Kommentaar

Swimming towards emptiness on a bright summer day

Marius 2018-03-26 Thank you Abigail, Touching, filled with meaning.

Bybel in Kaaps: Die tien plae (deel 1)

Nicky Bowmer 2018-03-26 Pragtig!

Die ander kant

Elza Lorenz 2018-03-26 Hierdie oorsteek van die laaste rivier staan vir my enig, sonderling, oneindig hartseer.

Die Bybel: Mens en dier het 'n siel

Kerkorreltonteldoos 2018-03-26 Wat het daai ou in die tronkstorie op TV destyds altyd gesê? "Hulle wie dink hulle's so donners slim is toe glad nie so slim nie ..." Hy sou dit hier baie hard kon bevestig. Ydele woorde soos min gehoor. Babataal maak meer sin. Dan vra hy nog: "Hoekom va

The challenge of language in post-apartheid South Africa

rose jackson 2018-03-26 A timely article, making some valid points. But I find it historically somewhat shaky/superficial and selective. I just happen to be editing a chapter of a book on SA education (historical) on S Mqhayi - his role - based on his experience/identity as imbo

Stormkind deur Riana Scheepers: ’n resensie

Helene 2018-03-26 Ek sou nie 'n foto-voorblad verkies nie. Maar dis maar my mening.

Angus Buchan en sy Mighty Men: Sakkie Spangenberg reageer

Idiotinator 2018-03-26 Die opinie van agnostici of ateïste kry nie baie aanhang in die algemeen nie. Ons word meestal gemarginaliseer of ge-ignoreer agv 'n gebrek aan insig en ondersoek. Meeste mense is nie reg om te aanvaar dat hul kosbare geloof eintlik 'n pot snot is nie.

Vandag gaan ek ’n klomp mense kwaad maak

Gustaf Claassens 2018-03-26 Ek het nou nog die koerantknipsel van waar truie geruil word. Dis welbekend dat Dawie de Villiers, Flappie Lochner (keurder van daardie tyd en ander ringkoppe daarna) nie vir Jannie wou hê nie. Alhoewel Visagie met tyd sy kant gebring het, is daar geen t

Colour me yellow by Thuli Nhlapo: book review

Janet van Eeden 2018-03-26 It's a powerful read!

A gap in the hedge by Johan Vlok Louw: book review

Janet van Eeden 2018-03-26 Thank you so much, David! Apologies, I've only seen your reply now. I'll try and check the messages more frequently in the future. You'll love the book I'm sure. It's powerful! All good things.

Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge

LitNet 2018-03-26 Hallo, hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Laai gerus af wat kan help. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 12: Rye en reekse

LitNet 2018-03-26 Hallo Christine, hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Laai gerus gratis af wat hier beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhou

Graad 12: Rye en reekse

LitNet 2018-03-26 Hallo Letitia, hier is skoleinhoud wat op LitNet verskyn: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. En hier is 'n indeks van vraestelle en memo's: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingede

Enemy of the people deur Adriaan Basson en Pieter du Toit: ’n resensie

André Badenhorst 2018-03-25 Dankie vir Croucamp se verfrissende en vloeiende taalgebruik. Ek sou net graag wou weet - voordat ek die boek koop - waarom hy dit as ‘n moontlike historiese bron beskou. Wat onderskei dit van die oorvloedige media-beriggewing en hoe sou hy die skrywers

Vandag gaan ek ’n klomp mense kwaad maak

Johan Haupt 2018-03-25 Lekker reis na die verlede. Ek het nou baie lekker gelees aan die kommentaar. Ek het self ’n vroeë blootstelling aan Pirates-bekerrugby gehad. Eintlik nog voor ek kon loop in die middel 50’s. My pa Fred Haupt het Diggers afgerig en hulle het die bek

Om te twyfel

Slimjan 2018-03-24 Vir die natuurwetenskaplike is daar myns insiens grade van twyfel. Oor wette soos die van Newton en Faraday word min getwyfel. Hulle effekte kan waargeneem word en word trouens elke dag gebruik. In my geval is daar meer onsekerheid oor goed soos swaartekr

Die argitektuur van pyn: ’n kunskritiese beskouing van US Woordfees 2018

Ben Raubenheimer 2018-03-24 HoekomhetdieagbarekunstenaarniedieEngelseoorlogseontheemdingvanAfrikaners/Boereookgebruikenaandiegrootklokgehangnie?

Raaiselkind: ’n filmresensie

alan 2018-03-24 The ending was very unsatisfactory. He was in his clothes in the bath so he must have had the epileptic attack outside the bath. No ways he could then have ended up in the bath. It was too high. He would have fallen next to the bath after his epileptic at

Khoekhoegowab, ti ǂnīsasib

Marieta Smit 2018-03-24 As elkeen van ons in hierdie land sorg dat sy taal en kultuur nie vertrap word nie, vergeet dan maar van al die goudrykdom, want ons sal die rykste land in die hele wêreld wees. Elf tale en nog soveel wat nie erken word nie, maak ons uniek. In plaas van

US Woordfees: WoordTROfees – nominasies vir 2018

Chris de Wet 2018-03-24 Wag in spanning.

Om te twyfel

Tant Betta 2018-03-24 Kan jy nou meer, Desmond. Ek twyfel partykeer oor my tuisgebak by die kerkbasaar, maar die mensies verslind my baksels voor die voet.

Comments by PEN Afrikaans on the Revised Language Policy for Higher Education of 2017

Sandra de Roubaix 2018-03-24 Al vir jare hoop ek iemand doen navorsing om die interaksie tussen inheemse tale te bekyk. Daar is talle woorde in ons swart tale waarvan die oorsprong Hollands/Afrikaans is bv Setswana se woord vir geld wat ' tjelete' is. My ouma het gepraat van 'sjeld'.

Graad 12: Rye en reekse

Letitia van Leeuwen 2018-03-23 Stuur asb graad 4 tot 12

Die hel, digtersparadys en die woord

Susarah Maria van Zyl 2018-03-23 En hier kom sit, soos dikwels tevore, NP van Wyk Louw se "O wye en droewe land" weer eens in my kop en hart ... Dankie aan Clinton.

Graad 12: Rye en reekse

Christine Brink 2018-03-23 soek oefen vraestelle vir gr 4 en 7. wat het julle?

Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge

Adolf 2018-03-23 Hi Vriende, Ek soek ou vraestelle vir graad 8&9 P1. Eerste kwartaal Afrikaans sonder graad additional

Op soek na 'n halwe sprokie

Kobie Groenewald 2018-03-23 Geensins bindend nie, eerder maak dit nie vir my sin nie.

Pelgrimshoop deur Ronel Nel: ’n resensie

Micky Badenhorst 2018-03-23 Dankie Alta vir 'n gebalanseerde resensie, alhoewel ek nie met alles saamstem nie. Mi is die historiese agtergrond nie altyd oortuigend nie - die vrouemars na die Uniegebou kon meer intens aangebied word. Jou insigte oortuig my egter om Pelgrimshoop wee

Persvrystelling: Jong Sterre by vanjaar se Suidoosterfees

Anny Roux 2018-03-23 Waar koop mens kaartjies?

Onsigbare mense van die Karoo op reis na identiteit

JC 2018-03-23 Op Kobus se verkleinerende, oftewel "pejoratiewe" politiese korrektheid, reageer ek bra sleg. So tipies verstikkend en polities korrek. Les vir aanhangers van historiese en sosiale revisionisme: dit werk nie, en sal ook nooit werk nie.

Die Christelike godsdiens en die “ander”

F C Boot 2018-03-23 Beste Angus "Die verteller is ‘n eksterne verteller of derdepersoonsverteller: ’n persoon wat van buite vertel wat die karakters in die verhaal ervaar en dink." kan jy nie net op die Bybel van toepassing maak nie. Het jy dan nooit Jesaja gelees

Loving Vincent: ’n filmresensie

Suzette Fouche 2018-03-23 Werklik iets besonders.

US Woordfees: WoordTROfees – nominasies vir 2018

Marie 2018-03-23 (Grepe) Tien uit tien! Karin Hougaard is met een woord briljant! Mees betowerende solo-kunstenaar om ’n mens vasgepen te hou vir ’n volle uur en ’n half.

US Woordfees: WoordTROfees – nominasies vir 2018

Oom Flip Crouse 2018-03-23 Karin Hougaard Grepe Dit was 'n KRAGTOER sonder weerga!

Die argitektuur van pyn: ’n kunskritiese beskouing van US Woordfees 2018

Jenny Pape 2018-03-23 Ek het gevind dat die opvoerings en musiek wat meer positief van aard was, soos bv "Fotostaatmasjien", baie beter bygewoon is. Miskien moet ons as Afrikaanssprekendes minder fokus op verlies en meer fokus op die positiewe?

Comments on the Revised Language Policy for Higher Education, 2017

Salomé Malherbe 2018-03-23 Wat ek graag wil weet is of dieselfde nou van toepasding gaan wees by ALLE bv unversiteite wat voorheen eksklusief Engels was, sal inheemse tale daar ook gelyke regte geniet? All things being equal?
Top