Paul2018-08-21That's the nice thing about this case. It isn't about the debate over homosexuality. It is simply about the church organisation to change a decision they had reached in the past.
I am pretty sure there must be a way for the church to achieve the same out
Wildewragtig Willem Wouter Wisselkoers Wildevark2018-08-21Daar is net één meetbare wat die ekonomiese wêreldkompeteerbaarheid van die Suid-Afrikaanse nasie weergee: Die ZAR/USD wisselkoersfunksie oor die langtermyn.
Die wisselkoerskurwe verdiskonteer AL die veranderlikes in hierdie land en "weird" nasie.
armand auret2018-08-20Yes but , unfortunately, we cannot have it both ways; especially not in what once was known as une Université (A community of teachers and scholars). Having instigated, lead and educated for the culture war of all against all, the academe now faces, on e
Suenel Bruwer2018-08-20Thank you, Michiel. You explained my unease about the interpretation. I was rather sad about Helen Moffet's interpretation as I always make a point of reading her take on things. I sometimes disagree but I always learn from her. Maybe she misunderstood th
Suz2018-08-20Hi daar,
Ek is ’n Christen en as sulks wil ek uit die staanspoor dit graag duidelik maak dat ek nie homoseksualiteit veroordeel nie. Die oordeel kom my nie toe nie. Ek kan net liefde aanbied want my God is ’n God van liefde.
Die sleg wat in my lewe
Trixie2018-08-20Straight ouers het gay kinders wat in die kerk grootword, en DAAR hoor hoe God 'n “fout" gemaak het toe hy hulle geskape het. Daardie kinders het GEEN keuse nie, en die kerk se liefdeloosheid dryf hulle na selfdood, of dwelms, of geforseerde "straight"
F C Boot2018-08-20As jy met ateïste oor Jesus en sy verlossingswerk praat, sal baie se eerste vraag aan jou wees: "Bewys dat Jesus bestaan het, want die feit dat daar in die Bybel van Hom geskryf is, is geen bewys dat Hy bestaan het nie!”
Ons weet dat Malan en die figu
Peet2018-08-20Ek het ondervind dat in elke kerk, sending en genootskap, is daar jou op regte kinders van die Here, jou christene, en jou saamlopers. Jou opregtes, en onopregtes, jou ware's en valses. So mense bly maar mense. Die een persoon se belewenis is sy waarheid,
Aubrey Blecher2018-08-20My understanding of the poem is precisely that Butler, Lalu and Mbembe face the threat of being run out of town in the same way that certain of those in the canon of western philosophy and art have already experienced. I agree that Helen Moffett has mis
Charl Adams2018-08-20In Suid-Afrika vandag is dit noodsaaklik om wyd te lees, te luister en buite jou natuurlike omgewing en vriendekring te beweeg om 'n akkurate en ingeligte opinie te kan hê oor sosio-politieke en verwante sake.
As jou daaglikse inligtingnetwerk net besta
LitNet2018-08-20Hallo! LitNet bied oefenvraestelle wat spesiaal vir ons lesers opgestel word of ons deel vraestelle wat deur sekere van die verskillende onderwysdepartemente aan ons beskikbaar gestel word. Ons beskik dus nie oor inhoud van al die onderwysdepartemente nie
LitNet2018-08-20Hi there! Thank you for your enquiry. The employees at Taalarsenaal are aware of the problem and they are attending to this as soon as possible. Best wishes, Naomi Meyer, Content Manager: LitNet.
LitNet2018-08-20Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Blaai gerus daardeur om te sien wat ons het waarna jy op soek is. Ons voeg so gereeld m
Barend van der Merwe2018-08-20Andre, alle organisasies en maatakappye is onderhewig aan die Grondwet. Trouens die NG kerk se lidmate het al baie in die verlede die Grondwet se lof besing.
LitNet2018-08-20Hallo Wilna, van LitNet se kant af bied ons gratis oefenvraestelle en memo's vir verskillende grade. Hier is 'n indeks van die artikel waar al die inligting bymekaar is, en dit is ingedeel volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vra
LitNet2018-08-20Hallo Johan, ten einde 'n vraestel oop te maak en toegang tot die vraestel se inhoud te verkry, moet jy asseblief op die skakels binne die items klik. Hier is 'n skakel na die vraestel: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2018/08/Gr9NW_November.pd
Suenel Bruwer-Holloway2018-08-20I usually learn a lot from Helen Moffat. What a pity that she missed the point ... or misinterpreted the tone of Marlene Van Niekerk's poem. Her letter to Cyril re his appalling behaviour at the Women's Day Celebrations was pertinent. We have lost our way
serina2018-08-18Jan Blohm is een van ons land se beste musikante ,daar is min wat kan skryf soos hy. Daar is niemand wat my hart met worstelinge en sonde en smag na reine liefde beter kan beskryf nie. Hy is ’n mens met foute soos die res van ons. Gelukkig maak sy talen
Andre2018-08-18Wanneer ek by 'n organisasie wil aansluit vra ek myself af of dit waarvoor die organisasie staan ook dit is waarmee ek myself kan vereenselwig en mee assosieer. Ek dring my nie in so instansie in en dan gaan ek wat 'n minderheidstandpunt het, poog om die
Andre2018-08-18’n Baie insiggewende opsomming. Die volgende kan bygevoeg word. Eiendom is die hoeksteen van welvaartskepping, maar dit moet gepaard gaan met regssekerheid. Wat betref eiendom se regssekerheid is dit belangrik dat daar 'n sogenaamde "Sunset clause" moet
Raymond van Diemel2018-08-18Die enigmatiese Koos Human wat 'n renons in skynheiligheid gehad het. Sy publikasie van Ds Dawid Petrus Botha se opspraakwekkede boek, "Die opkoms van die derde stand" in 1960 het veral die Afrikaner Broederbond-establishment hewig ontsteld. Om sout in di
Sleigh Haynes2018-08-17As 'n oud-student van die US is ek erg bekommerd oor die stelselmatige aftakeling van Afrikaans by alle vorige Afrikaanse universiteite. In my jare in die 1970's was die meeste handboeke in elk geval Engels en, hoewel die lesings in Afrikaans aangebied wa
Daniel Cillie2018-08-17Jammer vir almal wat hierdie bewerings aanvaar as waar, maar voordat dit nie bo redelike twyfel bewys is dat dit waar is nie, is die boek fiktief en nikseggend.
Jacques Van Keymeulen2018-08-17Ik heb Christo pas een paar maanden geleden leren kennen, en we waren van plan elkaar meer te ontmoeten. Dat kan nu helaas niet meer. Mijn deelneming aan de familie en vrienden bij dit grote verlies.
LitNet2018-08-17Hallo Zonya, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Blaai gerus daardeur om oefenvraestelle te bekyk van die grade waarna jy op soek
Abigail George2018-08-17Jemima it is so lovely of you to have written back to me. What are you reading now, what is your main source of inspiration? I love communicating with (Do you see yourself as a millennial, emerging poet? That thought just came to me now in mid-write.) you
Clinton V. du Plessis2018-08-17Adinda, baie dankie, jy het jou eksemplaar by die Woordfees gekoop, bly dit verskaf genot. Gustaf ek waardeer jou opmerkings ook.