Barbara Georges2018-04-04Your reply to Cindy is excellent - well said. She talks nonsense about Israel as well, so appears to be merely parroting whatever 'in' ideas she has absorbed from anti-Afrikaner and anti-Israeli sources.
Chris2018-04-04Sal die straf nou vir wit en nie-wit werk? Julius sê wat hy wil en as dit geld moet hy amper lewenslank tronk toe gaan.
Ek voel wat goed is vir een is goed vir die ander ...
Hans Richardt2018-04-04Angus, "mob justice" is oglokrasie.
Totale aanslag retoriek in media deur politici en sg kommentators is Russofobie. Afrikaanse vertalings of uitvindsels ontneem dikwels betekenis van oorspronklike terme. Die EFF se aanslag is oglokraties, bv grondbesett
Hans Richardt2018-04-04Reusedwerg, daar is dialek soos Nederduits. Blykbaar is Afrikaans nader aan Standaardnederlands, as vele van die streeksdialekte.
Maw "Kaaps" is streekdialek gevorm uit die bendewêreld se taal. Ek wonder net aan watter stad iets soos "Standaardafrikaan
Elna Potgieter2018-04-03Ek het nie die eerste reeks gesien het nie, maar die voorskou van seisoentwee is so interessant, dat my Dinsdagaande reeds bespreek is. Waar kan ek die eerste reeks te siene kry asb?
Heidi Pretorius2018-04-03Die irrasionele onverdraagsaamheid van wit teenoor wit is asemrowend. Soos die Kameraad Gillian Schutte en die Regter Mabel Jansen.
Die vrou Momberg is duidelik die kluts kwyt maar tronk toe gmf! Dis al weer 'n politieke skousaak. Daarby saam het haar re
Ernst2018-04-03Jy is seker geregtig op jou opinie, alhoewel dit nie die saak van alle vorme van rassisme en die ongelykheid mbt die hantering daarvan na vore bring nie ...
Andre Stander2018-04-03Dink net hieraan ... As die uitvaagsels wat haar aangeval het in die "smash & grab"-voorval hulle pote vir hulself gehou het, dan sou geen van hierdie dinge gebeur het nie. Kyk na die gedrag van sommige mense en vra dan weer hoekom kook party mense se po
Maria2018-04-03Wat is julle opinie oor ouers wat hulle kinders agterop 'n oop voertuig/bakkie vervoer, en waar die kinders dan afval, sterf of ernstig beseer word? Daar word gereeld in die media rapporteer van jong kinders wat so sterf, tog hou mense aan om so roekeloos
Johann Basson2018-04-03Geagte Hélène,
Baie dankie vir hierdie grootse publikasie. Ook dat dit in Engels beskikbaar is vir verspreiding in die buiteland. Hierdie werk behoort hand-in-hand te loop met geskiedenisboeke. Voorwaar 'n aanwins vir genealoë. Voorspoed met die opvol
Dawie2018-04-03Goeie uiteensetting Bettina! Ek vermoed hier is 'n geval waar die landdros met 'n saak opgeskeep is wat sy in der ewigheid nooit wou verhoor nie. Pleks dat sy 'n gepaste vonnis oplê waarvoor sy verwyt sou word deur almal en sy sussie wat so PK is dat hul
Trixie2018-04-02Mense leef sewentig, tagtig jaar. Die grond wat 500 jaar gelede daar was, sal oor 500 jaar steeds daar wees.
Niemand kan dus grond vir ewig "besit" nie. Die Polinesiërs het 'n gesegde wat dit mooi opsom: Mense behoort aand die grond, nie andersom nie.
Arlene Boardman2018-04-02Hi Pieter jou niggie hier. Ek het toevallig op hierdie kommentaar van jou afgekom. Ek weet nie of jy daarvan bewus is nie, maar ons familie le Roux,(ouma se nooiensvan) is direkte afstammelinge van een van die Franse Hugenote (Gabriel le Roux) wat na Suid
Ferdi Staats2018-04-02Dorothea,
Ek glo dat jy miskien sal belangstel. Ek het 'n eerste uitgawe van "Periandros" (1954) Daar is slegs 50 eksemplare gedruk deur Nasionale Boekhandel. Dirk het die boek onderteken en aan Miggie/Wiggie 'n boodskap geskryf vanuit Kraaines op 16 Jul
Johann Basson2018-04-02Weens wêreldwye grootskaalse menseverhuisings gaan "Royal British Empire English" ook 'n kreoolse mengelmoestaal word met 'n menigde verskeidenheid dialekte wat mag insluit Kaaps-Afrikaans, Oranjerivier-Afrikaans, Gariep-Afrikaans, Griekwa-Afrikaans, Nam
Gerhard Scheepers2018-04-02Die vrou is duidelik, aan haar stem te hore, emosioneel aangetas en wat die videobeeld wys sal die vader weet. Die wet het in hierdie land al hoe minder en minder bestaansreg as hulle sekere politici nie onmiddellik lewenslank tronk toe vat en elke met-di
Sarie2018-04-02Wat interessant is, is dat die k-woord in die HAT, wanneer dit met ‘n hoofletter geskryf word, aandui dat dit ‘n woord is van Arabiese afkoms wat beteken om te kwets en verneder. Met ‘n kleinletter geskryf, is dit nie neerhalend nie en word dikwels
Rina2018-04-01Alle rassiste oor alle grense heen moet net oor dieselfde kam geskeer word - sommiges se onderrokke hang ver uit en word oor die hoof gesien - en haatsprake uit sommiges se monde word totaal geignoreer - hulle weet presies wie hulle is en die publiek is
Tokkie Swarts2018-04-01Ek hoop Angus Buchan is gelukkig om my taal Afrikaans af te kraak, as 'n geradbraakte taal af te maak. Hy wat elke Sondag in Engels op KykNet preek, hoop hy kan voor God kom buig, terwyl hy sekere mense se tale, veral in hierdie geval my taal Afrikaans af
F C Boot2018-04-01Dit is verstaanbaar dat mense huiwerig is om kommentaar te lewer, want jy kan maklik van 'rassisme' beskuldig word as jou kommentaar nie polities korrek is nie.
'n Mens wonder of die woord 'rassisme' ooit sou ontstaan het as die woord 'ras' nie bestaan h
Ronel Scheffer2018-03-31Ek dink jou redenasie kon maar gebly het, Bettina. Jy vergelyk appels en pere. Hierdie onderwerp is van landsbelang, dis ‘n kwessie van skreiende misbruik, van vreedsame voortbestaan. Daarom die strawwe vonnis. Dis ‘n skande dat ons nog hieroor moet p
Angus2018-03-30Beste Hans,
Verduidelik asseblief vir ʼn eenvoudige ou soos ek wat jy nou eintlik gesê het.
Van watter deel van die Weste se oglokrasie praat jy? En wie is die Bojo-oglokraat nou eintlik wat so septer swaai? Watter forensiese feitelike getuienisse sa
Piet Westra2018-03-30Adams se mening oor Afrikaans is baie aanvegbaar. Die Duitse nazis het hulle misdade teen die Jode en die res van die wêreld begaan terwyl Duits hulle voertaal was. Ons vra nie vandag dat Duits afgeskaf moet word nie. Kyk net wat die Engelse dwars oor d
Chris de Weerdt2018-03-30Goeiedag,
Ek het 'n goeie, normaalweg fatsoenlike, vriend wat, wanneer hy 'n spanningsvolle situasie ervaar, hy in 'n woedeuitbarsting die mees onaanvaarbare taal gebruik. Hy is met Tourette-sindroom gediagnoseer.
Die dame se optrede in die video-
Wilhelm2018-03-30Wat my dronkslaan is: waarom is daar nie grootskaalse, produktiewe plase in die beste reënval en landboustreke van Suid-Afrika wat reeds aan swartmense behoort nie? Is dit nie hoog tyd dat die kommunale grondbesitstelsel beëindig word sodat swart entrep
Annalie2018-03-30Dit gaan nie oor die wet nie, dit gaan oor mense wat dink hulle het nou die reg om te vat wat hulle wil, en huise op te sit op 'n ander se grond.
Australi– het nooit gesê hulle gaan vir die boere plase gee nie. Hulle wil net die proses makliker maak
Andre2018-03-29Dis duidelik iemand wat niks van die reg weet nie, die strafreg bepaal nie eiendomsreg nie. In die verhaaltjie bo sal die regmatige eienaar eienaar bly van wat ook al aan die voertuig aangebring is. Ek het hierdie verwronge verhaaltjie ook gehoor op 702.