Kommentaar

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 1

Mariska 2018-06-03 Sal enige gr 7 oefen vraestelle wardeer

Ek is Rosa Parks

robert hamblin 2018-06-03 Dis reg. Dis hoe dit is. Dis hoe dit sal wees. Salute!

“Met kroes krulle gan ek nêrens!”

Martie 2018-06-02 Absoluut hartbrekend! Dankie, Olivia, vir hierdie treffende skryfsel. Mag dit duisende se verwysingsraamwerk verbreed.

kakkerlakke, vismotte, vlooie, krieke, miere, termiete ...

Tokkie,Chalmers 2018-06-02 Gabriel ek wil net weet, is die boorsuur skadelik as honde dit dalk inkry?

Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda

handre 2018-06-02 Gr.6 vraestel en memorande

Graad 7: SW (Geografie en Geskiedenis), vraestel en memorandum

Monica 2018-06-02 Naand se wil net weet die inligting is net vrae stele : Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir SW. Afdeling A: Geografie (30) Afdeling B: Geskiedenis (30) Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor. Vraestel Memo

Philip Roth (1933–2018)

Ena Jansen 2018-06-02 Dankie vir jou mooi stuk, Willie! Inderdaad, alles gaan verby en Roth verwoord dit op onnavolgbare wyse. Ek voel ook ek was nog veels te jonk toe ek hom (en trouens ook Saul Bellow) gelees het! Dis fassinerend om hom te herlees en nou soveel meer en beter

Jongleserskompetisie: wenners aangekondig!

Athena Coertze 2018-06-02 Wonderlike idee. My klassie gaan beslis inskryf!

’n “Oorspronklike” Aramese Nuwe Testament? ’n Kritiese evaluasie van die Pesjitta-voorrangsteorie, Die Pad van Waarheid tot die Lewe-vertaling (Afrikaanse Lamsa-Bybel), en die kulturele aanloklikheid van oriëntalisme

Tabitha 2018-06-02 Die waarheid sal altyd self wys aan die vrug en tans is die vrug goed wat kom van al die Bybels wat versprei is wat talle mense sê makliker lees en meer goed duideliker stel as enige van die ander Afrikaanse vertalings. Meer nog, geskiedkundig en taalkun

Leeskringe in-en-om Pretoria:
2018-jaarprogramme en -inligting

Elzabeth van Schalkwyk 2018-06-02 Dis fantastiese inligting. Baie dankie!

“Met kroes krulle gan ek nêrens!”

Cobus Bester 2018-06-02 Aangrypend. 'n Mens besef elke dag meer dat daar soveel maniere was en is waarop mense gekwets en verneder kan word. Die "haarkwessie" is die afgelope jare weer duidelik in die kollig, maar hierdie artikel toon ook dat selfs binne die groep mense wat daar

Bybel in Kaaps: Die skrif tienie muur

Angus 2018-06-02 Nouwonneêknetmahoekomskryfossiediheleouspulsommeamekaani?

#OnsisAshwin – of is ons?

Piet Potlood 2018-06-01 Wanneer antwoord jy op al die vrae, Betinna?

’n Luiperd in my bed deur Annelize Slabbert: ’n resensie

Annelize Slabbert 2018-06-01 Baie dankie dat jy my boek gelees het. Goed om te weet daar is nog iemand met drome van Afrika se ruimte, geil son en gul mense. Hoop jou droom word waar.

Die vermiste prentjie

Sarie 2018-06-01 Dit sal miskien goed wees as die skrywer plekke en name aan die voorvalle wat sy noem verskaf. Dan kan dit verder nagevors word en miskien kan vergoeding geëis word om afsluiting te kry. Interessante leesstof is ook The Truth about the Truth Commission g

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Macwell 2018-06-01 Ek is opsoek na vraestelle of vrae vir Geskiedenis , Life orientation , Aardrykskunde vir grand 8

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

Louis Maas 2018-06-01 middag ek soek vraestellle vir Graad 6 in wes Kaap vir Natuurwetenskap, lewensorientering en geskiedenis , sowel as Afrikaans Asseblief

Die vermiste prentjie

F C Boot 2018-06-01 Nee wat, hoe kan jy 'n goeie storie met feite bederf?

Wintersrust deur Joyce Kotzè: ’n resensie

Johanna 2018-06-01 Dankie vir die resensie. Ek is tans halfpad met die boek en alhoewel ek dit geniet, is daar nogal die klein "irritasies" met betrekking tot geloofwaardigheid en die karakterisering van veral Stephanie en Victoria.

Mag, staat en die kerk: ’n onderhoud

Theodorus du Plessis 2018-06-01 Ek hou besonder baie van hierdie lewensles: As jy my vra wat mense werklik verander, is dit in die vierde plek studie en die goeie argument; in die derde plek goeie verhale; in die tweede plek die gesaghebbende morele voorbeeld; en in die eerste plek vol

Hoekom klou ons so aan coloured identity?

Gavin Elie 2018-05-31 Haai Johan. Het jy dalk 'n genealogiese studie van jou familiegeskiedenis gemaak? Ek is op soek na 'n Rebecca Basson (1927-1985) se familiegeskiedenis. Ja, sy is Coloured... van Groot Drakenstein. Haar pa was Petrus Basson en haar ma was ene Meraai (dalk

Die vermiste prentjie

Louis 2018-05-31 Niemand praat apartheid goed nie. Dis egter bietjie rof om apartheid in konteks met die vergrype van Pol Pot te noem. In dieselfde tydperk wat die Khmer Rouge 3 miljoen van Kambodja se inwoners vermoor het, het die Suid-Afrikaanse bevolking met miljoene

Leeskringe in-en-om Pretoria:
2018-jaarprogramme en -inligting

Elize Schoombee 2018-05-31 Sien met groot waardering daarna uit. Baie dankie. Elize Schoombee

Rympies vir kleintjies en kleuters, saamgestel deur Riana Scheepers, Suzette Kotzé-Myburgh en Gertie Smit

Bradley Da Silva 2018-05-31 Hi daar. Ek maak my seuntjie Afrikaans groot. Hy is amper twee jaar oud, nog 'n maand. Is daar Afrikaans CD's en/of DVD's met stories en musiek om lekker saam te sing ens?

Skepelinge: Aanloop tot ’n roman deur Karel Schoeman: ’n resensie

JC 2018-05-31 Wonderlik! Baie dankie vir die resensie.

Graad 12 Afrikaans: voorgeskrewe letterkunde

LitNet 2018-05-31 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)

LitNet 2018-05-31 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

LitNet-spens: Monoloog uit Troostyd vir ’n bang gemoed

LitNet 2018-05-31 Hallo Johanet, jou seun is welkom om enige van die monoloë wat hier verskyn, te gebruik. Dit is gratis beskikbaar om af te laai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)

LitNet 2018-05-31 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en daar is heelwat wiskundevraestelle om gratis af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik

Gedagtes rondom Charles Fryer se Só moes die Liefde ly: ’n Passiespel

Nico Loubser 2018-05-31 Aangrypend - nie net 'n nuwe blik op Charles nie, maar ook 'n inspirasie om die boek deel van jou boekskatkis te maak!

Gewelddadige betogings: die vet is in die vuur

Charl D Cilliers 2018-05-31 Uitstekend ... veral ''die etiologie en psigopatologie van brandstigting ...''

Ongetiteld

Jan Breet 2018-05-31 Knap, eerlik en seer geskryf.

Gedagtes rondom Charles Fryer se Só moes die Liefde ly: ’n Passiespel

Johann du Toit 2018-05-30 Baie dankie vir 'n puik agtergrondskets.

Philip Roth (1933–2018)

Elza Lorenz 2018-05-30 Op my heelwat jonger gemoed het hy 'n blywende indruk gelaat - sy direktheid wat so ongenadiglik geskok het maar so eg gevoel het ...

Bybel in Kaaps: Die skrif tienie muur

A Blignaut 2018-05-30 Is daar ’n punt hierin?

In memoriam: Jan Engelen

Johan Esterhuizen 2018-05-30 Sopas terug uit die buiteland en nou dié nuus! Ja, Gesin Engelen se spore lê diep en nie die minste dié van Jan nie. Dankie vir jou memoriam, Marko, dit het ook konteks aan Jan se bydrae verleen. ''... ons sluit nou hierdie dag''. J

Wie het die ontwerp van die Voortrekkermonument geïnspireer: Farao of Abram?

Astrid Schwenke 2018-05-30 Ek het in April 2018 my D.Phil. in Kultuurgeskiedenis, Fakulteit Geesteswetenskappe, Universiteit van Pretoria ontvang met 'n proefskrif getitel: Die evolusie van die historiese marmerfries in die Voortrekkermonument, Pretoria: 1932 tot 1952. Ek wy daarin

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)

kitty 2018-05-30 gaan julle vir my stuur wiskunde ook as julle het

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)

kitty 2018-05-30 afrikaanse gr 5 vraestelle junie eksamen
Top