Kommentaar

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Dowe gode deur Dibi Breytenbach

Bets Smith 2018-06-27 Selfs die kort proestukkie is ysingwekkend. En boeiend. Dis beslis 'n moet-lees.

Tien vrae: SD Fourie oor Die dooies leef

Christiaan Taljaard Lourens 2018-06-27 Interessant. My pa het op Brandfontein grootgeword. Altyd gepraat van Franskraal en Uilenkraalsmond en Gansbaai. Oupa was Karel (De Baan) Christiaan Lourens van Ratelrivier. Baie stories by my pa gehoor. Dankie.

Jeremy vannie Elsies deur Jeremy Vearey: ’n resensie

Jeremy Vearey 2018-06-27 Dankie Anastasia, geresenseer met deurtastende insig en erkenning aan ons komvandaan se stuksnyers se eiesoortige “gebruik van Afrikaans juis om die taal se beeld van monoglottiese eenheid te ondermyn”. [Gedeeltelik aangehaal uit ‘Die Ander Kant

Ope brief aan Phumelele Buthelezi, vakadviseur KwaZulu-Natal: Die toekoms van Afrikaans op skool

Albertje Fouché 2018-06-27 Baie dankie vir u skrywe. Ek het dit baie insiggewend gevind. Ek hoop dat dit nie op dowe ore sal val nie.

’n Tuiskoms: Glencoe, Skotland

Nadia de Kock 2018-06-27 Dankie, Koos. Ek vermoed in die 60's was dit nog meer ontvolk en leeg. Wonderlike plek om tot verhaal te kom.

Graad 7 SW (Aardrykskunde): vraestel en memorandum

LitNet 2018-06-27 Hallo Corrie, hier is 'n skakel na 'n indeks waar al die vraestelle op LitNet aangetoon word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Blaai gerus deur en laai af wat van toepassing is. Groete, Naomi Meye

Graad 5-wiskundevraestel: kwartaal 1

LitNet 2018-06-27 Hallo Marieta, die meeste van ons vraestelle is in Afrikaans beskikbaar. Hier is skakel na die indeks waar al die vraestelle en memo's aangetoon word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Laai gerus g

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)

LitNet 2018-06-27 Hallo Benny, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Laai gerus gratis af en gebruik. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Ashwin Willemse: nog is het einde niet?

Eben Kotzé 2018-06-27 Dit bly altyd interessant hoe joernaliste, skrywers en mediamense ‘n storie kan opblaas. SuperSport het net soos alle organisasies van daardie statuur, ‘n personeelbeleid wat jy volg om geskille op te los sonder om die kollig te soek. Dit is nie gebru

’n Tuiskoms: Glencoe, Skotland

Koos Holtzhausen 2018-06-26 Pragtig, Nadia. Ek het in die jare 60 daardeur gereis, welliswaar in die somer, en die beelde is nog vars in my kop. Interessant praat die Skotte van GlenKOU en nie van GLENkou, soos die Noord-Natallers nie.

Ek is opsoek na werk op die internet

Mariette 2018-06-26 Hi het u iets al gekry want ek is ook op soek na iets wat ek van die huis af kan doen.

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)

benny 2018-06-26 wiskunde vraestelle vir graad4

Ashwin Willemse: nog is het einde niet?

JoVo 2018-06-26 WHI is omtrent op die regte spoor. Naas was kaptein en Nick 'n afrigter en beide het dominante persoonlikhede. Die probleem is die onderliggende meerder- en minderwaardigheidsgevoelens wat nie in hulle eie menswees reg bestuur word nie.

Pinne (of is dit pins?)

F C Boot 2018-06-26 Dalk moet jy nommers kies waarmee jy nie verkeerd kan gaan nie. Soos bv 555555 of so iets. Dan hoef jy net die aantal te onthou.Dit is nou nie baie veilig nie,maar kan 'n verleentheid spaar.

Geloof alleen deur André Pretorius: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2018-06-26 Dankie professor. Ek wil ook bitter graag hierdie boek lees. Godsdiens is altyd 'n interessante aanknopingspunt tot die verlede.

Rian: 16 dinge wat ek nié moes sê nie deur Rian van Heerden: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2018-06-26 Dit was 'n besonderse boek die! Rian is 'n kleurryke Suid-Afrikaner.

Graad 5-wiskundevraestel: kwartaal 1

Marieta van Schalkwyk 2018-06-26 Sou graag ook sodanige vraestelle in Engels wil bekom?

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

malcom 2018-06-25 Ons is buite gemeenskap met aanwas getroud. Is my eks geregtig op my pensioen slegs van troudatum of my jare diens?

Mmusi, ou pel, jy beter jou perde pad toe trek

Slimjan 2018-06-25 Ek hou nie hiervan nie: "Weet jy wat word jy genoem? “He who owes us a circumcision.” Sien, swart mans veral wonder hoe hulle iemand wat nie eers sy eie kultuur respekteer nie, kan vertrou met hul politieke aspirasies en belange." Mmusi hoef tog ni

WhatsApp en die onderwys? Die sosiale media tot die redding!

Christa van Staden 2018-06-25 Hallo Johan en Estelle, ek het ViVa se taaladviseur gekontak omdat ek en die taalversorger (LitNet) van mening is dat die woord WhatsApp, soos gebruik in die artikel, wel met 'n hoofletter gespel moet word. En terugvoer gekry dat dit ons dit wel reg gebru

Pinne (of is dit pins?)

Reusedwerg 2018-06-25 Dit kan nogal 'n verleentheid wees vernaam as die winkelassistent nog die oë rol. Dit het al met my ook gebeur dat ek totaal en al 'n osoon (donker gat)-oomblik ervaar. Ek ag my nie eers oud nie maar die kop raas so nou en dan met al die goed wat mens mo

Ashwin Willemse: nog is het einde niet?

Nico 2018-06-25 Teleurstellende artikel. Dit bevraagteken die integriteit van die advokaat en Adam Habib. Boonop het Willemse self gesê daar was geen rassisme nie. Daar was die Goldfields-episode en nou die. Naas moet ook onder Nick se sterk persoonlikheid deurloop. Maa

Ashwin Willemse: nog is het einde niet?

F C Boot 2018-06-25 Iemand het op sosiale media die volgende te sê gehad.'Disagreeing with a report that you refused to be a part of,is like giving an analysis on a game you did not watch.'

Ashwin Willemse: nog is het einde niet?

Ella 2018-06-25 Bettina, dalk moes jy, as kenner van artikels skryf, met die eerste paragraaf gestop het. Want dit was genoeg. Na die lees van paragraaf twee, het ek gedink: Regtig! Bespeur ek sarkasme? En daarna het ek gedink: hoe bring sy van haar genoemde kloutjie

Die kat

Clari Niemand 2018-06-25 Jy beskryf daai "lewe-ding" so goed. Besondere storie, nie jou average "kat-storie" nie! Dankie.

Kinders se leesprobleme: is daar oplossings?

Min 2018-06-24 Ek stel baie belang om kinders te help met lees. Sal egter daarvan hou as daar ander maniere is om kinders te help. Hou julle nie werkswinkels nie? Ek dink egter demonstrasies sal ook baie help.

Ashwin Willemse: nog is het einde niet?

Corne Fischer 2018-06-24 Hier word dinge vergelyk wat niks met mekaar te doen het nie. Die VSA se onttrekking van die VN se Menseregteraad is 'n katastrofe, maar het niks te doen met iemand se weiering om aan iets deel te neem waar hyself in die middelpunt staan (en deur hom vero

WhatAbout-ism (ja, maar wat van ...)

Corne Fischer 2018-06-24 Uitstekend geskryf en baie toepaslik!

Mediese navraag: Wie kan help?

Hendrik 2018-06-23 Waarvoor word Mylan-pille gebruik?

Die Oudgriekse musiek en musieklewe (deel 2)

Lydia Higginson 2018-06-23 Baie dankie. Word diep waardeer.

WhatsApp en die onderwys? Die sosiale media tot die redding!

Estelle Kruger 2018-06-23 Dankie Johan, vir jou bydrae. Ons sal dit bietjie nagaan. Het jy 'n bladsynommer hiervan in AWS? Groete Estelle

Binding the nation through language diversity: A challenge to a new president

Abraham de Vries 2018-06-23 Hermann, beter kon dit nie! Ek het 'n kopie gestuur vir ons Nederlandse vriende ( dié wat nog oorgebly het van die koffietafels in die Keizersgracht 141! Groete, Braam

Ashwin Willemse: nog is het einde niet?

Andre 2018-06-23 Elke pos in enige werksplek vereis n mindere of meerdere mate van emosionele intelligensie, maw die vermoë om die druk van die spesifieke pos te kan hanteer. Hou tog net asb op om lang stories en verskonings wat nie relevant is nie tot vervelens deur te

Ashwin Willemse: nog is het einde niet?

Daniel Kritzinger 2018-06-23 Dis ondenkbaar dat 'n ingeligte, intelligente persoon met so 'n naïewe, deursigtige verdagmakery van SuperSport en die tersaaklike verslag vorendag kan kom. Hoekom sleep sy nie die sportminister se impulsiewe, ongegronde uitlatings direk na die voorval o

Ashwin Willemse: nog is het einde niet?

P Duminy 2018-06-23 Sy prokureur kon ook vir hom raad gegee oor watter forum die beste sou wees om die saak aan te hoor.

Ashwin Willemse: nog is het einde niet?

Gogo de Bruin 2018-06-23 Ek sien vanoggend weer die opskrif "Ashwin wil rassisme in hof ontbloot" en ek vra myself as nugtere mens: en dan? Wat wil hy dan doen? Met wie en waar wil hy altemit dan saamwerk?

Die Oudgriekse musiek en musieklewe (deel 2)

Liesbeth van die Kaap 2018-06-22 Wonderbaarlik interessant (die twee stukke), Prof Kruger, maar wat terselfdertyd “skreeuend dors na die genot” van 'n vleugseltjie of twee klank-weergawe.

Ashwin Willemse: nog is het einde niet?

Goddo 2018-06-22 Bettina, sê my net as die rolle omgedraai was en Mallet het geweier om aan die proses deel te neem of jy dieselfde opinie sou gehandhaaf het?

Ashwin Willemse: nog is het einde niet?

JCS 2018-06-22 Kan ons nou asb aanbeweeg? Die ANC hou aan met die ras-ding en apartheid net omdat hulle nie 'n brug kan bou en daaroor kan kom nie. Die Engelse het met apartheid begin net na die Boere-oorlog. Die swartes was nie uitgenooi deur die Engelse in die stigtin

Ashwin Willemse: nog is het einde niet?

Maatje 2018-06-22 'n Veiligheidswag het geweier om my te help, omdat ek hom nie eers gegroet het voor ek hom gevra het: "Kan ek jou 'n vraag vra?"... Overte of subtiele vorm van rassisme? Of bloot ongeskik? Wat is rassisme?
Top