet is meestal in Afrikaans beskikbaar en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groe
Derick Coetzee2018-06-12Ek kan nie met jou verskil nie Barend. Ek praat eintlik in die breë - moet miskien eerder na "meningsvormers" verwys as joernaliste of politici. Miskien ook net dit - my kommentaar was baie krities en dit is soos ek voel maar het nagelaat om by te voeg
Louis2018-06-11Puik aflewering!
Ek hoop ons kry eendag iemand aan die stuur van 'n party wat regtig vir die meeste van ons iets sal beteken.
Lyk my Rassie kry dit so half reg met die rugby.
Angus2018-06-11Beste Pieter GR de Villiers, Johann Rossouw,
Graag beantwoord ek daardie “brandende vraagstukke”.
1. Met die “liturgiese gemeenskappe” gaan dit deesdae, geluk bo geluk, al slegter en slegter. ʼn Gemeenskap waar vrye denke die botoon voer, dis wa