Kommentaar

Die Afrikaners: ’n onderhoud met Hermann Giliomee oor die boek en die kykNET-reeks

Hanno Visagie 2018-06-16 Staan op die waarheid dat die Afrikanervolk hoofsaaklik van Europese (hoofsaaklik Nederlandse, Duitse en Franse) afkoms is en wil bly, Christene is en Afrikaans as huistaal praat. Hoewel Afrikaners graag insluitend met ander groepe aan gemeenskaplike bela

Mmusi, ou pel, jy beter jou perde pad toe trek

Derick Coetzee 2018-06-16 So na aan die kol het ek lanklaas gelees.

Afrikadag-lesing: Kan skole ’n inklusiewe Afrika-identiteit bou?

Adrienne 2018-06-15 Great, bru, great! Jy is 'n woordtowenaar.

Persvrystelling: Meer as 50 museums reeds gesluit en ’n verdere 50 in gevaar

Kobus Horn 2018-06-15 Is nou in my derde jaar waar ek ‘n tydlyn saamstel, oor ons kosbare geskiedenis. Dit sluit die hele Suid-Afrika en destydse Suidwes in. Mens moet kyk dat die geskiedenis bewaar word. Al die geskiedkundige voorwerpe kan nie geberg word nie. Foto’s we

Persvrystelling: Meer as 50 museums reeds gesluit en ’n verdere 50 in gevaar

Annatjie Le Roux 2018-06-15 Ons Museum in Utrecht KZN sukkel ook met onderhoud aangebou. Ons het maar self ingespring en begin. Pragtige plek en ons hou maar funksies ens om aan die gang te bly. Dis baie hartseer, ja as mens sien hoe die plekke agteruitgaan. Sterkte aan almal. Ons m

Persvrystelling: Media24 Boeke-pryse vir 2018 bekend

Sandra Pretorius 2018-06-15 Ek het Etienne van Heerden en Eben Venter se boeke albei gelees. Van Heerden s'n is myle beter as Venter s'n.

MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke 2018: Wenner- en kortlysmotiverings

S v Blerk 2018-06-15 Al die ou karakters weer oor en oor. Waar is iets nuuts?

Gespreksforum 2

Raed-na-Gael 2018-06-15 Smaak my ou George vind propaganda heel aanvaarbaar - luister graag daarna. Vind seker ook nie enige verskil tussen dit en "fake news" nie. Mooi loop.

Waar is Sus en Daan en Boet en Saartjie?

Inge 2018-06-15 Nukleus-onderwys het die verspreidingsreg op die nuwe Silwerboom-reeks. Dit is die Sus en Daan-leesboekies wat almal van hulle kinderjare af onthou. Nukleus het die leesboekies grafies hersien en herdruk. Vir meer inligting kontak Nukleus gerus - info@nu

Jeugdag – wat sou gebeur het as iemand geluister het?

Theodorus du Plessis 2018-06-15 Insiggewende en tydige nabetragting. Tegelyktertyd ontstellend omdat die werklike probleem van integrasie deur taal steeds nie onder die loep geneem word nie omdat mense dink Engels (nie die hartstaal van die meerderheid Suid-Afrikaners nie) is 'n plaasve

Afrikaans in die buiteland: ’n onderhoud met Annelies Verdoolaege van die Universiteit Gent

Theodorus du Plessis 2018-06-15 Inspirerend en bevestig sekerlik Afrikaans se waarde. Wys hoe Afrikaans vir ons nuwe wêrelde en leefruimtes open. Ons is nie alleen nie!

Die Afrikaners: ’n onderhoud met Hermann Giliomee oor die boek en die kykNET-reeks

Attie Linstrom 2018-06-15 Prof Ferreira, ek dink dit is ’n goeie idee. Dit is ideaal vir ons jeug om die geskiedenis oor die Afrikaanse taal te lees en luister. Ongelukkig is alle jeug nie betyds ontvanklik daarvoor nie, maar sal byderhand wees wanneer die belangstelling ontwikk

Persvrystelling: Meer as 50 museums reeds gesluit en ’n verdere 50 in gevaar

kla-kous 2018-06-15 Die probleem is die bestuur van die inrigtings. Die mense wat dikwels in beheer geplaas is, het geen insig in die kulture en geskiedenis wat ter sprake is nie – ook geen formele museum-opleiding nie. Hul passie ontbreek en hulle dryf net saam (tot die s

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 1

LitNet 2018-06-15 Hallo Santie, hier is die skakel na ons indeks waarop al die beskikbare vraestelle gelys is volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Onder graad 6 is daar ’n skakel na ’n hele klompie departementele vraestelle vir di

Persvrystelling: Meer as 50 museums reeds gesluit en ’n verdere 50 in gevaar

Theo 2018-06-14 Dit is tyd dat ons self tot aksie oorgaan en bewaar. Ons kan nie langer verwag dat die owerhede geld gaan spandeer om te bewaar wat vir ons belangrik en bewaringswaardig is nie. Privaat vrywillige museumverenigings of kultuurverenigings sal sterk na vore

Doodsroeper deur Rika Cloete: ’n resensie

Marlena de Villiers 2018-06-14 Wat kos die boek en in watter winkels is dit beskikbaar?

Gespreksforum 2

George Bekker 2018-06-14 Reusedwerg se boodskap moet meer gehoor word. Raed-na-Gael se raad om af te skakel as jy nie saamstem nie, moet veroordeel word. Ons het meer van eersgenoemde en minder van die tweede nodig, anders sal die boelies al meer vermetel raak.

Persvrystelling: Meer as 50 museums reeds gesluit en ’n verdere 50 in gevaar

George Bekker 2018-06-14 Toerisme is 'n groot geldverdiener vir die land en voorsien duisende mense van 'n inkomste. Hierdie argument kan moontlik gebruik word om die staatsteun aan ons museums te verhoog.

Blou is nie ’n kleur nie deur Carin Krahtz: ’n resensie

Magda Dicks 2018-06-14 Sou jy dus sê dat dit nie as 'n voorgeskrewe werk geskik is nie?

Wit bevoorregting as beskerming vir swart mense?

Johanna 2018-06-14 Dankie hiervoor Bettina. Ek staan self skuldig hieraan, het nog nooit so aan my "meerderwaardigheid" gedink nie. Ons moet almal meer met mekaar en minder oor mekaar, gesels.

Persvrystelling: Meer as 50 museums reeds gesluit en ’n verdere 50 in gevaar

Corine de Jonge 2018-06-14 Rakende Middelburg MP het ek facebook begin inspan om dmv foto's darem iets te bewaar vir die nageslagte. Die fb groep is nog in sy kinderskoene en BAIE inligting moet nog gelaai word. Maar dis 'n begin.

Kuberkelder: Graad 9-vraestel vir Afrikaans HT

Joey Lubbe 2018-06-14 Baie dankie vir die vrastelle met memorandums, het nooit eens geweet daar is so baie beskikbaar nie, ek betaal ten duurste vir addisionele klasse ...

Karel Schoeman (26 Oktober 1939 – 1 Mei 2017): ’n Persoonlike waardering

francois verster 2018-06-14 'n Mens hoor baie negatiewe dinge oor hom as persoon - snobisme, suinigheid, kilheid, onbeskoftheid, egosentrisme ... maar eventueel sal sy oeuvre onthou word. Nogtans is dit aangenaam om iets positief ook te hoor, want elke mens het baie kante, waarin di

Gespreksforum 2

Reusedwerg 2018-06-14 Eina. Niks en niemand maak my of klits my meer op nie. Ek luister partykeer net na sulke banaliteite om my te herinner dat daar regtig mense is met groter gemoedsbekakkings as wat ek gehad het.

Die pasiënt as vennoot deur Dawie van Velden: ’n resensie

Kate 2018-06-14 Sal beslis die boek lees. Dankie. K

Wit bevoorregting as beskerming vir swart mense?

Stuiwer 2018-06-14 Die plesier van veralgemening. O gaats ek is wit, daarom is ons een en almal gedoem om boos te wees. O ek is bruin en gedoem om altyd 'n slagoffer te wees. 'n Mens kan nie statistiek uit die VSA gebruik om 'n hoër vlak van arrestasies tussen wit en sw

Wit bevoorregting as beskerming vir swart mense?

Vyfster 2018-06-14 "Ten einde genesing te vind vir die rassekwaal waaraan ons almal ly, sal ons heel eerste ons vooropgestelde idees en aannames oor ander moet laat vaar." En wanneer word jy genees?

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 1

Santie 2018-06-14 Is daar dalk enige Gr 6 gratis vraestelle vir alle vak asb vir Nov eksamen

Die Afrikaners: ’n onderhoud met Hermann Giliomee oor die boek en die kykNET-reeks

Prof GV Ferreira 2018-06-14 Hierdie reeks oor die Afrikaner is uiters insiggewend en feitlik objektief aangebied. Kan dit asb in elektroniese formaat beskikbaar gemaak word. Baie geluk prof Gillomee.

Mmusi, ou pel, jy beter jou perde pad toe trek

Trixie 2018-06-14 Skote Petoors, Bettina! (... en vir die wit ouks hier wat namens "bruinmense" wil praat, en wat dink "apartheid" en "white priviledge" is een en dieselfde ding, is daar net EEN woord: Fooitoggies. Julle is net so irrelevant soos die DA. Trek maar Auss

Graad 8 Primêre Taal Navorsingstuk: Skool - van toeka tot nou

LitNet 2018-06-14 Hallo! Die meeste van die vraestelle is in Afrikaans, en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Besoek ons skoleblad vir vraestelle: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan op die indeks heel boaan klik

Kingswood College: Afrikaans-vraestelle (Julie 2013)

LitNet 2018-06-14 Hallo! Besoek ons skoleblad vir vraestelle: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan op die indeks heel boaan klik vir een plek waar die vraestelle verskyn (dis ingedeel volgens graad). Groete, Naomi Meyer, inh

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

LitNet 2018-06-14 Hallo! Besoek ons skoleblad vir vraestelle: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan op die indeks heel boaan klik vir een plek waar die vraestelle verskyn (dis ingedeel volgens graad). Groete, Naomi Meyer, inh

Persvrystelling: Meer as 50 museums reeds gesluit en ’n verdere 50 in gevaar

Rasioneel 2018-06-14 Nader Suid-Afrikaners in ander lande, veral Australië, om museums in hulle dorp te stig. Dit sal daar behoue bly en soveel van die expats se nasate stel in ons geskiedenis belang. Om in die media in dié land vir ons toekoms te veg is soos on water in 'n

Die digter en die politikus

Chris Marnewick SC 2018-06-14 Ek verwonder my altyd aan die alleenlopers wat sien wat die res van ons nie kan of wil insien nie, en Van Wyk Louw lyk soos een van die grotes. Ons geneigdheid om blindelings te volg - toe en nou - is ons land se tragedie. Dit is jammer dat die andersd

Jeugdag – wat sou gebeur het as iemand geluister het?

Sarie 2018-06-13 Miskien kan jy ook Prof Grietjie Verhoef se verhandeling Education before liberation lees dit gaan oor hierdie onderwerp van moedertaalonderrig. Na Soweto is Engels verkies om in swart skole te gebruik en die onderrig het agteruitgegaan.

Gespreksforum 2

Raed-na-Gael 2018-06-13 Op my bedkasradio is daar 'n knoppie "Off". My Dstv se remote het 'n knoppie "Mute". En joune - gebruik jy dit nie?

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

Gerald 2018-06-13 wisk geletterheid, lewensorientering, besegheidstudies, geografie

The school’s dress code

Dawid van der Vyver 2018-06-13 Staan vas, Dawid, ons is trots op jou.

Jeugdag – wat sou gebeur het as iemand geluister het?

Johannes Comestor 2018-06-13 Hier bo word 'n erg eensydige en onkonsekwente siening aangebied. Tydens apartheid is meertaligheid in groter mate as tans bevorder; nie net Engels soos tans in groot mate die geval is nie. Die 1976-opstande word voorgestel as gemik teen die aanleer van A
Top