Ina2018-03-29Alma Moodley baie insiggewend. Ek ken nie Afrika se geskiedenis nie so ek wonder oor iets. As enige persoon sy vee en besittings gevat het, wit of swart en op 'n stukkie grond gaan huis opslaan het, is dit dan gereken as hul grond? Is dit nie maar hoe
Molly Manser2018-03-29Dis vir my goed om in goeie Afrikaans sonder spelfout en opruiende spraak inligting te kry van dinge waarvan ek nie bewus was nie. Baie dankie.
Breytie2018-03-29Bettina, is jy bereid om vandag te vergoed vir alles wat jou voorouers gedoen of nagelaat het? Is elke Zoeloe wat vandag leef, bereid om te vergoed? Is die kinders van moordenaars bereid om die nageslag van die vermoordes te vergoed? Wie moet vergoed vir
Lize van Zyl2018-03-29Ek lees glad nie Afrikaanse boeke nie, maar toe ek die boekvoorlesing op RSG hoor (Maart 2018) kon ek myself nie keer om die boek te koop nie. Baie goed geskryf, maar net een vraag ... gaan daar 'n vervolg wees?
Bert2018-03-29Dit klink asof jy jou eie geskiedenis hierby inkleur ter wille van bietjie politieke simpatie, ek respekteer dit. Die punt is dat alle grond wat deur boere en blanke inwoners van hierdie land besit word regmatig bekom en deur onderhandelings verwerf is. D
JvO2018-03-29Nie alle grond is sonder vergoeding tydens apartheid gevat nie. In die Wes-Transvaal is daar onderhandel en ooreengekom op alternatiewe behuising. Hierdie selfde mense het in die nuwe bedeling behalwe vergoeding, ook hulle huidige behuising wat in ruil de
LitNet2018-03-29Hallo Adri, hier is nog graad 8-vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Ons probeer so gereeld moontlik nuwe inhoud byvoeg. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Alma Moodley2018-03-29Ek is ’n direkte afstammeling van Krotoa, die tolk in Van Riebeeck se administrasie. Haar oom was ’n Khoi-leier. Haar suster was getroud met ’n Khoi-leier van ’n ander groep meer noordwaarts. Gelukkig vir my, het die VOC baie goed boekgehou en ek
Louis2018-03-28Ek sukkel bietjie om te verstaan wie is eintlik die voorheen-benadeelde in die inleidende gedeelte, is dit nou arme Pietie of arme Kosie?
Dit daar gelaat, die huidige diskoers gaan eintlik oor grondhervorming op plase en nie oor gedwonge verskuiwings in
Peter Lyster2018-03-28Mmm! Ek is n Engelsman, gebore in Engeland en hier woonagtig vandat ek 21 geword het. Nou's ek byna 73 en verskriklik bly dat ek Afrikaans kan praat, sing, skryf en lees!
Vir my is ek min gepla oor wat die wêreld dink en hoe groot of klein die aanhang i
Ou Sondige Bosvark2018-03-28Elke mens dra saad van naaste-liefdeloosheid in die DNS van sy wese: die volle portefeulje van saad van alle soorte en moontlike oortredinge van liefdeloosheid teenoor die medemens: saad wat enige tyd kan ontkiem wagtende op die regte ontkiemingsomstandig
Charl Adams2018-03-28Afrikaans is 'n regte mengelmoestaal (Kreools) en het ryk geskiedenis van groei en aanpassing. Ongelukkig is dit gekaap deur wit nasionaliste in die vroeë twintigste eeu en het mettertyd die spreektaal van onderdrukking geword. Vandag sukkel Afrikaans om
Raed-na-Gael2018-03-28Lankal gatvol geraak vir krieket, eintlik nie net krieket nie maar vir alle "sport". Dis glad nie meer sport nie, dis 'n bleddie job. Wanneer jy nie wen nie, word jy geag jy doen nie jou effen job reg nie en daarom kom al hierdie onheilighede te voorskyn.
Annora Eksteen2018-03-28Dit klink ook na allesoorweldigend-wónderlike kuns. Ek kan nie wag om gesond te word, dat ek weer kan produksies bywoon. Báie geluk aan die kunstenaars. Dit wil gedoen wees.
Donald Harrison2018-03-28Ek hoor waar jy vandaan kom en ja , die vorige regering het baie dinge verkeerd gedoen, maar die probleem is egter nie dat die regering probeer land teruggee aan die oorspronklike eienaars nie... Glad nie. Die meeste mense sou nie so erg gevoel het as dit
Sarie2018-03-28Op “Die tale wat ons praat” nou die dag op RSG het hulle oor Afrikaans in Namibië gepraat. Dit kom toe uit dat die bruin en swart sprekers in Afrikaans verkies ook Standaardafrikaans.
Theodorus du Plessis2018-03-28Gawe bydrae. Maar waarom in Engels? So sterk ons die hegemoniste in hulle kwaad. Mis ons nog 'n geleentheid om Afrikaans binne die hoëronderwysdiskoers aanwesig te hou. Spytig.
Annora Eksteen2018-03-28Dit is so verblydend om te sien hoe geliefd ons pragtige kleurryke taal onder sy sprekers is. Daar is ook 'n gay-vriendelike moskee in Kaapstad wat Imam Muhsin Hendricks begin het: en ek is seker onder die wat dit bywoon, sal daar ook Afrikaanssprekendes
Reusedwerg2018-03-27Die Britte het al die jare lande/kolonies geboelie. Ek kan dit vandag nog nie verstaan nie, wat ondersteun die Britse Pond dat dit so sterk geldeenheid is. Die Amerikaners is ook 'n klomp boewe wat aan verwaandheidswaansin lei. Hulle veg met almal, vernaa
Roelof Pelser2018-03-27Dis 'n lang stuk om te lees, en ek moet erken dat my hart regtig seer was toe ek lees van die sondes van die verlede. Ek kan verstaan as 'n regering groepe wil skuif vir welke rede, maar dan moet hulle eerder voordeel daaruit trek. As dit berekenbaar was
F C Boot2018-03-27Dit is mi effe skynheilig om terug te gaan in die geskiedenis totdat die gebeure van die tyd jou pas. Die feit is dat net so min as wat die grond in Suid-Afrika aan witmense behoort het net so min het dit aan swart mense behoort.
Die feit is dat die oors