Nick Dreyer2018-09-14Julle maak dit te gekompliseerd. Jesus het vir die vrou wat ’n hoer was gesê, jy is vergewe gaan huis toe en hou op sonde doen. Jy kan nie sonde goedkeur nie. Jy kan nie op Paulus se lysie fokus en die een op die ander een opweeg nie! As jy op daai lys
Gerrie Heydenrych2018-09-13The sin of apartheid that is all that needs to be answered. But the English emperialistic stand is in an even worse condition. So stop crying over spilt milk. It’s over. Now try your best to live as peaceable minorities.
Anthony Wilson2018-09-13Germanicus - NP van wyk Louw; Periandros van Korinthe - DJ Opperman. Goeie dramas om te lees maar onopvoerbaar want wie behalwe Rymkletsers praat werklik in rym! Jy verstaan as ek sê dat daar baie min na MY mense vernoem is en het ek dan nie gesê: "Ja e
Benadé Kruger2018-09-13Jy is reg Nicolette. Die eerste seun - in die brigadier se kerk - was wit gewees. Hy word net beskryf as "'n maer kind met 'n donker vel". Van die slagoffers was wit.
Een minder raaisel wat jou kan wakker hou in die nag ... :)
Tracy Lötter2018-09-13Ek stem saam met moedertaal-onderrig, ook op tersiêre vlak.
As Afrikaanssprekende het ek baie daarmee te doen gehad op universiteit, waar Engels koning gekraai het as vaktaal in die meeste kursusse. My probleem is wanneer daar van "sosio-ekonomiese" agt
. Riana de Beer2018-09-13Baie dankie vir 'n oorwoë, gekontekstualiseerde meningsartikel. 'n Mens sou regtig verwag dat akademici wat beleidsbesluite moet neem, hul sou vergewis van die groot aanbod oor die belang van moedertaalonderrig en die positiewe opvoedkundige resultate da
Johnnes Comestor2018-09-13In die koerante was daar 'n verkorte weergawe van die toespraak. Ek is dankbaar dat LitNet die volledige toespraak gepubliseer het. Die toespraak is 'n sinvolle mengsel van rasionaliteit en emosie. Ek hou veral van die karakterisering van die US as 'n "En
Raine2018-09-13Ek het die boek gelees omdat ek dit by 'n weduwee van 'n oud-polisie generaal gekry het. My hare het al die pad regop begin staan vir die blatante misbruik van mag teenoor die swakstes onder ons. Paul is 'n joernalis en kan daarom die skryfwerk kritiseer,
Nicolette2018-09-12Ek het wel die boek gelees, maar daar is dinge wat nie lekker sin maak nie. Sy bevelvoerder het vir Minnie vertel van 'n vrou in die bevelvoerder se gemeente se seun wat 'n storie het om te vertel. En so begin die verhaal ontvou. Wat my pla is dat in die
Charles2018-09-12Ek was mal oor Daniel Hugo se vertaling van Arthur Schaffer se gedigte in Kom in dit vries daarbuite, waar oorspronklik Nederlandstalige gedigte en hul Afrikaanse eweknie sy aan sy geplaas word.
So ook maak Marlene van Niekerk se In die stille agterkamer
Charles2018-09-12Ek het bitter baie van die boek gehou, en dit in 'n warrelwind van opgewondenheid en entoesiasme verslind, en ek is 'n belese persoon.
Dit is wonderlik dat historiese romans (en dit wil sê - soos die skrywer self erken - verbeeldingryke opspooksels oor
Ricky De Gouveiea2018-09-12Is daar enige name van wie op die volksraad van President Paul Kruger was en dalk foto's? Ek soek foto's van veral Mnr Tosen, hy was n familielid.
Hetta Pieterse2018-09-12Soveel mense het ook vir Marinus leer ken as iemand wat spontaan hulp aangebied het - so was dit ook met my. Ek onthou nou dat ek nie gevra het nie - hy het eenvoudig aangebied en my vlot uit 'n taai situasie gered met basiese raad en 'n verwysing na 'n a
Monica Muller2018-09-12Volgens Steyn het soveel getuies na die verskyning van die boek na vore gekom dat sy 'n opvolgboek oorweeg. Waarom 'n opvolgboek? Om nog verder agterdog te saai? Sit die feite op die tafel sodat geregtigheid - na watter kant ook al - kan geskied.
Ilze Krige2018-09-11Met sulke wat mooi en sensitief die mens met natuur vergelyk, kan mens amper weer hoop kry vir die wêreld. Dankie vir die deel van hierdie besondere mooi gedig.
Annora Eksteen2018-09-11My tyd Gava. Dit is nou interessant. Ja, hy was 'n goeie en vrye mens en briljante dokumenteerder in skeppende skryfwerk van sy avontuurlike lewe. Ek het nog nooit eers The Freedom Charter bekyk nie. Lank lewe Uys - 'n bron van sonlig voorwaar.
F C Boot2018-09-11En is dit nou beter of slegter? Slegter as 'n mens in ag neem dat volgens https://www.cosmopolitan.co.za/real-talk/must-read-south-africas-abortion-crisis/
dit beraam word dat tot 260 000 aborsies (wettig en onwettig) jaarliks in Suid-Afrika plaasvind.