Kommentaar

Die verlore smoking gun van Bird Island: 'n resensie

Bert 2018-09-10 Die helfte van die resensie gaan oor die resesent wat ander mense wil bykom. In die toekoms bly eerder by die boek as wat dit nodig is om 'terug te kom' na die boek en resensie. Andersins goeie resensie.

Hallo, is iemand nog daar?

F C Boot 2018-09-10 Dankie Reusedwerg. Dit gooi 'n bietjie lig op die onderwerp. Verneem egter ook graag van ouens met 'n regsagtergrond of so'n kontrak nog wetlik afdwingbaar is, waar die staat die nuwe eienaar word en dus ook in besit van sg 'kaart en transport' kom.

Die verlore smoking gun van Bird Island: 'n resensie

Arrie de Beer 2018-09-10 As 'n mens 'n joernalis was wat te kenne gegee het SA was nie (in daardie stadium) in Angola vir 'n bepaalde doel nie, hoe gee jy nou te kenne iemand was nie in 'n bepaalde stadium op Bird-eiland vir 'n bepaalde doel nie?

Die verlore smoking gun van Bird Island: 'n resensie

Sarie 2018-09-10 Sal graag wil hê dat hulle nou na vore moet kom sodat die inligting getoets kan word. Hulle hoef mos nou niks meer te vrees nie.

Vir wat die alewige naamsveranderinge?

Sarie 2018-09-10 Weet jy wie was HB Thom? Hy was die eerste nie-politiese rektor en verantwoordelik vir die stigting van die drama- en mediese fakulteite van US. Andre Brink was maar net ‘n kritikus uit ‘n sekere oogpunt. NP van Wyk Louw en Opperman het net sulke goei

Skryfkompetisie: Tyd

Amelia Myburgh 2018-09-10 Hoe lank moet die gedig wees?

’n Persoonlike navorsingsreis: ek en my universiteit

Estelle Kruger 2018-09-10 Dankie vir jou reaksie, Johannes. Jy bevestig eintlik wat die skrywer geskryf het. Omdat die navoringsmetodologie 'n outo-etnografie is, handel dit nie eintlik oor Unisa as sodanig nie, maar die skrywer se reis as dosent vir amper soveel jare as jy, dws

Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 1

LitNet 2018-09-10 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus daardeur om te sien of daar ie

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

LitNet 2018-09-10 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Jong lesers: Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster

LitNet 2018-09-10 Hallo! Ek weet nie of ons met hierdie spesifieke navraag kan help nie, maar hier is 'n skakel na ons skoleblad, waar inhoud rondom skole en hulpmiddels hieromtrent gevind kan word: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/. Blaai hierdeur om te s

Kurrikulumontwerpbenaderings van Suid-Afrikaanse skoolkurrikula: ’n kritiese perspektief op die kurrikula vir Afrikaans (Huistaal)

Gert 2018-09-10 Uitstekende ontleding - mooi gebalanseerd. Mens wil hierby die oproepe lees om dekolonisering – hoe sit die huidige kurrikula die kolonisering van kennis voort? Wat is die inheemse kennisse wat die skoolkurrikulum ontbeer? Kolonisering neem nuwe vorms

Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 1

Desirea 2018-09-09 ek soek graag al kwartaal 3 se september toetsreeks toetse en opsommings

Raaiselkind: ’n filmresensie

Suzette 2018-09-09 Ek het per ongeluk gisteraand op die uitsending afgekom. Met 'n oop gemoed en met empatie en deernis na almal rondom Alexander, se belewenis en hantering gekyk. Glad nie 'n oordeel oor goeie fliek probeer gee nie. Die verhaal het my geraak. My binneste w

Marinus Wiechers: woorde van ’n kollega en vriend

Johann van der Merwe 2018-09-09 'n Besondere huldeblyk van een groot Suid-Afrikaanse èn Afrikaanse regsgeleerde - Andreas van Wyk - aan 'n ander, Marinus Wiechers.

Raaiselkind: ’n filmresensie

BESSIE DE KOCK 2018-09-08 Die resensie is onnodig sterk, as jy jou nie in die kind se skoene kan indink nie. Daar is amper 30 soorte epilepsie. Hy kon die epilepsie wel gekry het, direk daarna volg geheueverlies, en kon hy in die bad geklim het sonder dat hy geweet het. Ek weet wa

Die verlore smoking gun van Bird Island: 'n resensie

Rohan 2018-09-08 Mooi gebalanseerde opinie. Maar die smoking gun wat reeds jare smeul en gesnuf word sodra daar weer 'n vonkie skiet is juis omdat daar waarheid verswyg word. Soveel op die spel. Daar is jare gelede reeds inligting deurgegee. Baie mense sit met info uit 80

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

Taylechia Claasen 2018-09-08 Ek soek graad 10 se memorandums vir 2018

Marinus Wiechers: woorde van ’n kollega en vriend

Johan smit 2018-09-08 Baie dankie vir hierdie huldeblyk. Ek was vir ses jaar sy kollega tot 1980 en het altyd sy toeganklikheid en nederigheid onthou.

Jong lesers: Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster

Cielie de Beer 2018-09-08 Goeie dag ek is opsoek na die sub intrige van die driehoekige sirkel vir n klas toespraak

Weg van ons

Estelle Rubow 2018-09-08 Daardie gevoel so pragtig verwoord Marthé.

Die verlore smoking gun van Bird Island: 'n resensie

Stuiwer 2018-09-08 In die hof is die gebrek aan getuienis genoeg om jou onskuldig te bewys. In die samesweringsteorie is daar gewoonlik (gerieflik) die onderdrukking van die waarheid. Om net een op te noem: Die Roswell insident waar na bewering 'n VVV geland het, maar wat d

Skryfkompetisie: Tyd

C. J. Jansen 2018-09-07 Ek stel belang. Ek bly in Namibie. Mag ek ook deelneem?

Vir wat die alewige naamsveranderinge?

Anthony Wilson 2018-09-07 Dankie Bettina Wyngaard weereens vir 'n baie goeie artikel. Ek dink dit is so gepas dat die HB Thom Teater na Adam Small vernoem is want hy is die dramaturg wat die beste drama ooit in Afrikaans, "Kanna hy kô hystoe" geskryf het. André P Brink het dit s

Hallo, is iemand nog daar?

Reusedwerg 2018-09-07 FC, trek jou rekenaar bietjie nader en Google of vra enige senior bankamptenaar wat "SECURITISATION" is. As hy nie weet nie, is hy beslis nie werd om in sy pos te wees nie. Dit lees soos kattekwaad. Geen, maar soos in geen bank "verloor" geld nie. Die aan

Die verlore smoking gun van Bird Island: 'n resensie

Sarie 2018-09-07 Kom voor of jy nie Jacques Pauw se jongste artikel oor die boek gelees het nie. Nog vrae kom na vore.

Fyn – soos fynbos

Carma Shaw 2018-09-07 Baie dankie, Jan. Ek waardeer jou lees en kommentaar baie.

Die verlore smoking gun van Bird Island: 'n resensie

Schalk vwn Wyk 2018-09-07 Goeie resensensie. Ek sluk maar swaar hieraan. Het nie die boek gelees of beplan om hom te lees nie. Ons familie het Malan persoonlik geken en het baie hoë agting vir hom gehad. Dat daar baie besluite geneem is in daardie tyd wat vandag, met reg, kras ve

Die verlore smoking gun van Bird Island: 'n resensie

P.J Roodt 2018-09-07 Tot tyd en wyl die gemolesteerdes openlik na vore kom en klagtes indien by die polisie sal geloofwaardigheid altyd ‘n probleem wees.

Critical reflections on Israel’s claim to land in Palestine

Johnnes Comestor 2018-09-07 Die artikel is ingeklee in die hedendaagse retoriek van anti-kolonialisme. Israel se aanspraak op Jerusalem in sy geheel is gebaseer op grondgebied wat hy wettig in 'n oorlog verower het nadat hy homself suksesvol teen invallers uit die buurstate verdedig

Fyn – soos fynbos

Jan Breet 2018-09-07 Asemrowend mooi. Wat 'n pragtige gedig

Max Sebald

Francois Malherbe 2018-09-07 Dit is 'n besonderse gedig oor 'n besonderse, 'n groot skrywer . Dankie daarvoor!

ma se kinners

Jan Breet 2018-09-07 So eerlik, Susanne

’n Persoonlike navorsingsreis: ek en my universiteit

Johnnes Comestor 2018-09-07 Die artikel en hierdie onderhoud se inderdaad min oor die wese van Unisa. Ek het grondige subjektiewe ondervinding van Unisa, eers as student en daarna as dosent. My ervaring is dat die meeste Unisa-dosente min begrip vir afstandstudie getoon het omdat di

Vir wat die alewige naamsveranderinge?

Johnnes Comestor 2018-09-07 As 'n persoonsnaam verander word, kan dit mense wat aan daardie persoon se groep behoort, uitgeskuif laat voel. Dit laat hulle onwelkom en ontuis voel in wat hulle eens as hulle vaderland beskou het. Is die benaming Adam Small werklik meer neutraal as HB

Vir wat die alewige naamsveranderinge?

Sarie 2018-09-07 Solank die instansie soos die universiteit net onderrig van wêreldklasgehalte lewer kan hulle die geboue enige naam noem.

Sensuur en die volk se sedes

Sarie 2018-09-07 Die boek So het hulle gesterf oor die Kaapse rebelle wat tereggestel is tydens die Engelse oorlog is ook verban.

Uitnodiging: Bekendstelling van Prooi deur Deon Meyer

Johan Talma 2018-09-07 Robert, net so min as wat hierdie bekendstelling met 'n teater se bedrywighede te make sou gehad het as dit in 'n teater aangebied sou word, het hierdie funksie in die saal van die gemeente met die kerk se bedrywighede te make. Jy is baie welkom ... en sa

Marinus Wiechers: woorde van ’n kollega en vriend

Chris Marnewick SC 2018-09-07 Ek onthou Prof Wiechers met eerbied en bewondering. Sy Administratiefreg was op elke Afrikaanssprekende advokaat se boekrak. Ek onthou ook dat hy by geleentheid in 1972, toe hy my en ander Unisa-regstudente in Durban van akademiese raad kom bedien het, to

Weg van ons

Lydia Higginson 2018-09-07 Ontroerend

29 Maart 2018

Lou 2018-09-07 Vir die bevoorregtes om hierdie storie met insae te kan lees, vertroetel ons die herinnering saam. Aan my aangestuur wat ook op 'n manier so my hart bewoon.
Top