Barend van der Merwe2018-06-11'n Mens moet darem appels met appels vergelyk Derick. Pakendorf was 'n joernalis en Verwoerd was 'n politikus. Dat die media die rol van waghond speel is nie net 'n bewering nie, dit is 'n gedokumenteerde feit. Die media het daardie rol gespeel voor 1994
LitNet2018-06-11Hallo Kylee, ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Die vraestelle word deur kundiges opgestel en ons voeg by waarvoor ons toestemming verkry of wat spesiaal vir ons opgestel word. Ons brei die inhoud soveel moontlik uit en dis 'n voortgaande proses
LitNet2018-06-11Hallo Naritha, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2018-06-11Hallo Chanel, onlangs het ons hierdie PowerPoint-skyfies wat op graad 7-Tegnologie van toepassing is, bygevoeg: https://www.litnet.co.za/tegnologie-graad-7-kwartaal-1-powerpoint-skyfies/. Ons voeg soveel en so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naom
LitNet2018-06-11Hallo Nico, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuur
LitNet2018-06-11Hallo Marietjie, dankie vir jou kommentaar en navrae. Ons plaas die skoleinhoud by soos wat ons dit van kundiges af ontvang en dit met hulle toestemming plaas. Daar is dus nie van alle vakke en in alle grade skyfies beskikbaar nie. Ons voeg so gereeld moo
Heidi Newby-Rose2018-06-11Jy's reg, Louis. Die twee kan nie vergelyk word nie. Daardie was gou oor, en het net 'n sekere groep mense getref. Apartheid het vir dekades aangehou, en die aantal mense geaffekteer was baie groter, en die gevolge baie meer wydverspreid.
Marietjie2018-06-10Ek persoonlik dink dis puik gedoen. Ek doen met my seun dieselfde. Maak slideshows en plaas dan Audios by. Glo my dit werk baie goed. Minder stres vir ma en vir seun. Welgedaan julle slideshowes lyk indrukwekkend
Helena Conradie2018-06-10Dankie Danie. Dit vat my ver terug. Ek het gehelp om die spelers indivdueel af te rig en gereed te kry vir die opvoering. Moes ook Oudtshoorn toe en in 'n karavaan gaan bly naas die grotte waar die stuk opgevoer is. Charles had 'n digtersiel.
Maria Steenkamp2018-06-10Hoogsdrawendheid.Mens lees swaar aan al die groooooot woorde.
Taai soos toffies.
Wat van die gewone mens wat Afrikaans bid ,kers aansteek en sy Afrikaanse bybel lees?
Derick Coetzee2018-06-10Dis vir my vreemd hoeveel mense daar deesdae rondgaan en vertel hoe hulle vd destydse regime verskil het en dat hulle die lig toe al gesien het. Ek betwyfel dit. Wat niemand kan betwis nie is die feit dat die destydse Afrikanerregime na die Anglo-Boereoor
Heidi Newby-Rose2018-06-10As ons nie ons Godgegewe gawe van 'n brein tot sy uiterste gebruik om ook die diep dinge te verstaan nie, sondig ons deur nalatigheid. Dis moeilik om te lees, maar belangrik.
Wouter Ferns2018-06-08Hallo Johannes,
Baie dankie aan jou en ook alles wat goed is en baie dankie vir die gesprek. Waardeer dit regtig en is bly vir die aangename interaksie.
Geniet jou leeswerk en alles wat goed is vir jou projekte en vir jou as persoon en die wat naby
Debra2018-06-08Ek het alreeds vier maande terug uit ons kamer getrek en besluit dat ons na 19 jaar gaan skei. Op watter stadium mag ek die huis verlaat - trek sonder om myself te benadeel? Die prokureurskostes is so duur ek moet nog geld bymekaarmaak om die egskeiding t
Samira2018-06-08Ek dink ek het 'n nuwe gunsteling digter ... dit was wonderlik om dit te lees. Ek is MAL oor winter en kon alles sien in my geestesoog soos jy dit beskryf!
LitNet2018-06-08Hallo Anuchka, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai deur, dit is ingedeel volgens graad. Groete, Naomi Meyer, i
LitNet2018-06-08Hallo Marie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Laai gerus gratis af en gebruik vir hersiening. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2018-06-08Hallo Jordan, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is heelwat wiskundevraestelle wat jy gratis kan aflaai sodat jou kind kan oefen. Groete, Naomi Meyer, inho
LitNet2018-06-08Hallo Lindzé, hier is 'n skakel na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Laai gerus af wat van toepassing is en gebruik vir hersiening. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2018-06-08Hallo Corina, hier is 'n skakel na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Blaai gerus deur en laai af wat van toepassing is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbe
Herman Meulemans2018-06-08De bijdrage van Burgert A Senekal en Cornelia Geldenhuys over een eeuw Afrikaanse cinema is een mijlpaal, ongetwijfeld een referentiestudie voor de toekomst. Hoe verrassend is het om vast te stellen dat de jaren vanaf 2010 nu al het decennium vormen met h
LitNet2018-06-08Hallo Tanya, die vraestelle op hierdie indeks is die vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder