Leeskringnuusbrief: Augustus 2018

  • 11

Klik hier om die nuusbrief aanlyn te lees.

Teken in vir die maandelikse leeskringnuusbrief: 

 

Jy sal ’n e-pos ontvang waarin jy moet bevestig dat jy op die nuusbrieflys gevoeg wil word.

  • 11

Kommentaar

  • MAUREEN FOURIE

    Ek is nie lid van leeskring , maar LEES graag. Kan ek ook die nuusbrief ontvang?
    Baie dankie

    • Hallo Maureen, ek het jou op die nuusbrieflys gesit en jy sal voortaan die nuusbrief per e-pos ontvang. Vriendelike groete, Liné Enslin, Assistentproduksiebestuurder

  • Ek sal ook graag die nuusbrief per e-pos wil ontvang. Is daar dalk enige raakpunte met musiekgroepe bv. kore? Ek is lid van die Randburg Mannekoor.

    • Hallo Johan, ek het jou e-posadres op die lys bygevoeg en jy sal ’n e-pos ontvang waarin jy moet bevestig dat jy die nuusbrief wil ontvang. Daar is nie op die oomblik raakpunte met musiekgroepe nie. Groete, Liné Enslin, Assistentproduksiebestuurder

    • Hallo Louise, ek het jou op die lys gesit. Jy sal ’n e-pos ontvang waarin jy moet bevestig dat jy die nuusbrief wil ontvang. Groete, Liné Enslin, Assistentproduksiebestuurder

    • Hallo Lisa, ek het jou ingeteken en jy sal ’n e-pos ontvang waarin jy moet bevestig dat jy op die lys gevoeg wil word. Groete, Liné Enslin, Assistentproduksiebestuurder

    • Hallo Pieter, ek het jou op die lys gesit. Jy sal ’n e-pos ontvang waarin jy moet bevestig dat jy die nuusbrief wil ontvang. Groete, Liné Enslin, Assistentproduksiebestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top