Emosionele plakkery-oorlog in SA

  • 2

Ek voel al soos skilpad op paal op plattelandse grondpad ...

Ek het dieselfde regte, maar kies om dit op ander manier uit te leef en wil nie deur ander se keuses oortuig word nie. Maak my vryheid van keuse en assosiasie my nou outomaties rassis omdat ek nie meeloper met ander se idees of sienings is nie? 

Dit beteken nog steeds nie dat die politieke swartes 'n gesonde selfbeeld het nie. 

Hipokrisie en oksimorons in oglokrasie in SA. Minderhede het dieselfde regte en is gelyk voor dieselfde reg. As jy rassistiese aanmerkings maak, verwag ek ook dat jy tronkstraf kry.

 

  • 2

Kommentaar

  • Jy verwys tereg na vryheid van assosiasie wat in Suid-Afrika gedurig geminag word. Niemand onthou dat Artikel 18 van die Grondwet ook deel is van ons regte nie.

  • Hans Richardt

    Jack, verstaan jy die begrip oglokrasie? Verstaan jy ook dat geforseerde etniese amalgamasie-agenda en regstelaksie-kwotas my vryheid van keuse en assosiasie nadelig beïnvloed?
    Dit is die tirannie van demokrasie waarvan Plato, Socrates ea al geskryf het ...

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top