Johnnes Comestor2018-07-27Wat Marthie Momberg gerus kan doen, is om aan te toon dat blankes in die nuwe Suid-Afrika behandel word op 'n manier soortgelyk aan nie-Jode in Israel.
Chris Marnewick SC2018-07-27Ag nee, man! Wat laat die skrywer dink dat diskriminasie onversoenbaar is met demokrasie? Eerstens: Demokrasie is tog daarop gebaseer dat die meerderheid van stemme die wet en beleid van die land mag bepaal, en dat die minderheid hulle daarin moet berus,
Johnnes Comestor2018-07-26Dit is 'n Afrikaanse boek maar die aanwysings na die Kapel is uitsluitlik in Engels, met die komplimente van Stellenbosch University.
Nicolaas2018-07-26Is daar enige iemand anders wat iets gaan se oor Tom se wrede onnodige dood? Dis om van siek te word. Wat 'n wonderlike wonderlike samelewing. Geskep, geskape en vervolmaak in Suid-Afrika. Demokrasie 24 jaar, misdaad, moord, geweld vier hoogty. Gaan die
Hildegard2018-07-26Persoonlik dink ek Skotland se toerismedepartement moet jou "royalties" betaal. Jy maak my wil in my kar klim en my kredietkaart blink swipe vir 'n vliegkaartjie. Só lekker gelees dankie Nadia, waarnatoe vervoer jy my volgende? Nog, nog asb!!!!!
Leo2018-07-26Hi Naomi,ek is n baie besorgde Gr9 leerder se pa,my outjie neem behalwe wiskunde op skool,ook ekstra wiskunde klasse ekstern en sy punte bly gehawend,het jy dalk n dokument wat pertinent net die wiskundige formules illistreer?
LitNet2018-07-26Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Laai gerus enige van die vraestelle gratis af en gebruik vir hersieningsdoeleindes. Gro
Lydia Skawinski-Shearer2018-07-25A wonderful read which poetically weaves many histories together. It unravels lesser known narratives and leaves the reader wanting to know more. A fantastically written poem which carries an unknown and fascinating story, thank you very much for the real
Andre Bester2018-07-25Wat my opgeval het tydens my laaste besoek aan die monument was die sentrale uitbeelding: Dingaan wat Piet Retief en sy manne verraai en vermoor. Moet dit die sentrale punt van ons rasseverhoudings in SA wees?
Die NT beklemtoon die eenheid van gelowig
LitNet2018-07-25Hallo Kytie, ons brei ons inhoud uit soveel ons kan, maar ons verskaf op hierdie stadium hoofsaaklik vraestelle. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op die oomblik beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Laai ge
LitNet2018-07-25Hallo Illze, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en daar is ook antwoordstelle daarby. Jou kind is welkom om enige van hierdie doku
Sybil Fourie2018-07-24Wat 'n eye opener vir iemand soos ek wat nie die geskiedenis so goed ken nie!! Ek kry nie die boek te koop ... hulle sê dis uit druk! Geluk prof Gilomee met uitstaande boeke en aanbieding!!
illze2018-07-24Goeie Middag
Ek is dringend opsoek na Graad 9 Afrikaans , Engels en Wiskunde Vraestelle en dalk met antwoorde by vir my seun hy het baie swak gedoen in sy eerste kwartaal en Tweede Kwartaal
LitNet2018-07-24Hallo Cathy, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. As daar dus in een vraestel nie voorbeelde van oefeninge oor 'n sekere gedeelte van
Marie Bredenkamp2018-07-23Ek het Bettina én almal se kommentare oor en oor gelees. Weggegaan, en weer terug gekom. Ek stem met so baie saam. Maar ek kan ook myself sien in Trisa Hugo se skrywe. Op die langste moontlike manier aan geleerdheid gekom. En altyd wou terugploeg -
Johnny Wynland2018-07-23Aan Daniel. In die depressietyd het mense nie eiendom vernietig of vuil en onnetjies gelewe nie. Armoede en vullis is nie dieselfde ding nie. Gaan kyk in die res van Afrika noord van Limpopo. Daar is mense baie armer as hier, maar hulle bedel nie, steel n
Catherine van Aarde2018-07-23Goeie dag
Ek asb net seker maak die twee vraestelle wat tans vir Gr 11 Wiskunde op die stelsel aflaaibaar is, is dit kwartaal 1 en 2 se werk?
Waar kan ek nog vraestelle en antwoord blaaie kry vir 'n Gr 11 leerling asb?
Groete
Reusedwerg2018-07-23Jy bring groot verlang terug, eintlik heimwee. Ek klou nie aan die verlede vas nie maar draadloos luister was nogal lekker. Kan ongelukkig vandag se dae meer so sê nie. Vandag se draadloos luister is net anders. My suster het my een dag vertel sy en my p
LitNet2018-07-23Hallo Corlia, van LitNet se kant af het ons oefenvraestelle vanaf graad 3 hier aanlyn beskikbaar. Hier is 'n indeks van die vraestelle, ingedeel volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ek stel voor dat jy so gou moontli
Emile Coetzee2018-07-23Goeie dag Louis Cook,
Ja daar is 'n minimale koste verbonde vir 'n gastehuis om op die toep gelaai te word. Besoek www.roadtriprsa.co.za vir die "booking form" en enige hulp van die RT RSA-span.
Jan Rap2018-07-22Wat Bettina hier vergoeilik is die reaksie van die bevolking op swak bestuur en administrasie deur die regering. En tog, soos klokslag, stem die einste protesteerders WEER vir dieselfde administrasie.
Reney Warrington2018-07-22Hi Marita. Sjoe, dankie. Gelukkig is ek nie die een wat jou boek opgehaal het nie. :)
Om enige kunsvorm in die publiek aan te vat, is 'n reuse verantwoordelikheid - of mens nou 'n negatiewe resensie skryf, of kommentaar op een lewer.
John Jay Pee2018-07-22Net soos jy daar sê. Ek het ook op 'n plaas groot geword. Kerslig en olielampe. Water uit 'n tenk gedrink. Kom ons kry 'n paar denkende Suid-Afrikaners bymekaar en werk iets uit man. Die situasie in die land gaan net verder versleg en ons raak ouer en ra
Trisa Hugo2018-07-22Die vorige regering het die mense gefaal.
Die huidige regering het die mense gefaal.
Ek gaan nie vir die tweede keer skuldig gemaak voel daaroor nie. Ek het self arm grootgeword, water met 'n emmertjie aangedra en by kerse vir matriek geleer en in 'n lo
Louis Scheepers Vryheid2018-07-22Baie dankie vir die deel van die besonderse navorsing en geskiedenis van jou. Nou is dit nie net 'n legende nie. Die feite soos jy dit aangeteken het sal nou beslis nie verlore gaan nie. Ook die foto's is van onskatbare waarde.
Danie Putter2018-07-22Ek dink nie jy verstaan jou oupa se visie nie, hy is vermoor omdat hy die padkaart van Suider Afrika na n super staat uitgelê heten die visie gehad het van dit wat nou in Suid-Afrika gebeur.
Philippus P Janse van Rensburg.2018-07-22Daar is net een plek waar Afrikaans kan oorleef: Jý! Solank een enkele mens Afrikaans bly praat én leef, is die taal lewendig. As ons elkeen, wat Afrikaans as ons kommunikasiemedium gebruik, weier om by sy begrafnis te huil, leef hy!
Daar was in ons ge