Fanie Marais2018-09-01Ek lewer nie kommentaar oor die uitvoerbaarheid van die gedagte nie. Weet ook nie wat die antwoord is nie. Eerder eie indrukke en eersterangse ervaring oor ongeveer 30 jaar met Afrikaans as bevorderaar sonder akademiese onderleg.
Ek ervaar nie die bedrei
Betsie vd Merwe2018-09-01Jacques Bessenger, Germandt Geldenhuys, Schalk Bezuidenhout
Briljante talentvolle mense uit die gewone skool Jeugland, Kempton Park.
’n Skool met die hart wat fokus om emosionele volwassenheid in balans met goeie sosiale intelligensie te ontwikkel.
A
Charl Adams2018-09-01Wanne Carstens se voorstel van 'n geïntegreerde Afrikaanse Taalunie is 'n puik voorstel. Die samekoms van al die versplinterde pro Afrikaanse groeperings sal verskeie doelwitte kan bevredig. Standaarde, drukkerswese, toeganklikheid en bevordering van Afr
An!re Bester2018-09-01Dit lyk na die resultaat van 'n baie opsetlike soeke na iets om 'n sekere politieke interpretasie aan te heg. Die diefstal van 'n ander se besittings word nie veroordeel of in konteks geplaas nie.
As die meer dan so 'n groot blyk van rassisme/kolonialism
Joanie2018-08-31Ja! vanaf die hoër onderwyskorps. Na ek onlangs Gerhard van Huyssteen se Hutsmerk-artikel gelees het ("As die hutsmerk magtiger as die swaard is") het ek besef ons kan nie bekostig om so jammer te wees dat ander aanstoot gaan neem, dat ons nie ons ryk ta
Mr K2018-08-31Beste F C Boot
Hoekom is jy so aggresiewe mens? Ek lees al lankal jou en Angus se goed en dog dat ek ook iets sê: jy val hom altyd aan sonder feite maar net geloof. Ek ken Agnus van geen kan af nie, maar hy is nie dom nie en gebruik sy logika. Waarom ni
Gretha Aalbers2018-08-31Amanda se vraag is ter sake. Wannie noem juis in sy artikel dat die NTU deur die regerings van Nederland en België opgerig is en befonds word. Afrikaans is een van 11 amptelike tale. 'n Afrikaanse taalunie sal nie 'n regerings-organisasie kan wees nie. I
Mr K2018-08-31Beste F C Boot
Ek moet saamstem, nêrens in die bybel staan daar die wêreld is 6000 jaar oud nie, maar ek vat
maar die ou kerkvaders soos James Ussher ens se woord toe daar besluit is die aarde is tussen ses en tienduisend jaar oud vlgs die geslagregis
Suenel Bruwer2018-08-31Dankie, Dan Sleigh. Sorgvuldige kennis is al raad. Ek wens ek kon u studie die wêreld instuur. Allister Sparks se verdraaide en gekunstelde wanvoorstelling van die bitter amandelheining is sonder beoordeling gesluk in gerespekteerde akademiese sirkels.
Johann Basson2018-08-31"Ek hou van 'n man wat sy man kan staan,
ek hou van 'n arm wat 'n slag kan slaan,
'n oog wat nie wyk, wat 'n bars kan kyk
en 'n wil wat so vas soos 'n klipsteen staan!"
[Uit "Trou" deur Jan F.E. Cilliers]
Groot dank Dan Sleigh vir hierdie grootse art
Astrid Schwenke2018-08-31In L.M. Thompson se werk "The political mythology of apartheid" (1985) skryf hy dat twee soorte mites bestaan: eerstens behoudende mites wat met die skep van nasionalisme van 'n groep verband hou en tweedens ingrypende of radikale mites wat 'n ander groep
Jan Odendaal2018-08-31Dan Sleigh bevestig met sy deeglike navorsing dat in SA die waarheid lank reeds tweede viool speel.
Thabo Mbeki as "Afrika-herlewingsman" het sy insig ( gebrek daaraan) by herhaling getoon.Wie sou ooit kon dink dat die kweek van patats die wereld van di
Amanda de Stadler2018-08-30Merci, die tema is bewustelik op versoek van 'n skoolhoof wat voel ons kinders is nie gegrond nie, hulle weet nie waar Afrikaans vandaan kom nie en weet dus nie wat hulle het om op trots te wees nie. Die leerders se reaksie het dit weerspieël, nè?
Johnnes Comestor2018-08-30Vearey is van huis uit 'n Kaapsspreker, maar het 'n Engelsonderwyser geword. In sy boek skryf hy: "Ek het die wêreld buite Elsiesrivier in suiwer Engels asook in Elsies-spreektaal verken" (Kindle 290). Albei sinne dui daarop dat hy voorkeur aan Engels bo
F C Boot2018-08-30Mr K
Ek glo nie jy is 'n 'mister' nie want nêrens staan dit in die Bybel dat die aarde 6000
jaar oud is en dat alles in 7 24 uur dae 'geskep' is nie.
Dit is die 'slim' mens wat 'n natuurverskynsel soos 'nag' in twee sal deel en een deel aan een dag en
Hélène Opperman Lewis2018-08-30Dankie vir hierdie regstelling Dan Sleigh! Wat sal ons tog sonder mense soos u doen. Allister Sparks was ook een van die wat hierdie leuen in sy boek 'The Mind of South Africa: The Rise and fall of Apartheid' in 1990 die wye wêreld ingestuur het. Hoe in
francois verster2018-08-30Sommige mites is eenvoudig té handig as propaganda en sal waarskynlik nooit as sodanig erken word of verdwyn nie. Hierdie een oor die sogenaamde apartheidsheining is 'n uitstekende voorbeeld daarvan. Die ironie van sulke gevalle is dat dit uitkring en we
Hannes van Zyl2018-08-30Ons as vriende betreur die heengaan van ‘n Groot Gees, op Afrikaanse Taalgebied maar ook as empatieke gespreksvennoot en veral bedrewe luisteraar wat al sy toehoorders subtiel betrek en verhef het in enige gespreksituasie. Christo, ons as Klerksdorpers
Flip Raath2018-08-30Want as hulle wou en kon boer soes ekke dan sou da nie goete soos die communal lands gewies het nie. Maak die communal lands plase dan kan ons ammal lekka boer en baie kos maak.
Reusedwerg2018-08-30Geagte Dedalus, die Ingelse het 'n gesegde, "An unasked opinion is a sign of stupidity". Gaan sit in in jou hoekie waar jy hoort. Boks toe met jou ...
Susarah van Zyl2018-08-30Stem heelhartig saam met Johnnes Comestor. Bevorder suiwer Afrikaans en weg met die indringing van Engels in Afrikaans. Ek het niks teen Engels nie, maar is van jongsaf deur my pa geleer jy praat Afrikaans suiwer of Engels suiwer. Geen mengelmoes, en bes
Mr K2018-08-30Hoekom stry mense so oor godsdiens? Daar is oor die 4200 gelowe op aarde en blykbaar by die 40 000 sektes of denominasies (kerke) van die christengeloof. Almal kan nie reg wees nie of almal is verkeerd! Hoekom is ’n almagtige wese soos yahweh ’n jaloe
LitNet2018-08-30Hallo Joann, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus hierdeur en laai af as daar iets is wat kan help. Die vraestelle is gratis beskikbaar. Dit is ingede
LitNet2018-08-30Hallo Jackie, hierdie is die indeks van al die vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is. Blaai gerus hierdeur om te sien of daar is waarna jy soek. Ons voeg ook so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder