Solet Scheeres2018-05-17Een van die maniere waarop probeer word om die onderwystekort aan te spreek is deur sg “zijinstromers”. Ek is so 'n geval. Ek het op 50jarige leeftyd ‘n pos as Engelse onderwyser by ons plaaslike skool gekry op grond van my “native speaking abilit
Marius2018-05-17Ricardo, dit was heerlik om dit te lees, meer as een keer natuurlik. Die ongewone simboliek en beeldspraak is treffend en roer die hartsnare ... en verbeelding.
Hou so aan om ons mooi land in die mooiste taal te besing.
LitNet2018-05-17Hallo Yvonne, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet verskyn het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurd
Pieter de Jager2018-05-17Is daar al 'n resensie gedoen van Wes-Transvaal Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 deur Kraal-Uitgewers in die reeks Erwe van ons vaadre?
Van Reenen2018-05-16Ek verstaan nie vir De Lille nie, alhoewel ek haar respekteer. Hoekom bedank sy nie en wag dat die DA haar skuldig of onskuldig bevind?
Felecia Gerber2018-05-16Ek het verslaaf geraak aan Charnette Paul se boeke. Het begin met die Jojo-boeke, baie geheg geraak aan die karakter. Gaan more my Davel-reeks en Uit die bloute kry. Kan nie wag om daarmee te begin nie.
Hans Richardt2018-05-16Twee wolwe en een skaap bespreek wat daar vir middagete gaan wees?
Dis tirannie van demokrasie, massas wat regeer. Jy moet verlore raak in oglokrasie.
Amanda2018-05-16Ek gaan sommer dadelik begin om al Marita se boeke te begin herlees. Sy is een van daardie mense aan wie ek nooit 'n ouderdom gekoppel het nie!
Janet Mostert2018-05-16Sal jou altyd onthou op jou universiteitskoshuisbed sit met die haardroër of nog iets doen en boeklees. Als gelyk. Ja, ons maatjie ook nie meer daar. Aleysia. Liefde. Ek ook al oud. Hahaa!
Ronel Dunn2018-05-16More, Petrovna. Ek het Januarie 1977 by die nuwe polisiestasie as klerk begin werk. Ek het vir Pat geken, hy was toe 'n sersant. Hy het my self daarvan vertel. Soos ek genoem het, hy is - ek dink 1978 - op die Grens dood. Sy vrou was 'n haarkapster as ek
Johannes Comestor2018-05-16Het hierdie uitstalling en die eertydse Suid-Afrikaanse Biblioteek nou slegs Engelse name? Die uitstalling en/of die artikel dui blykbaar in groot mate op miskenning van die bydrae van Afrikaners. Die onderstebo Van Riebeeck-skildery behoort heeltemal ona
petrovna2018-05-16Hallo Ronel, Ek het by die polisiestasie iets hiervan gehoor, baie lank gelede. Sal die inligting moet soek, maar ek dink amper daar is iets oor Pietersen se heldedaad geskryf in die polisie se tydskrif. Weet jy daarvan? Hoe ken jy hom?
Trisa Hugo2018-05-16So mooi gestel Marita. Ek het self twee jaar gelede ten spyte van wonderlike planne, Die Groot Aand in 'n swak gastehuis in Brandfort oorgeslaap, met 'n verkouerige man wat vroeg gaan slaap het. En dit was oukei, want ek skryf nou hierdie uit Charleston,
Anna-Marie2018-05-15Baie geluk, Mareta! Gelukkig lýk jy 15 jaar jonger! Baie dankie vir hierdie pragtige "deel" van jou verjaardag - so eenvoudig mooi - EN: Eenvoudig mooi bewoord!
Hans Richardt2018-05-15Reusedwerg, Kunsmatige intellegensie is rekenaar algoritmes/programme, wat dit self kan leer binne beperking van algoritme van bepaalde program, nadat programmeerder dit aan die gang het. Maw dit dateer dit self voortdurend op.
Hans Richardt2018-05-15
Kom ek leer jou 'n taalles. Die taalkonstruksie van Latyn en Duits en "tenses" is presies dieselfde. Wat is die ooreenkoms tussen "Khoisan" en Latyn?
Hans Richardt2018-05-15Die EU is nie op kultuur/sosiale gebaseer nie, maar wel op ekonomie, politieke korrektheid en militêre strategiese waarde geskoei.
Zhi, skerp jouself op oor internasionale aangeleenthede. Bv Hongarye weier immigrante, juis om hul kultuur te behou. Pres