Gespreksforum

  • 2

Ek luister nie graag draadloos nie. Vanoggend spits ek egter my ore toe my motorradio aankom terwyl ek 'n CD omruil.

Ek kon niet my ore gelofen wie op die draadloos praat nie. Die persoon is in die ateljee. Ewe kordaat en vol moed van sy oortuigings gesels die man toe in perfek gebesigde Afrikaans. Geen unreal of wat ook al nie. Heel verbaas. Die ander gasspreker by name Theo van die NWU is telefonies in verbinding met die ateljee, stel sy saak en die ander gas raak toe eers parmantig. Ek luister verder na die gesprek.
 
Ek kon net my hande saamslaan oor die ateljeegas se vasberadenheid en moed van sy oortuiging. Ek wens die man alle sterkte toe in sy lewe en met sy stryd wat nog feller gaan word. Hoe meer dae hoe meer dinge.

In die werklike lewe is dit nie so maklik nie. Sterkte comrade. Jou bevrydingsorganisasie se dae is getel en die skrif is aan die muur.

Reusedwerg

  • 2

Kommentaar

  • Hans Richardt

    Theo het probleem na dié gesprek ... Praat Saam is lankal lokval vir mense wie ander opinies het as politieke korrektheid-ideologie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top