Kommentaar

Waarom tog die groot bohaai?

Angus 2018-03-29 Moet wees, want kyk hoe het die toets en die Australiese krieket versplinter!

Kingswood College: Afrikaans-vraestelle

LitNet 2018-03-29 Hallo Adri, hier is nog graad 8-vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Ons probeer so gereeld moontlik nuwe inhoud byvoeg. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Kingswood College: Afrikaans-vraestelle

Adri 2018-03-29 Ek soek graag afr begripstoetse vir graad 8

Grondonteiening: ’n ander perspektief

Alma Moodley 2018-03-29 Ek is ’n direkte afstammeling van Krotoa, die tolk in Van Riebeeck se administrasie. Haar oom was ’n Khoi-leier. Haar suster was getroud met ’n Khoi-leier van ’n ander groep meer noordwaarts. Gelukkig vir my, het die VOC baie goed boekgehou en ek

Grondonteiening: ’n ander perspektief

Louis 2018-03-28 Ek sukkel bietjie om te verstaan wie is eintlik die voorheen-benadeelde in die inleidende gedeelte, is dit nou arme Pietie of arme Kosie? Dit daar gelaat, die huidige diskoers gaan eintlik oor grondhervorming op plase en nie oor gedwonge verskuiwings in

NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2018: Wenners aangekondig

Helena Hugo 2018-03-28 Baie geluk, Ingrid, Jaco, Debbie en Gerhard. Ek kan nie wag om te lees nie!

Is Afrikaans Literature a World Literature? New Notes on an Old Field

Peter Lyster 2018-03-28 Mmm! Ek is n Engelsman, gebore in Engeland en hier woonagtig vandat ek 21 geword het. Nou's ek byna 73 en verskriklik bly dat ek Afrikaans kan praat, sing, skryf en lees! Vir my is ek min gepla oor wat die wêreld dink en hoe groot of klein die aanhang i

Waarom tog die groot bohaai?

Hans Richardt 2018-03-28 Wonder of hy dalk onderbroek vol planne het ...

US Woordfees 2018: “NG Kerk het zero moraliteit”

Ou Sondige Bosvark 2018-03-28 Elke mens dra saad van naaste-liefdeloosheid in die DNS van sy wese: die volle portefeulje van saad van alle soorte en moontlike oortredinge van liefdeloosheid teenoor die medemens: saad wat enige tyd kan ontkiem wagtende op die regte ontkiemingsomstandig

Die Bo-Kaap: Arabiese Afrikaans en die Kaapse Moslemgemeenskap

Charl Adams 2018-03-28 Afrikaans is 'n regte mengelmoestaal (Kreools) en het ryk geskiedenis van groei en aanpassing. Ongelukkig is dit gekaap deur wit nasionaliste in die vroeë twintigste eeu en het mettertyd die spreektaal van onderdrukking geword. Vandag sukkel Afrikaans om

Waarom tog die groot bohaai?

Raed-na-Gael 2018-03-28 En... nogal skerp van Angus en Reusedwerg hierbo. Wonder net hoe daar aan die splinter gekom is. Cheers!

Waarom tog die groot bohaai?

Raed-na-Gael 2018-03-28 Lankal gatvol geraak vir krieket, eintlik nie net krieket nie maar vir alle "sport". Dis glad nie meer sport nie, dis 'n bleddie job. Wanneer jy nie wen nie, word jy geag jy doen nie jou effen job reg nie en daarom kom al hierdie onheilighede te voorskyn.

US Woordfees: WoordTROfees – nominasies vir 2018

Annora Eksteen 2018-03-28 Dit klink ook na allesoorweldigend-wónderlike kuns. Ek kan nie wag om gesond te word, dat ek weer kan produksies bywoon. Báie geluk aan die kunstenaars. Dit wil gedoen wees.

Eindspel deur Wilna Adriaanse: ’n resensie

LIZA 2018-03-28 Hi ek sou graag 'n derde boek wou lees. Dubbelspel en Eindspel was my hoogtepunt van die nuwe jaar sover. 😍😍

Grondonteiening: ’n ander perspektief

Donald Harrison 2018-03-28 Ek hoor waar jy vandaan kom en ja , die vorige regering het baie dinge verkeerd gedoen, maar die probleem is egter nie dat die regering probeer land teruggee aan die oorspronklike eienaars nie... Glad nie. Die meeste mense sou nie so erg gevoel het as dit

Ernesta

Alti 2018-03-28 Wow!

Die Bo-Kaap: Arabiese Afrikaans en die Kaapse Moslemgemeenskap

Sarie 2018-03-28 Op “Die tale wat ons praat” nou die dag op RSG het hulle oor Afrikaans in Namibië gepraat. Dit kom toe uit dat die bruin en swart sprekers in Afrikaans verkies ook Standaardafrikaans.

Comments on the Revised Language Policy for Higher Education, 2017

Theodorus du Plessis 2018-03-28 Gawe bydrae. Maar waarom in Engels? So sterk ons die hegemoniste in hulle kwaad. Mis ons nog 'n geleentheid om Afrikaans binne die hoëronderwysdiskoers aanwesig te hou. Spytig.

Die Bo-Kaap: Arabiese Afrikaans en die Kaapse Moslemgemeenskap

Annora Eksteen 2018-03-28 Dit is so verblydend om te sien hoe geliefd ons pragtige kleurryke taal onder sy sprekers is. Daar is ook 'n gay-vriendelike moskee in Kaapstad wat Imam Muhsin Hendricks begin het: en ek is seker onder die wat dit bywoon, sal daar ook Afrikaanssprekendes

Onder de vlinderboom: Blijven de Boerenoorlog en de Hongerwinter nog altijd nazinderen?

Nanette Tredoux 2018-03-28 Ek sou die boek graag wou lees. Is daar 'n e-boek beskikbaar? Ek vind dit nie op Amazon nie.

Stormagtige tye in Withuis

Reusedwerg 2018-03-27 Die Britte het al die jare lande/kolonies geboelie. Ek kan dit vandag nog nie verstaan nie, wat ondersteun die Britse Pond dat dit so sterk geldeenheid is. Die Amerikaners is ook 'n klomp boewe wat aan verwaandheidswaansin lei. Hulle veg met almal, vernaa

Grondonteiening: ’n ander perspektief

Gert J Krige 2018-03-27 Baie goeie uiteensetting.

US Woordfees 2018: “NG Kerk het zero moraliteit”

Willa Erwee 2018-03-27 Die NG Kerk is so moreel korrup dat ek nie kan glo enigiemand neem hulle nog ernstig op nie. Ignoreer hulle net.

Waarom tog die groot bohaai?

Reusedwerg 2018-03-27 Die paal het seker 'n splinter ingehad.

Die Bo-Kaap: Arabiese Afrikaans en die Kaapse Moslemgemeenskap

Edna Swart 2018-03-27 Ons beweeg in regte rigting ... ERKENNING😀

Grondonteiening: ’n ander perspektief

Roelof Pelser 2018-03-27 Dis 'n lang stuk om te lees, en ek moet erken dat my hart regtig seer was toe ek lees van die sondes van die verlede. Ek kan verstaan as 'n regering groepe wil skuif vir welke rede, maar dan moet hulle eerder voordeel daaruit trek. As dit berekenbaar was

Grondonteiening: ’n ander perspektief

F C Boot 2018-03-27 Dit is mi effe skynheilig om terug te gaan in die geskiedenis totdat die gebeure van die tyd jou pas. Die feit is dat net so min as wat die grond in Suid-Afrika aan witmense behoort het net so min het dit aan swart mense behoort. Die feit is dat die oors

Grondonteiening: ’n ander perspektief

Pieter 2018-03-27 Met volle erkenning oor die pyn van die verlede. Moet ons nou uit die verlede neem wat SLEG is en daarop die toekoms bou?

Swimming towards emptiness on a bright summer day

Marius 2018-03-26 Thank you Abigail, Touching, filled with meaning.

Bybel in Kaaps: Die tien plae (deel 1)

Nicky Bowmer 2018-03-26 Pragtig!

Die ander kant

Elza Lorenz 2018-03-26 Hierdie oorsteek van die laaste rivier staan vir my enig, sonderling, oneindig hartseer.

Die Bybel: Mens en dier het 'n siel

Kerkorreltonteldoos 2018-03-26 Wat het daai ou in die tronkstorie op TV destyds altyd gesê? "Hulle wie dink hulle's so donners slim is toe glad nie so slim nie ..." Hy sou dit hier baie hard kon bevestig. Ydele woorde soos min gehoor. Babataal maak meer sin. Dan vra hy nog: "Hoekom va

The challenge of language in post-apartheid South Africa

rose jackson 2018-03-26 A timely article, making some valid points. But I find it historically somewhat shaky/superficial and selective. I just happen to be editing a chapter of a book on SA education (historical) on S Mqhayi - his role - based on his experience/identity as imbo

Stormkind deur Riana Scheepers: ’n resensie

Helene 2018-03-26 Ek sou nie 'n foto-voorblad verkies nie. Maar dis maar my mening.

Angus Buchan en sy Mighty Men: Sakkie Spangenberg reageer

Idiotinator 2018-03-26 Die opinie van agnostici of ateïste kry nie baie aanhang in die algemeen nie. Ons word meestal gemarginaliseer of ge-ignoreer agv 'n gebrek aan insig en ondersoek. Meeste mense is nie reg om te aanvaar dat hul kosbare geloof eintlik 'n pot snot is nie.

Vandag gaan ek ’n klomp mense kwaad maak

Gustaf Claassens 2018-03-26 Ek het nou nog die koerantknipsel van waar truie geruil word. Dis welbekend dat Dawie de Villiers, Flappie Lochner (keurder van daardie tyd en ander ringkoppe daarna) nie vir Jannie wou hê nie. Alhoewel Visagie met tyd sy kant gebring het, is daar geen t

Colour me yellow by Thuli Nhlapo: book review

Janet van Eeden 2018-03-26 It's a powerful read!

A gap in the hedge by Johan Vlok Louw: book review

Janet van Eeden 2018-03-26 Thank you so much, David! Apologies, I've only seen your reply now. I'll try and check the messages more frequently in the future. You'll love the book I'm sure. It's powerful! All good things.

Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge

LitNet 2018-03-26 Hallo, hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Laai gerus af wat kan help. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Top