Graad 7 SW (Aardrykskunde): vraestel en memorandum

  • 14

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir SW (Aardrykskunde).

Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • 14

Kommentaar

  • Goeiemore! Wil uitvind of daar vraestelle is vir Grd 7 van 2018 2de kwartaal.. Dat my kind dit kan leer vir volgende kwartaal.. Wiskunde,
    N.W, S.W, E.B.W.. Baie dankie..

  • Koos de Bruin

    Hallo Litnet love jul site wil net wet enige kwartaal 1 toetse vir graad 7 in Adrykskunde en Geskidenis

    • Goeiedag, hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om jou werk te leer, of seker te maak dat jy die beginsels verstaan en dan 'n LitNet-vraestel uit te werk om jou toepassings te oefen, of seker te maak dat jy die werk verstaan. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is - dit is alles gratis: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Daar is ook memo's by elke vraestel waarmee jy jou antwoorde kan nasien. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Baie voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top