Bliksem-in-Man@Regverdigheidshoogte2018-08-09Geagte Me Wyngaard,
Die probleem van verkragtings van vroue en kinders moet sekerlik die heel hoogste prioriteit kry. Fokus op hierdie probleem eerder as om alle grieweprobleme gelyktydig te wil aanspreek.
Hiermee stel ek voor dat die Suid-Afrikaanse da
CHARLEINE Collins2018-08-08Moet dit asb nie nou weer n rasse-kwessie maak nie! Ek is n groot aanhanger van Alan Paton en Cry the beloved country het my as jongmens reeds polities geswaai. Ek dink hy sal in sy graf omdraai as hy gesien moet word in so 'n konteks. Die Swart pelgrim h
Anthony Wilson2018-08-08Dankie Jason! Skrander soos gewoonlik. Jy doen groot eer aan die nagedagtenis van een van ONS grotes! My innige simpatie aan haar familie. Soos ons Angikaanses gewoonlik sê: "May she rest in peace and rise in glory!"
Michiel Heyns2018-08-08Ja, ek bloos saam met Louis Scheepers oor die geskarrel van ons skapies om onsself te verontskuldig op grond van die vergrype van die huidige magshebbers, en sodoende die slagoffers van die vorige magshebbers te ontken. En ai, die skielike smagting na gel
Chris Marnewick SC2018-08-08Die Grieke het geweet dat as jy 'n hele samelewing se houding of beleid wil verander, dan moet die vroue saamstaan en hulle dienste weerhou tot hulle hul sin kry. Lysistrata en haar vriendinne het 'n oorlog kon stopsit, en dit bloot deur "word of mouth" v
Francois Verster2018-08-08Bettina, ek sien mense reageer meestal met vergelykende verwysings na die vergrype van die huidige onbevoegde en dikwels kriminele regime, wat deur hulle laksheid en korrupsie veroorsaak dat miljoene ly wat lankal nie meer moes ly nie, maar natuurlik bewe
kla-kous2018-08-08"Hoekom dit meer skokkend moet wees as die bewese feite dat hulle menseregte-aktiviste gemartel en vermoor het, is vir my duister. Hoekom dit meer skokkend moet wees as die gebeure van 16 Junie 1976, weet ek ook nie."
Het die weermag enigiets hiermee
Trien Bronkhorst2018-08-08Ek het vandag met 'n skok agtergekom dat skrywers 'n beperking plaas op die aantal keer wat jy jou eie gekoopte eboek mag aflaai. Is dit so, of word ek 'n rat voor die oë gedraai?
Sarie2018-08-08Die sogenaamde aktiviste was ook nie almal engeltjies nie as ek so kyk na hoe die oorblyfsel van die comrades die land in die grond in bestuur. Net soos in daardie tyd word dinge toegesmeer en die hoofstroommedia laat nie radikale stemme wat nie polities
Charles Beukes2018-08-07Pragtige roerende huldeblyk aan ’n groot gees van Suid-Afrikaanse joernalistiek. Dankie Heindrich. Jy verwys na my deelname as dorpskorrespondent vir Worcester. Ek het later ook as bemarker vir Rapport City Press my lessenaar op die 16de vloer gehad en
Pieter2018-08-07Ek verstaan nie so mooi as ek na die skrywers se redenasies oor hoekom dit nie al lankal terug gepubliseer is nie lees. Dit was die dae van Vrye weekblad en as die feite dan nou waar was sou hulle baie eerder Magnus aangevat het as Lothar Neethling. Die i
Johann Basson2018-08-07In die wese van elke mens is daar die volle versameling van alle soorte sade van sonde wat wag vir die regte omstandighede om te ontkiem. Selfs al bevind 'n mens as regter jou onskuldig, mag jy steeds skuldig wees. Net jou Skepper weet wat werklik in jou
Godfrey Kleinhans2018-08-07Saam met die ander vergryp, veral die van die polisie en veiligheidspolisie, ken ons nog net ten dele. Daar steek geen waarde in om die vergrype van Malan en sy misdadigers met die van die huidige dispensasie te vergelyk nie. Indien mens dit wil doen dan
Vytjie Molefe2018-08-07Ek swymel nog in skok ... ek het Sondagoggend Rapport gelees, daarna Sosiale Media gefynkam ... ek voel of my hele lewe 'n leuen was, want my geskiedenis was dan 'n leuen. Ek hét twee keer NP gestem, op 18 vir Kobie Coetzee en toe weer toe ek JA gestem h
Andries Grundlingh (snr)2018-08-07Bettina wat probeer jy nou eintlik sê? Die bewerings mag waar of onwaar wees, maar vir my lyk dit darem alteveel of jy die saak gebruik as sweep om veral Afrikaners by te kom. En het nog altyd respek vir jou gehad en en hoop regtig ek is verkeerd.
Marie2018-08-07Dis maklik om enige nonsens te skryf, veral as jy in 'n ander land sit. Hierdie skrywers soek 'n maklike manier van geld maak, wat hulle heelwaarskynlik sal kry. Daar is geen bewys van hulle bewerings nie en hoekom weet niemand anders daarvan nie?
Denis2018-08-07Firstly thank you all for what Fresh Start means to children and families alike. I love the name and your logo is loaded with "energy".
I have worked in social and education projects for the past 40 years and find your approach both appropriate
and cr
Daan Botha2018-08-07"Power corrupts and absolute power corrupts absolutely". Dit is waar vir alle tye waar regerings (en/of persone) absolute mag in die hande kry, van die vroegste tye af en vandag nog steeds so.
F C Boot2018-08-07Miskien moes Bettina eers die volgende artikel gelees het voordat sy die skapies
begin beskuldig oor hul ondersteuning aan die vorige regering.
https://mg.co.za/article/2017-10-27-00-our-women-freedom-fighters-tell-of-sexual-abuse-in-camps
"Female