lizette slabbert2018-03-19GOEIEDAG Kan u my asb help met afr FAL vir gr 1 tot 3 .. 2de 3de en 4de termyn vraestelle asb. ek sal dit eerlikwaar hoog op prys stel
Nicolaas2018-03-19Ja gesprekke soos hierdie gee natuurlik vir ateïste die ideal platform om die Bybel ter verwring en te verfomfaai en ondergeskik te stel aan 'n stukkie mensgemaakte wetgewing. Dis so ironies dat mensgemaakte “regte” gebruik word om onnatuurlike gedra
Gustaf Claassens2018-03-19Dis dik boekeskryfstories die wat wag om nog geskryf te word; vir doeleindes van die nageslag ten einde 'n besondere stuk geskiedenis lewendig te hou maar ook te bewaar vir hulle wat nog moet kom en kennis gaan maak met die ovaal-bal. Dink jy hieraan is d
LitNet2018-03-19Hallo Sherridon, ons vraestelle wat deur kundiges vir ons opgestel en ons bied dus ongelukkig nie spesifieke vraestelle aan wat afkomstig is vanaf 'n sekere gebied se onderwysdepartement nie. As dit gebeur, is dit toevallig inhoud waarvoor toestemming ver
LitNet2018-03-19Hallo Colleen, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2018-03-19Hallo Benita, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2018-03-19Hallo Monica, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Johan schamrel2018-03-19Vir my as rugby- of dan sportliefhebber, heerlike nostalgie. Na die lees voel ek soos "Blokkies Joubert" en ek dink agter my lê 'n rugbygeskiedenis wat net in ons eie taal so mooi kan klink.
Gogo Debruin2018-03-18
By my eerste Woordfees omtrent 12 jaar gelede het ek onder die bekoring van Diana Ferrus se verse gekom en vir die eerste keer die aangrypende Baartman gedig gehoor. Dus het ek uitgesien na “Ons is almal freaks hier” maar op ’n vreemde manier het
Callie Cilliers2018-03-18Jy praat die taal en tydsgewrig wat ek ook onthou. Boksburg in my jare was ERPM of HOOTERS wat afkomstig was van die myn. ’n Hooter wat tee- en etenstyd vir bogrondse werkers aangekondig het. Die hardste flanke wat ooit vir die Transvaalse span gespeel
Piet Boonzaier2018-03-17Ek sit hier in Jeddah, Saudi-Arabië, en my vrou, Riana, vertel my van die boek wat sy nie kan neersit nie. Sy vertel van die tipiese Elsa Joubert skryfstyl wat vir haar so boei dat sy beswaarlik haar dagtakies kan afhandel. Ek kan nie wag om oor 'n maand
Andries2018-03-17Ek wil dit net duidelik stel dat die Bybel God se woord is en dus hoër geag moet word as ’n mensgemaakte grondwet. Hemel haar op teenoor God is onbegryplik. Ek is nie homofobies nie aangesien ek persoonlik ook daarmee te doen het. Die kerk moet aan God
Annoline du Rand2018-03-17Ek het die boek baie vinnig gelees nadat ons gehoor het van ‘n familielid wat heroin gebruik. Ek dink die boek gee vir ’n mens ’n duidelike beeld van hoe verslawing ’n persoon affekteer en moontlike optrede. Die boek het “verdwyn” en ek sal di
Raponsie2018-03-17Gelukkig is daar meer as een manier om na 'n situasie te kyk kritiek is altyd makliker as deernis. Slegs die ma van so 'n kind sal weet en hulle het gewoonlik nie tyd of energie om die boeke te skryf nie. Ons het sulke draaiboeke nodig om te wys wat is di
Frans Rautenbach2018-03-17Chris, dankie vir die interessante herinnerings. Ek was ook in Louw Geldenhuys. Die wedstryd in 1970 was onder-13, my fout. Mooi bly.
Chris Marnewick SC2018-03-16Ai, 'n wonderlike resensie van 'n ou skoolmaat (Hoërskool Piet Potgieter) en eens op 'n tyd my uroloog se boek. Ek glo dat daar in elke persoon se lewe tyd is vir 'n tweede of selfs derde loopbaan, en ek sal voortaan Amos gebruik as stawing vir my teorie
Dirk Rigter2018-03-16Frans,
Die Curry Cup? Arme Sir Donald Currie ... Nee wat, as Wiepie-man vergewe ek jou. Net soos jy destyds, sukkel ek deesdae om 'n Leeu-ondersteuner te word. Jissie man, jou span speel sulke mooi (wen) rugby, maar ai, ek was ook op Stellenbosch toe Mor
Piet Westra2018-03-16Ek stem saam daarmee dit is elke mens se demokratiese reg is om sy of haar lewe te beëindig. Ek het geen dokter, dominee, filosoof, sielkundige of maatskaplike werker nodig om my te begelei nie, sou ek besluit dat ek lang genoeg gelewe het. Dis vandag oo
Elna Kupke2018-03-16Dit is presies waarteen God ons waarsku. Die verval voor die wederkoms van Christus, want wat God as afskuwelik beskou, wil die mens nou as reg afdwing op die samelewing en die wie nie saamstem nie, word gedurig uitgekryt as : julle oordeel. Niemand oorde
LitNet2018-03-16Hallo Cilla, daar is geen betaling hieraan verbonde nie. Jy kan die skolevraestelle gerus gratis van LitNet se webtuiste aflaai. Hier is 'n indeks van nog vraestelle wat jy gratis kan aflaai: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Gr
Pol Vigoureux2018-03-16Frans Rautenbach heeft een klare kijk op de toestand en ook een oplossing voor het herstel van de chaos in zuid Afrika. Gratis bestaat niet. Voor elke verwezenlijking moet er in alle ernst gewerkt worden. Dat is overal zo.
LitNet2018-03-16Hi there, here is a link to an index of all school papers available on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Feel free to download and use for study purposes. Best wishes, Naomi Meyer, content manager
Elsa2018-03-16Ek het ook self probleme met my man. Al is ons buite gemeenskap van goedere. Ek is huisvrou sonder kinders. Ek wil hom verlaat maar het nie ’n sent by my of pensioen nie. Hy maak my meer seer as hy ongeduldig is, kry my hart pyn en depressie ook. Ek hoo
Jean Oosthuizen2018-03-16Stefaan de Jager as mens die Bybel soos jy lees behoort geskeide dominees hulle ook nie oor moraliteit uit te laat nie. Veral nie as hulle weer trou nie want dan leef hulle volgens hulle verstaan van die Bybel elke dag 'n immorele lewe.
Ou Vlakvark van Naasteliefdefontein2018-03-16Die reënboogkleurige LBGTI-onderwerp. Môre is dit LBGTIX, oormôre LBGTIXY en die dag na oormôre LBGTIXYZ en volgende jaar LBGTIXYZA ensovoorts. Daar is geen einde aan nie. En dan het ons mense nog nie eens die ander soogdiere op aarde betrek nie!
Een