Kommentaar

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)

Ijes 2018-08-13 Baie dankie vir julle waardevolle hulp en bystand.

Fallist art (in memory of Bongani Mayosi)

ivettte 2018-08-13 True words that touch me to the core. Please be kind to everyone senior or junior .

Leeskringnuusbrief: Augustus 2018

Pieter de Bruyn. 2018-08-13 Plaas my assblief op die lys

Graad 12 Afrikaans: voorgeskrewe letterkunde

LitNet 2018-08-13 Die Oos-Kaapse Onderwysdepartement, wat hierdie inhoud beskikbaar gestel het, is bewus van die probleem en gee aandag daaraan. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Leeskringnuusbrief: Augustus 2018

LitNet 2018-08-13 Hallo Johan, ek het jou e-posadres op die lys bygevoeg en jy sal ’n e-pos ontvang waarin jy moet bevestig dat jy die nuusbrief wil ontvang. Daar is nie op die oomblik raakpunte met musiekgroepe nie. Groete, Liné Enslin, Assistentproduksiebestuurder

Wiskundehulp: Faktorisering vir graad 10-leerders

LitNet 2018-08-13 Hallo Christa, op die oomblik is daar meestal oefenvraestelle op LitNet beskikbaar. Blaai deur ons skoleafdeling om te sien of enigiets hier kan help: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete,

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2018-08-13 Hallo Christa, ons vraestelle word of spesiaal deur kundiges vir LitNet opgestel, of ons verkry toestemming om vraestelle te deel. Ons voeg so gou en gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Leeskringnuusbrief: Augustus 2018

LitNet 2018-08-13 Hallo Louise, ek het jou op die lys gesit. Jy sal ’n e-pos ontvang waarin jy moet bevestig dat jy die nuusbrief wil ontvang. Groete, Liné Enslin, Assistentproduksiebestuurder

Leeskringnuusbrief: Augustus 2018

LitNet 2018-08-13 Hallo Lisa, ek het jou ingeteken en jy sal ’n e-pos ontvang waarin jy moet bevestig dat jy op die lys gevoeg wil word. Groete, Liné Enslin, Assistentproduksiebestuurder

Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk

LitNet 2018-08-13 Hallo Lettie, hier is 'n indeks van al die vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Klik telkens op 'n URL/webskakel ten einde die vraestel oop te maak en die PDF-dokument af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik

Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk

LitNet 2018-08-13 Hallo Johan, hier is 'n skakel na al die graad 9-vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad9. Daar word so gereeld moontlik nuwe inhoud bygevoeg. Om 'n vraestel oop te maak en o

Leeskringnuusbrief: Augustus 2018

Ray Jacobs 2018-08-13 Dankie

Die Afrikaners: ’n onderhoud met Hermann Giliomee oor die boek en die kykNET-reeks

Magda Karsten 2018-08-12 Die reeks op TV het sommer net so gestop. Was dit die laaste episode of gaan dit nog aan?

Magnus en die seuns

Herman van Niekerk 2018-08-12 Die eerste domino in die storie kan nie eers bevestig word en nou word daar oor die res geredeneer. Amper soos om te bewys dat daar UFOs is ... vreeslik waarskynlik en baie wil en sal dit glo maar selfs die foto's wat feite moet wees is sulke swak uitfoku

Leeskringnuusbrief: Augustus 2018

Lisa 2018-08-12 Voeg my asb by op d nuusbrief verspreidingslys..

Leeskringnuusbrief: Augustus 2018

Louise Zietsman 2018-08-12 Beste Line Stuur asb vir my die nuusbrief . Vriendelike groete Louise Zietsman

Wiskundehulp: Faktorisering vir graad 10-leerders

Christa Darvall 2018-08-12 Werkkaarte vir Gr.10 Wisk asb. Fatorisering

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Christa Darvall 2018-08-12 Gr.10 kw 2 en 3 Wisk en Fisiese Wet. Vraestelle en memo's asb.

Fallist art (in memory of Bongani Mayosi)

Andrew van der Merwe 2018-08-11 Yep, having a good cause doesn't save one from being a poepol. There's a great movie set during the French revolution that deals quite movingly with that precise problem. Chouans! (1988)

Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk

Lettie van Zyl 2018-08-11 e pos asb vir my die vraestelle

Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk

Johan Visser 2018-08-11 Stuur asb vir my die Graad 9 vraestel en memorandum. Dankie

Fallist art (in memory of Bongani Mayosi)

Heidi Lin 2018-08-11 Kafkaesque

Eugène Marais (1871–1936): ’n lewensoorsig

Marina Johnson 2018-08-11 By die Oog in Mookgopong is daar 'n vervalle huisie wat die mense sê Eugene Marais het daar gewoon. Is dit waar, indien wel, hoe kan ons die huisie so laat verweer, kan dit nie opgeknap en vir die Afrikaanse nageslag bewaar word nie?

NB-Uitgewers betreur Koos Human se afsterwe

Magriet 2018-08-11 Koos Human was ook een van die kampvegters teen sensuur in die tyd van die Publikasieraad, met die publikasie van boeke soos Kennis van die Aand, en Magersfontein, o Magersfontein! 'n Baanbreker in die Afrikaanse uitgewerswese!

Leeskringnuusbrief: Augustus 2018

Johan Steyn 2018-08-11 Ek sal ook graag die nuusbrief per e-pos wil ontvang. Is daar dalk enige raakpunte met musiekgroepe bv. kore? Ek is lid van die Randburg Mannekoor.

Jongleserskompetisie: wenners aangekondig!

johannes 2018-08-11 Welgedaan wenners!

On “Young man at home 1972”

Jennifer Chen 2018-08-11 In the fourth section, of course, the poet puts " flesh on the bones " of the very fine line drawing in the first section. What craftsmanship!

Ja, dit maak sin om dramas te lees, maar …

Monica Hammes 2018-08-10 Baie dankie vir die waardevolle insigte en wenke wat beslis sal help om leeskringe weer met nuwe geesdrif na dramatekste te laat kyk. Ek wil tog twee stukke aas uitgooi: 1. Sou dit nie moontlik wees vir een van die gevestigde feeste om een dramaproduksie

Fallist art (in memory of Bongani Mayosi)

Loekie la Grange 2018-08-10 Ek is ontnugter en kop in die sand. Ek gryp na die positiewe, maar worstel met die negatiewe. Afgestomp, defaïtisties.

Fallist art (in memory of Bongani Mayosi)

Eddie Botha 2018-08-10 I am shaking ... we all should be shaking. In fact we should all be wailing.

kykNET-Rapportpryse: 2018-kortlyste is hier!

Darryl David 2018-08-10 Ek is baie lief vir Dana en Andries, maar dit lyk vir my die eerste ding wat Tannie Elsa met die prysgeld moet gaan koop - is 'n donkerbril - to cope with the limelight😉😉😁😁😎😎😎

Magnus en die seuns

Hans Richardt 2018-08-10 Die boek is goeie voorbeeld van Vals Nuus wat deesdae volop in Afrikaanse media is. Hoe kan ek so vermetel wees? Net een stelling, 'n 9mm pistool in 'n seun se anus gedruk en skoot afgevuur? Daar is die korrel bo-op die sluitstuk, wat alles in flarde so

’n Pleidooi vir die veiligheid van skrywers en liefhebbers van die geskrewe woord: Ter nagedagtenis van Tom Gouws (1961–2018)

francois verster 2018-08-10 Die verskil tussen bekendes wat vermoor word teenoor minder bekendes, is dat (die dood van) bekendes (sekerlik indirek en onbewustelik) 'n spesifieke soort geweld aan 'n groter klok hang. Want skrywers beskou hulself tog nie as belangriker as ander mense

Video: Karin Brynard gesels met Irna van Zyl oor Tuisland

Alta Engelbrecht 2018-08-10 Ons het die afgelope maand vir die eerste maal die Kalahari en Namibië besoek. Ons is in die omgewing van Askham, Mier en natuurlik Namibië (vir die eerste keer) en ons lees Tuisland. Ek lees; my man bestuur en luister. Ons herken wat ons lees. Die enke

Die skending van die reg op die goeie naam en die reg op privaatheid met verwysing na sosiale media soos Facebook

Amanda 2018-08-10 Ek het ’n trourok gekoop by ’n vrou . Sy’t gesê ek kon haar later betaal. Sy wou intussen die rok uitleen alvorens ek in hom trou. Ek’t gesê ek soek nie meer die rok nie en dat sy hom kan terugneem. Sy’t geweier om hom terug te neem. Sy’t di

Leeskringnuusbrief: Augustus 2018

LitNet 2018-08-10 Hallo Maureen, ek het jou op die nuusbrieflys gesit en jy sal voortaan die nuusbrief per e-pos ontvang. Vriendelike groete, Liné Enslin, Assistentproduksiebestuurder

Graad 12 Afrikaans: voorgeskrewe letterkunde

AGL 2018-08-10 Niks van die Taalarsenaal kan oopmaak nie!

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

LitNet 2018-08-10 Hallo Elizabeth, hier is 'n graad 9-oefenvraestel en -memorandum wat dalk mag help. En hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus daardeur en laai enige vr

Magnus en die seuns

Nontels 2018-08-09 Johann Basson, mag ek jou skrywe omskryf? In die wese van alle mans wat die lewenslig aanskou is daar die volle versameling van alle soorte seksuele fantasieë wat wag om bevredig te word. Laat ons mans altyd beskeie bly en nie ons broers hulle vergrype

Kom kuier by Die boekklub op kykNET

Antoinette 2018-08-09 Net twee korreksies, Louis. Daar is nie minder as 100 mense in Merweville nie. Daar is 'n goeie tweeduisend. Ook: die "Skema" - oftewel lokasie, lê nie buite die dorp nie. Dit is heeltemal deel van die dorp, jy sien die inwoners stap na die kafees, dran
Top