
Hierdie toets handel oor die roman Lien se lankstaanskoene deur Derick van der Walt en bevat die volgende afdelings:
- Dialoog
- Kontekstuele vrae
- Paragraafvrae
Klik hier om die vraestel en antwoordblad af te laai.
Klik hier om die memorandum af te laai.



Kommentaar
Is daar oefenvrae oor sy ander boek Hoopvol wat die IEB leerders doen?
Hallo Theresa, ek weet ongelukkig nie. As daar enige lesers is wat kan help, lewer asseblief hierby kommentaar? Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Word waardeer. Baie dankie.
Baie dankie. Dit help baie.
Goed.
Baie dankie die inligting help verskriklik baie.
Dankie
Ek is 'n Afrikaans-onderwyser.
Goeiedag. As jy 'n onderwyser is, is jy welkom om LitNet se vraestelle aan jou leerlinge voor te stel sodat hulle dit in hul privaat-studietyd vir voorbereiding kan aanwend. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte en hoop dat jy ook daarby baat kan vind. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Hier is 'n kort paragraaf in Afrikaans wat jy kan gebruik om aan 'n app te verduidelik dat jy Afrikaans is en dat jy wil hê dat die aanpassings vir jou beweging reggemaak moet word sonder om 'n memo te gebruik:
"Ek is tans in 'n Afrikaanse konteks en wil graag hê dat die app my bewegingskorreksies in Afrikaans moet vertoon. Dit is belangrik dat die inligting duidelik en verstaanbaar is vir die studente, sonder dat ek 'n memo moet stuur. Ek waardeer jou hulp om die nodige aanpassings te maak sodat die kommunikasie effektief kan wees."