Kommentaar

LitNet: Wen met jou leeskring

Elize Schoombee 2018-05-19 Leeskringe is opgewonde om aandag te kry van LiNet.

Graad 7: SW (Geografie en Geskiedenis), vraestel en memorandum

Annie Roux 2018-05-19 Kan u asb al die grade sin vir my epos asb sal dit so waardeer baie dankie

Graad 7: SW (Geografie en Geskiedenis), vraestel en memorandum

Belinda Cooper 2018-05-19 Kan u asb dit vir my epos

Graad 7: SW (Geografie en Geskiedenis), vraestel en memorandum

Nanette 2018-05-19 Do you have this available in English?

Wie het die ontwerp van die Voortrekkermonument geïnspireer: Farao of Abram?

Theresa 2018-05-19 My oupa, Johan Hendrik Kritzinger het foto’s van die volksmonument in Leipzig in die vroeë 1930 vir die komitee gegee om te help met die ontwerp. Hy het ongeveer ses swart-en-wit foto’s van die monument gegee en ek het nog twee oor van die wat nog i

Wie is ons sonder ons tale?

Imma 2018-05-19 😍

Terugblik op 60: Wat wou ek hê?

Johan Marais 2018-05-18 Dankie vir die leesgenot wat jy oor die jare aan ons verskaf het. Moet net nie aftree nie! Ek wil ook net waarsku dat dit voel of die tyd al vinniger aanstap na 60. Amper of mens op die afdraande pad is. Ek weet, want ek het al agt jaar ondervinding. Ge

Ek is Rosa Parks

Laurie Gaum 2018-05-18 Dankie Mon-lee! Jou krag sal verandering bring!

Khoekhoegowab se tyd is nou

Jan Rap 2018-05-18 Mnr Breda se stuk is vrot van die Engels.

Khoekhoegowab se tyd is nou

Jan Rap 2018-05-18 !Alom Aboriginal Customary Council - hoekom is die naam Engels?

Graad 7: SW (Geografie en Geskiedenis), vraestel en memorandum

Melanie 2018-05-18 Stuur asb v my meer inligting

Suid-Afrikaanse erfenis-uitstalling in Kaapstad

Piet Westra 2018-05-18 Hierdie uitstalling is vanselfsprekend slegs 'n greep uit die groot aantal skatte wat die Nasionale Biblioteek, Kaapstad, (NB) oor 'n lang tydperk versamel en bewaar het. Ook tydens my periode as hoof van die NB (1981-1998) het die personeel ondanks uite

Die Jirre is mos wit

Petru J Viljoen 2018-05-18 Daar's blykbaar rede om te dink dat Jesus in elk geval 'n swart man van Afrika was, van die area wat nou Ethiopië genoem word. Ek voel oor die Jirre dieselfde van 'n vrou se oogpunt af: mens beter maar gedwee wees, netnou word mens gestraf omdat mens men

Die Christelike godsdiens en die “ander”

Spook 2018-05-18 FC Boot Sakkie en Angus is 100% reg. Die NG en NP is 'n sprekende voorbeeld van die onheilige godsdiens/politieke konkoksie. Angus se feite oor mites is ook 100% korrek. Neem nou bv jou Bybel in Lev 27 vers 28 en 29. Die god van Moses wat mense as banof

Trading through the old Transkei

Sharon Calverley 2018-05-18 I have been doing extensive research into my husband's side of the family as his father who is 88 has no records of his mother (Cora Selena Finley nee Calverley). My husband's name is Owen CF Calverley. I have gathered quite a lot of information and am st

Wie het die ontwerp van die Voortrekkermonument geïnspireer: Farao of Abram?

Stuiwer 2018-05-18 Ek dink nie ons of verder as die https://www.google.com/maps/uv?hl=en&pb=!1s0x47a6f9acd894c62b%3A0x27c1122cfc70cd94!2m22!2m2!1i80!2i80!3m1!2i20!16m16!1b1!2m2!1m1!1e1!2m2!1m1!1e3!2m2!1m1!1e5!2m2!1m1!1e4!2m2!1m1!1e6!3m1!7e115!4s%2F%2Flh6.googleuserconte

Kortliks: Post-postmoderne/-moderne

Hans Richardt 2018-05-18 Zhi, mense is slawe, omdat hul die emosionele plakkery verkies. Ons buite gevangenisse kies ons vryheid of gebondenheid binne sisteem. 'n Sisteem is nie 'n persoon, mens of regspersoon nie. Dis 'n entiteit.'n Sisteem onderskryf wel 'n waardesisteem, goed

Terugblik op 60: Wat wou ek hê?

Isabel 2018-05-18 Baie geluk Marita.

Terugblik op 60: Wat wou ek hê?

Isabel 2018-05-18 Dankie Marita. Ek geniet jou boeke en mis nie die Woordfees nie. Geniet dit om na jou te luister. Jy lyk nog so sprankelend ... die nuwe fase in jou lewe kan net beter word. Sestig is glad nie oud nie. Jou vrolike en positiewe gesindheid maak die lewe 'n

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

LitNet 2018-05-18 Hallo, hier is 'n skakel na graad 7-vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Terugblik op 60: Wat wou ek hê?

Zalea Campbell (nooi Fouche van Hennenman, Oranje Vrystaat van 1960 tot 1967) 2018-05-18 Veels Geluk Marita met die mylpaal en die "guts" om so eerlik oor die AA te praat. Ek worstel ook met die probleem en het al vele keer hierdie vergaderings bygewoon, maar nooit het iemand vir my 'n mentor geword nie. In Suid-Afrika, veral die Suidkus, w

Graad 8-wiskundevraestel: Junie-eksamen

LitNet 2018-05-18 Hallo Isabeau, ons is bly dat jy dit kan gebruik! Ons voeg graag so gereeld moontlik nuwe inhoud by; hou LitNet dop vir nog nuwe vraestelle binnekort, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Die grammatikale en leksikale eienskappe van geselekteerde Afrikaanse gedigte

André Badenhorst 2018-05-18 Uitstekende studie en Afrkaanse akademiese taalgebruik wat geensins internasionaal terugstaan nie. Baie geluk aan die navorser Lezandra Grundlingh asook LitNet wat 'n broodnodige platform en aansporing bied vir sulke uitmuntende studies!

Antieke Griekeland en Rome in Suid-Afrika

Zhi 2018-05-17 Hans wil jy voorgee die Romeine was gekant teen Afrika en die woestyn? Antwoord daardie stelling/vraag van jou nie jou eie vraag nie? Die woestyn was/is 'n hindernis. Selfs die Sjinese beskawing het nie verder wes as die Gobi-woestyn gegaan nie, of het di

Kortliks: Post-postmoderne/-moderne

Zhi 2018-05-17 Gits Johannes ek gaan nie eers probeer voorgee ek verstaan alles wat jy sê nie en probeer ook nie voorgee daar is geen waarde daarin nie. My verstaan van die wêreld waarin ons leef en die se waarheid behels eenvoudig die observasie van die natuur. Wat

Suid-Afrikaanse erfenis-uitstalling in Kaapstad

Ben Raubenheimer 2018-05-17 Praat jy wat tande het, Johannes ...

Chanette Paul oor Uit die bloute en reise deur haar skrywersloopbaan

Riëtte Heslinga 2018-05-17 "Tans skryf ek aan ’n beplande drieluik. Ons sal maar moet sien of dit so gaan uitwerk." Beste nuus ooit! So pas "Uit die bloute" verslind. 'n Boek is skaars op die rak en ons lesers soek al weer 'n volgende een.

Terugblik op 60: Wat wou ek hê?

Koos Roelofse 2018-05-17 Nie te haastig wees met die oopdak-motor nie. Toe ek op my vrou se vyftigste 'n Z3 BMW-tjie vir haar koop het dit gou in 'n "meno-porsche" verander! Terug by jou pastorale verjaardag. Dit herinner aan 'n sin uit my jeug in een van Bellow se boeke. Die man

Graad 8-wiskundevraestel: Junie-eksamen

Isabeau Venter 2018-05-17 Baie dankie vir julle gratis diens. Ek gaan dit more aflaai.

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika

Milton van Wyk 2018-05-17 Baie dankie aan LitNet en Tafelberg. Dit word opreg waardeer.

The Sound of Music by die Kunstekaapteater: ’n teaterresensie

Ben van Bruggen 2018-05-17 Knap, diep en eg, Danie.

Kortliks: Post-postmoderne/-moderne

Hans Richardt 2018-05-17 Flavius Untermensch, miskien verstaan hy nie dat politieke korrektheid ideologieë vinniger uitfaseer tans, met kunsmatige intelligensie ontwikkel. Die sg tegnologie gaan vele mense oorbodig maak, meer kanonvoer vir oorlog. Kunsmatige intelligensie-robott

Winter in die Bo-Karoo

Nikki 2018-05-17 Pragtig!

Kunsmatige intelligensie

F C Boot 2018-05-17 Totdat iemand met menslike Intelligensie dit afskakel.

Die Jirre is mos wit

Rosien Keyser 2018-05-17 Pragtig en ROU EERLIK

Khoekhoegowab se tyd is nou

Kreool Johann Vlakvark van Khoekhoegowabstoekoms 2018-05-17 Geagte mnr Breda, Ek het respek vir mense wat hul moedertaal vertroetel en uitbou. Jy is reg met jou gevoel dat die Khoevroue die Khoetaal moet "push". Maar vergeet nie die Khoe-oumas nie. Die Khoekhoegowab se tyd is inderdaad nou. "Just do it." Vo

Interessante debat ...

Reusedwerg 2018-05-17 Ek kyk op kanaal 144 na Ernst Roets en 'n prof du Plessis se gesprek. Opvallend dat die professor voor die onderhoud begin dit "onomwonde stel" dat sy plaasmoorde nie goedkeur nie. Verstaan nie, hoekom doen sy dit? Ook snaaks dat AfriForum summier voor st

Die Jirre is mos wit

Tony 2018-05-17 Dis uit die hart uit. Intense.

Die Jirre is mos wit

Churchil 2018-05-17 J piemp nogal by die jirre .

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

brinley 2018-05-17 wiskunde toets vir graad 7jaareinde eksamen
Top