Hank Small2018-06-22Nee wat Bettina, hierdie onlogiese rubriek van jou doen jou reputasie geen goed nie. Net soos Ashwin Willemse, wat die dag na sy onprofessionele gedrag op die TV-stel deur af te stap, verklaar het dat dit nie agv enige rassistiese optrede van Mallet en Bo
Breyten Breytenbach2018-06-22Beste Hermann Giliomee,
Bravo! Net om te laat weet ek steun jou stellingname - gebaseer op werklike navorsing en geïnformeer deur gesonde insigte en veel wysheid - volmondig. En dat jy dit doen sonder om doekies te draai om die bedorwe politici, insluit
Pol Vigoureux2018-06-22De jeugd moet, volgens mijn ondervinding, eerst bewust worden van een evensdoel. Gelukkig zijn is toch de eerste vereiste. Kan iemand gelukkig zijn wanneer zijn omgeving, broers,zusters, vrienden, collega's, buren ongelukkig zijn. Er moet samenwerking zij
Gustaf Claassens2018-06-22SuperSport is ook Ashwin se werkgewer Bettina. Hoekom sal hulle die een individu ten koste van die ander een te na wil kom? Die klimaat is in elk geval nooit gunstig vir 'n minderheidsgroep waarvan Mallett en Botha lede is nie. Diegene wat wat namens Supe
Corrie2018-06-22Goeiemore! Wil uitvind of daar vraestelle is vir Grd 7 van 2018 2de kwartaal.. Dat my kind dit kan leer vir volgende kwartaal.. Wiskunde,
N.W, S.W, E.B.W.. Baie dankie..
Johann Basson2018-06-22Ek het grootse respek vir daardie man of dame wat uit innerlike oortuiging die volgende verklaring openlik maak:
"Dear Mr Ramaphosa: 'We don’t want any Jacob Zumas to deal with the vital issue of language, which is so important to us as the Afrikaan
stephanie slabbert2018-06-21Dit het my laat dink aan die "controversial" Royal Ontario Museum in Toronto uitstalling in 1989.
https://www.macleans.ca/culture/royal-ontario-museum-apologizes-for-racist-rhetoric-in-1989-exhibit/
Goed bedoel, maar ... Dis eintlik onmoontlik om iets
Pienkes du Plessis2018-06-21Wyngaard se ondersteuning van Willemse se onverklaarbare uitstappery is nie eens subtiel nie; dis blatant! En nou kom Wyngaard Supersport ook nog by. As daar een organisasie is wat tot vervelens toe sport gebruik om die kloof tussen kultuur- en rasgroepe
WHI2018-06-21In hierdie geval was dit vir hierdie kyker al lankal duidelik dat daar ernstige persoonlikheidsverskille was tussen spesifiek Nick Mallet en Ashwin Willemse. Mallet het 'n sterk persoonlikheid, as hy met jou verskil, of dit nou Willemse of Naas Botha is,
Retha Alberts2018-06-21Veg of vlug blyk die verkose opsies vir Ashwin Willemse. Hy skep 'n dilemma vir sy werkgewer, Supersport, en weier dan om aan die objektiewe ondersoek deel te neem? DIT is manipulasie, nie uitoefening van enige "demokratiese reg" nie. As hy homself steed
Daan Desimaal2018-06-21In ons weermagbasis (6 SAI) het die banier "Die Boere is hier om te bly" gepryk.
Hierdie museum-tragedie is maar net 'n manifestering van die feit dat die Boere die 3de oorlog verloor het. Mens wonder wat van die Hugenote se kulturele erfenis in Frankryk
André Badenhorst2018-06-21Hierdie "insigte" lyk my na 'n paar bokspringe deur 'n nugter denker van wie ek dit allermins verwag het.
Die proses was van die begin af deursigtig en legitiem. Hulle het uit hul pad gegaan om dit reg te doen. Daar is absuoluut geen rede om dit verda
Johan Horn2018-06-21Volgens die jongste Afrikaanse Woordelys en Spelreëls word die Engelse woord WhatsApp in Afrikaans whatsapp. Dit is ook 'n werkwoord as ek sê ek whatsapp jou. En in die meervoud kan jy sê: Ek het nou al vyf whatsapps oor die onderwerp gestuur.
Di Lake2018-06-21Sjoe ja, ek kan nou nie met die bybel saamgaan nie, maar gits, om darem nou poligame huwelike ook te bevestig ... ek sal nog lank vat om nou nog daaraan ook gewoond te raak. My goeiste maar ek is bly dat gay huwelike nou geen nuwigheid meer is nie.
My og
Gustaf Claassens2018-06-21Deur die meule op talle terreine, dog nog steeds 'n akademiese reus, intellektueel skerp, trots Afrikaans en mens; volwaardig, gebalanseerd mens. Iemand na wie opgesien kan word en wie se werk en idees 'n groot nalatenskap vir die breër Afrikaanse gemeen
Di Lake2018-06-21Baie romanties met die mooi name, Andolet, Leila ... en die gewone voosgeskryfde temas van plaasromans en dan die kamptige begrip en verbintenis met die inheemses.
Maar ek is seker Andolet het moed gehou en alles het goed uitgewerk. Dit is so, die onder
Di Lake2018-06-21Survivors of sexual violence. It is hard to survive. It keeps coming back. And no place in the religion to truly address it. When I broke my ties with the patriarchal religion (the terrible chains of religion), started telling my stories to friends and fa
Di Lake2018-06-21Klink lekker, knap gedaan op 84 ... wens net party skrywers kan nou eendag van die ander kant laat weet wat God se boodskap is tans.
Maar altyd net ... die doodse stilte.
Raed-na-Gael2018-06-20George,
Na aanleiding van jou hovaardige snedigheid hierbo,"Wonder net hoe ek jou verstaanbaar kan antwoord", dink ek aan GH Hardy se korswel "for any serious purpose, intelligence is a very minor gift".
Marinda Du Toit2018-06-19My man het na 36 jaar besluit hy gaan die huwelik verlaat, moet net bysê hy het 17 jaar terug dieselfde gedoen en my daarna gesmeek om hom terug te vat. Ons is binne gemeenskap van goedere getroud en ek het ’n voertuig maar dis steeds op sy naam. Hy he
LitNet2018-06-19Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
George Bekker2018-06-18Raed-na-Gael, dit lyk of jy daarop ingestel is om mense se gal en bloed deurmekaar te kry. Jy ontstel my egter nie. Wonder net hoe ek jou verstaanbaar kan antwoord. Wou net die punt maak dat debat voordele kan hê, want dit is 'n manier om mense in te lig
Jarrod de Jong2018-06-18Ek is 'n vervaardiger van 'n nuwe aktualiteitsprogram op VIA, naamlik OPENBARINGS en een van ons episodes handel oor die Spade Reën Sending (BLOUROKKE). Ek is op soek na meer inligting en stories oor hulle en as daar enige iemand is wat kan help, sal dit
Andries Visagie2018-06-18Kon eers onlangs na hierdie rolprent kyk. In geheel dink ek Reney se resensie is akkuraat en nie onredelik nie. Dit is 'n baie gemiddelde rolprent. Die negejarige akteur verdien egter lof vir sy spel.
LitNet2018-06-18Hallo Frieda, jy hoef nie by LitNet op 'n spesiale manier te registreer om toegang tot ons vraestelle te verkry nie. Jy kan op 'n skakel klik om 'n gratis PDF- of Word-dokument af te laai (afhangende van die formaat waarin die vraestel beskikbaar is). Hie
LitNet2018-06-18Hallo Duzaan, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle wat spesiaal deur kundiges vir LitNet opgestel of ons verkry toestemming om dit t
LitNet2018-06-18Hallo Ingrid, hierdie indeks is 'n weerspieëling van die skolehersieningsmateriaal op LitNet. Die vraestelle word deur kundiges vir LitNet opgestel of ons moet spesiale toestemming daarvoor verkry. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete,