Mary Loonam nee Healy2018-04-25I was in the orchestra in about 1962 under Pierino Gamba. I played piccolo and second flute. My late father Victor Healy was a prominent trombone player and arranger who was a founding member of the Colosseum orchestra and played with the SABC and opera a
Charl Adams2018-04-25Ek wens ek het jou geken, Winifred.
Voordat jy Nelson ontmoet het.
Jy was blerrie mooi en boonop 'n prinses. Ek ken nie enige royalty nie en in die Britse klomp het ek geen behae nie, maar jou Pondo koninklike herkoms het jou goed voorberei vir wat sou
Annemie Bosch2018-04-24Antjie, ons - ek - is trots op jou, "tot berstens toe"! Volg reeds jou bydrae sedert jou baie jong jare as student op Stellenbosch. Dankie - so groot en baie - uit my hart. Sou net jou werk aan 'n baie groter persentasie Afrikaanssprekendes wou voorstel a
Angus2018-04-24Beste Hans,
Ek wonder of jy nie bietjie sonstraal weg het van die Oraniese son nie. Jy's in elk geval nou heeltemal deurmekaar en die kluts kwyt.
Eers wil jy weet of daar 'n ooreenkoms (of miskien 'n geveg) tussen en Standaardafrikaans en Standaardneder
Johannes Comestor2018-04-24Ek verkies die frase "agtergeblewe gemeenskappe" bo "agtergestelde gemeenskappe" omdat eersgenoemde frase 'n feitelike beskrywing is terwyl laasgenoemde frase impliseer dat daar skuldiges is.
Skoolpersoneel behoort suiwer op grond van tersaaklike meriete
Sandra Pretorius2018-04-24Wat 'n uitstekende lekkerlees-artikel. Mag mnr De Swardt meermale vir LitNet skryf. Hy is 'n absolute vars briesie. Het hy dalk al enige boeke geskryf? Want ek sal dit graag wil koop. Want sy werk getuig van insig, 'n fyn taalgevoel en 'n skerp waarneming
Hank Small2018-04-24Onthou, die klagte teen Tim Noakes by die Geneeskundige Beroepsraad se aanvoerder was die nimlike prof Wim de Villiers, nou rektor van Stellenbosch Universiteit.
Hans Richardt2018-04-24Johannesburg stink, veral as mens deur Hillbrow moet ry ... Die middestad is 'n vreemde vuil plek.
Waar van die buitelanders intrek, word plekke krot en agterbuurte.
LitNet2018-04-24Beste Madalein, deelnemers mag van enige land wees, maar die boekpakkie kan slegs aan ’n Suid-Afrikaanse adres gestuur word. Jy kan dus ’n familielid of naasbestaande se adres verskaf. Groete, Liné Enslin, Assistentproduksiebestuurder
F C Boot2018-04-24Beste Angus
As jy weet wat almal weet, sou jy ook geweet het dat in dieselfde Bybel geskryf is in 1 Kor 3 19 dat “... want die wysheid van hierdie wêreld is dwaasheid by God; want daar is geskrywe: Hy wat die wyse mense in hulle listigheid vang”.
D
Theodorus du Plessis2018-04-24Danie van Wyk stel belangrike vrae aan die orde.
Dit is van strategiese belang dat die onderhawige taalplan 'n nuwe generasie Afrikaansgebruikers oor 'n wye front sal teiken en doelgerig betrek.
Tegelykertyd moet toegesien word dat die aanleer van Engel
Hans Richardt2018-04-23Angus en Reusedwerg, hoe de hel kom jul twee by grootte van voël of voëltjie uit?
Die gesprek is so bietjie weggedwaal, maar "size matter" nè?
Die punt wat ek maak, is dat Nederduits nog steeds streeksdialek is in lae lande naby België, Nederland en
Tiens Pretorius2018-04-23Ek onthou nou die bendix. Ek wonder of die naam "knormoer" nie dalk tong in die kies gegee is nie. Maar 'n beter woord kan ek nie nou aan dink nie. Wat het die "tappets" nou met die saak te doen? Dit ken ek as "klepstoters".
LitNet2018-04-23Hallo Marlene, hier is LitNet se skoleinhoud: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/. Jy kan tot ondertoe afskuif en verder aanblaai om te sien of daar inligting oor hierdie werke beskikbaar is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2018-04-23Hi Rudolf, here is an index of all the exam papers available on LitNet: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. You can see all grade 6 papers available on LitNet here, as well. Best wishes, Naomi Meyer, content mana
Angus2018-04-23Beste Hans,
Ek kyk nou die aand na 'n program oor Orania. Nou het ek my bedenkinge; wil liewer nie kwalifiseer om OSK-aandele te koop nie.
Groete,
Angus
Angus2018-04-22Beste Reusedwerg,
Ek het maar my tuinier se hulp ingeroep met die Zulu. Jy is 'n Durbaniet, daarom dink ek jou kennis van die taal is beter as myne.
Groete,
Angus
Angus2018-04-22Beste FC Boot,
Al jou gegorrel en aanhalings en 'bewyse' uit die Bybel, is nie die spasie werd waarop dit staan nie. Jou Bootfilosofie is ook maar onbeduidend; almal weet sommer 'n begin het ook 'n einde, so what? As jy miskien daardeur wil bewys dat gel
Angus2018-04-22Beste Amper Oumatjie Ysterark van Hemelshoogte,
Jy is al te oud, Oumatjie, om jou oor sulke dinge soos atome en ruimtes te bemoei. Wees net bly dat die goed wel daar is, anders was daar nie sappige dennenaalde en so af en toe 'n 'n wortel en 'n raap vir
Angus2018-04-22Beste Ou Bosvark,
Vir 'n regsgeleerde lees jy maar swak. Ek herhaal: Ek het nog nooit BEWEER dat gode bestaan of nie bestaan nie.
Lees weer: Ek het geskryf: "Ek is 'n ateïs en vir my bestaan die hel en die hemel en die duiwel en gode nie."
Laat
Angus2018-04-22Beste Tiens,
Ek sien jy stem saam met die raad wat ek gegee het toe ‘spanner’ bespreek is. Ons ignoreer die feit dat die woord via Engels in die Afrikaanse taal gekom het (Engels het dit alreeds in die 17de eeu ontleen aan Duits), en sê dis van Duit
Diana Rivas louw2018-04-21Ek het die boek baie geniet, effense moeilik gelees aan die Google Hollands. Maar my oupa het so gelees en gepraat.
Dankie vir die skrywe van Mispa. Ek soek nog. Ek geniet geskiedenis van Afrikaans regtig. Baie dankie.
Naòmi Morgan2018-04-21Uitstekende artikel. Dit lyk ook nie of studente opgelei word om resensies te skryf of onderhoude met die kunstenaars te doen nie. Dit is ook 'n kuns.
Adriaan Reinecke2018-04-20Raak gevat om ook die individuele uniekheid van elkeen te belig wanneer dit kom by behandeling. Die media se rol om die breë publiek reg in te lig is belangriker as wat deur huidige dekking weerspieël word. Dankie vir 'n insiggewende bydrae.
Mariaan le Roux2018-04-20Ek is baie lief vir lees en het vir my dogter begin lees vanaf sy so 3 maande oud was en my ingeleef in haar stories met hard en sag praat en gesigsuitdrukkings. Ek het Saterdae saam met haar biblioteek toe gegaan en aan die begin net gesit en prentjies k
Diana Ferrus2018-04-20Dankie Jason. Briljante metafoor: die skadukant! Dit gaan gepaard met "hand in eie boesem steek" - ons moet net konsekwent wees in ons ontledings. Puik artikel!
Gustaf Claassens2018-04-20Nelson Mandela is alles ontneem, sy vryheid vir 27 jaar terwyl sy menswaardigheid dikwels aangetas is en hy ook vernedering moes ervaar. Hy het uit die tronk gekom en nooit 'n sweempie haat getoon nie. Inteendeel, hy het die grootste versoener in SA se ge
Ernst de Vries2018-04-20Ek kry daagliks Bybel verse op WhatsApp.
Voorbeeld: Spreuke 15:1 DB.
Ek wil graag weet wat is die DB agter elke vers. Is dit nog 'n vertaling?
Baie dankie.
Ernst
Archie Vergotine2018-04-20Veels geluk met ‘n uitmuntende ontleding Jason. Ek deel die meeste van jou sieninge oor hierdie hoog emosionele onderwerp. Moet egter oor jou sg "irrelevansie" van Tutu se emosionele uitbarstings totaal met jou verskil. Moenie Tutu se openbare beeld ver