Graad 11: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

  • 16

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskundige Geletterdheid.

Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • Vraestel – Let op, ten opsigte van die vraestel: Vraag 1 vereis dat mens met ’n liniaal meet. Die mates mag dalk verskil, en dan sal die antwoorde verskil. Tot een of 2 mm se verskil sal die antwoorde laat verskil. Wat belangrik is by daardie vraag is die metode wat gebruik word."

  • 16

Kommentaar

  • My seuns is graad 10 en graad 9 hulle het gewoone wisk, kan julle my dalk help met so jets. Sal baie bly wees

  • Sarie September

    Hi, ek soek ou vraestelle vir September en November eksamen vir graad 11 vir wiskunde geletterdheid, Besigheidstudie en lewenswetenskappe

    • Hallo! Hier is 'n skakel na die indeks waar al LitNet se vraestelle bymekaar gesorteer is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die vraestelle en memo's gratis in PDF-formaat af te laai. Dis 'n goeie plan om die vraestelle deur te werk! Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Jy is op die regte plek om jou met voorbereiding te help - sommer reeds die artikel waar jy is. Kyk na my beskrywing van hoe jy die vraestelle in die hande kan kry, as ek vertel van die indeks van vraestelle. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud oop te maak. Binne-in die artikels is daar skakels na die vraestelle en memo's. As jy daarop klik, kan jy alles gratis in PDF aflaai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Hi, ek is graad 11 en ek soek ou vraestelle vir die Junie-eksamen: kaarte, planne en metings.

    • Hallo. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is 'n lys van vraestelle en memo's en dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud oop te maak. Binne-in die artikels is daar skakels na die vraestelle en memo's. As jy daarop klik, kan jy alles gratis in PDF aflaai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top