Hans Richardt2018-05-09Zhi, jy sit die pot weer mis. Ek dink bv Kosovo, Croatia en Herzegovina net as enkeles, waar daar volksmoord was in die afgelope, volgens jou, 70 jaar vreedsame bestaan in Europa.
Onlangs, burgeroorlog in Ukraine.
Johannes Comestor2018-05-09Al hierdie voordragte is op dieselfde geykte manier op 'n dwaalspoor. Voorstanders van Engels tob nie oor Engels-variëteite en meertaligheid nie. Hulle beweer nooit dat Engels se voortbestaan van ander tale afhanklik is nie. Engelssprekendes dwarsoor die
Jan Rap2018-05-09Hallo Marie
Die aantyging dat die Afrikaner nie kan saamstaan nie kom al jare. Die implikasie is dan juis dat die een Afrikanerbeweging NIE die grond waarop 'n ander Afrikanerbeweging hom bevind nie en insgelyks dat die een Afrikaner nie die ander Afrika
Elsie C Hartman2018-05-09Goeie dag.
Kan u asb vir my meer inligting e-pos in verband met die pryse vir die reeks boekies asb.
Baie dankie
Mev Elsie C Hartman
Sel: 082 469 3339
Joseph MITCHELL2018-05-09Tjy moet vrede maak met jou self, ontmoet ander gay coloured boytjies, want tjy is nie alleen nie. Vind jou self, en vind uit, waarin tjy goed in is en my broertjie tjy sal vlieg!
Baie mooi gedig!
LitNet2018-05-09Hallo Daleen, dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons bied nie noodwendig vraestelle wat gekoppel is aan 'n spesifieke onderwysdepartemen
LitNet2018-05-09Hallo Daleen, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuur
Marie2018-05-08Hemel maar mense in hierdie kommentaar het 'n bietjie humor nodig! As jong Afrikaner vind ek dit FANTASTIES dat hierdie tipe ding nou in my taal beskikbaar is - waar ons jongmense ook 'n bietjie ons "liberale onderokke" kan uitsteek. Die feit van die saa
daleen2018-05-08ek opsoek na grad 5/7 en9 vraestelle in afr/eng en wiskunde
skole is in Gauteng wil graag my klein kinders help om die kwartaal te slag
dankie
LitNet2018-05-08Belangstellendes kan meer inligting kry oor die kortkursusse en hoe om te registreer op NB Akademie se webwerf, http://nbakademie.co.za/. Pryse vir die kursusse wissel tussen R1 800 en R3 000.
LitNet2018-05-08Hallo daar, dankie vir die navraag. Ek stel voor dat jy met jou kind se klasonderwyser ontmoet. Maak ook seker van praktiese sake soos oogtoetse, of kyk na die kos wat jou kind eet. Gesels asseblief met die personeel van jou kind se skool vir raad. Sterkt
Piet Potlood2018-05-07Alles inaggenome uit bostaande skrywes: die program Die ware naarheid is 'n naarheid. Moontlik is daar smaakverskil maar hierdie program het nie eers 'n smaak nie.
Duncan Purves2018-05-07Los die tannies uit - dis moeg, verbeeldingloos en lui; dis in elk geval "tannies" wat die Afrikaanse kultuuraanbod met hul ondersteuning aan die gang hou ...
F C Boot2018-05-07Dit is 'n nare feit dat 'n suksesvolle bevrydingsorganisasie nie 'n suksesvolle regering beteken nie, want daar is te veel kamerade wat beloning verwag vir hul deel in die bevrydingstryd, want hulle het nie “gestruggle” om in armoede te leef nie
“W
Allison2018-05-07My kind doen weer graad 8 oor hierdie jaar. Hy sukkel pm te konsentreer in die klas asook om te stil te sit. Onderwysers klaa gereeld oor sy gedrag.
Raad asb!!!!!
LitNet2018-05-07Hallo Chantall, hier is 'n skakel na al die graad 8-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2018-05-07Hallo Benita, hier is 'n skakel na al die graad 8-vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurde
Hans Richardt2018-05-06Ontwikkeling van Afrikaans mbv "Khoi-tale"? Die dosyn of wat selfstandige naamwoorde beteken nie Khoi-Khoi is skielik geamalgameer in Afrikaans nie. Tot dusver het ek in Namibië net variante van Nama gehoor en die taalkonstruksie van Nama is baie ver van
Lidia Theron2018-05-05Dit is ’n uitstekende bespreking. Mense wat nie gereed is om ’n boek oor seks, veral gay seks te lees nie, moet gewoon maar net nie die boek lees nie.
Helene van Wyk2018-05-05Ek’t dit vreeslik geniet. Uitstekende spel en ’n boeiende storie: tot die einde. Vat vanmiddag ’n vriendin en gaan dit weer sien. Adam Heyns het veral beïndruk.
Hans Richardt2018-05-05Nee wat, die mense moet eintlik "vryheidsdag" in Augustus vier, want in Augustus 1983 was apartheid met wit alleen referendum geskrap, na PW Botha die Rubicon oorgesteek het.