LitNet2018-04-17Hallo Magda, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Angus2018-04-16Beste Beskeie.Sout.Vlakvark,
My beskeie mening is, jy span die kar voor die perde. Dis die gelowige wat glo in bonatuurlike goeters, en dat hy diegene wat nie nie glo nie, moet oortuig dat daar so iets soos 'n god is. Hulle het selfs 'n naam daarvoor: be
Anne-Marié2018-04-16Hoop iemand kan help. My pa (75) is 'n diabeet, cholesterol en hartleier. Ek is op soek na iemand wat aan dieselfde hartsiekte lei wat my dalk kan help met 'n weeklikse spyskaart asb.
Baie dankie
Marina Scholtz2018-04-16Hi Neels ek is Marina Fourie (Scholtz) en het toevallig op jou terugvoer van Ester afgekom. Ek is ook 'n Fourie en sal graag ook wil hoor van die boekie oor Louis Fourie. Groete
Reusedwerg2018-04-16Hans mens is nooit te oud om te leer nie. Dit is 'n baie goeie beskrywing van die "staatsbestel" wat tans in bewind is. Mens kan dan ook van Oglojustici praat wat in elk geval al lank reeds deur die massas bedryf word. Die slagspreuk van die donker jare w
Cas Vos2018-04-16Gelukkig mag 'n mens 'n skryffout regstel.Van Wyk Louw se reël lui inderdaad soos Joan Hambidge skryf:
slotreëls is altyd sleutels meer as slotte:
Mooi so.
F C Boot2018-04-16Beste Angus
Enige Calvinis wat vir jou vertel dat: ”het ek vertel die hemel is êrens daar bo, en die hel hier onder ons." kon nooit 'n Calvinis gewees het nie en het duidelik nie verstaan wat in die Bybel geopenbaar word nie.
Nêrens in die Bybel kan
LitNet2018-04-16Hallo Marinda, hier is 'n skakel na nog meer vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Laai gerus vraestelle en memo's hier af; dit is gratis beskikaar. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by
LitNet2018-04-16Hallo Magda, buiten vir hierdie vraestel waarby jy kommentaar gelewer het, is daar nog ander vraestelle op LitNet beskikbaar. Hier is 'n skakel daarheen: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud
LitNet2018-04-16Hallo! Hier is 'n skakel na 'n indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud daarby. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Nicolaas2018-04-16Ek weet hierdie is 'n opinie-stuk maar die skrywer insinueer dat regsprekende beamptes en korrektiewe beamptes se werkslas te groot is. Is daar empiriese bewyse hiervoor? En hoe word hierdie werklaste in verband gebring met vonnis-oplegging? Hulle werksom
Angus2018-04-15Beste FC Boot,
Toe ek nog gemaak het of ek 'n Calvinis was (om my werk te behou), het ek vertel die hemel is êrens daar bo, en die hel hier onder ons. Toe ek uiteindelik uit die klas kon klim, kon ek eerlik wees en vir almal die waarheid vertel: die hem
Anita Nel2018-04-15Ek wil nie inskryf om te wen nie. My dogter sien my altyd lees en sy het gewonder hoekom. Die ATKV was by die skool met hul boekuitstalling en dit het hul belangstelling ook geprikkel. Ek't hulle gesê ek sal net een boek koop en as hul dit gelees het, ka
Marinda2018-04-15Ag nee wat! Die grootste deel van die storie en die taalgebruik het my gewalg. Alles hoef sekerlik nie so in detail beskryf te word nie. Die platvloerse name en die gebruik van die Here se naam so saam-saam het my uiters ongemaklik laat voel. Ek verstaan
Rika pieterse2018-04-15Wees eerstens ’n voorbeeld. Begin en laat hul 20 minute ’n dag vir jou lees en bly vra: "En toe, wat het toe gebeur?" Hou aan tot die boek klaar is. Beloon jou kind met elke boek wat klaar gelees is, nie met geld nie, maar met iets wat sy graag wil d
Lizelle de Klerk2018-04-15Ek was van baie kleins af ’n groot boekwurm. Alles gelees wat ek kon, en pryse op skool gekry daarvoor... Ek lees dus van jongs af al vir my seuns. Gereeld sal ek iets interresants aanhaal uit een van my boeke uit as ek dink dit hulle aandag sal vang. (
Angus2018-04-14DNS-siel en DNA-gees, dis die geheim van ons aardbewoners se wetenskap: ons weet nie alles nie, en sal ook nooit alles weet nie. Dit hou ons besig met die soeke na wat die werklikheid is. Ek weet heelwat van deoksiribonukleïensuur en ook ribonukleïensu
Serina2018-04-14Dankie vir 'n breër insig en die deernis van jou storie oor die moed en pyn van 'n formidabele vrou, ikoon en onverskrokke vryheidsvegter.
Beskeie.Sout.Vlakvark@Nederigheidsfontein.zar2018-04-14Beste Angus, beskik die ateïs oor alle huidige en toekomstige, siende en onsiende, meetbare en onmeetbare data asook inligting, kennis en wysheid om bo enige twyfel te kan bewys daar is geen god nie? Die agnostikus, soos die Griekse filosowe van weleer,
Bobbejaan2018-04-13Mooi geskryf en gesê Yuri. Dis baie hartseer. Veral as ek jong mense sien sonder hoop of drome. Ons het dieselfde hier in die Baai en seker elke ander stad in ons land. Hopelik raak dinge beter. Hopelik maak dit 'n verskil dat daar mense is soos jy wat o
Breytie2018-04-13Laat ek eerstens sê dat ek saamstem dat die strafregstelsel meer maatskaplike probleme veroorsaak as wat dit regstel. Gesien vanuit die Menslike Wordingskunde is daar 'n paar onomstootlike waarhede wat ter sprake behoort te kom in redenasies oor spesifie