Kommentaar

André Brink. ’n Huldeblyk

Ilze Bruggemann 2018-03-12 En Prof het die letterkunde vir my laat leef! Die LitWet-klasse het ek soos heuning opgesuig.

Geloof in heksery – ’n grondige verweer in die strafhof, of ’n gegoël met die reg?

Elna Kupke 2018-03-12 Die mensdom hou nie van godsdiens nie, maar die okkulte is teenstrydig met dit waarteen God ons waarsku en as jy 'n regstelsel het (waarvan dade gepleeg word agv van hulle ) wat aandring op 'n laer straf agv van kranksinnigheid of hulle het nie geweet wat

US Woordfees 2018: Vlerke vir almal

Izak de Vries 2018-03-12 Dit is 'n raak opsomming!

Daar is ’n byt in die lug van die Cyril Lente

Sunette 2018-03-11 Sy grond-onteieningstelling gaan groot probleme bring. Die Zulu-koning het klaar oorlog genoem as aan sy trust grond gevat word. Dit kan rasse-oorlog beteken veral noudat Swaziland ook hulle grond eis. Amerika praat van sanksies teen die ANC en EFF inbrin

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

LL 2018-03-11 Dit sal baie help

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

LL 2018-03-11 Hoop dit werk.

Godsdiens en die reg: aktualiteit van ’n gesprek

Jan Ludik 2018-03-11 Die probleem begin by die bybel en enige godsdienstige boek. Immoreel, rassisties, chauvenisties, onrealisties, onwetenskaplike mensgemaakte snert wat kamma kom van 'n man in die wolke. Hierdie boeke trek mense aan wat begeesterd raak en irrasioneel optre

Spade Reën Sending (Blourokke)

Amanda Botha 2018-03-11 Sunet ... het jy al n boekie kon kry?

US Woordfees 2018: Fotoblad 1

Marie Erasmus 2018-03-10 Ek het, soos altyd, die Woordfees verrykend en stimulerend gevind. Diskoers-gesprekke het wonderlike stof tot nadenke verskaf, die boekbesprekings en ontmoeting met skrywers het opnuut die leeslus geprikkel en behalwe al die ander goeie vertonings, was Sa

Three billboards outside Ebbing, Missouri – it deserves the Oscars

Hazell 2018-03-10 Briljant! Mens was vasgenael voor die skerm. Ek dink die " mood music" was manjefiek ... die brandtoneel ... ea.

Links of regs (van die pad)

Raed-na-Gael 2018-03-10 Ook maar polities nè!

Die dag toe die Jukskei homself weer laat geld het

Mary 2018-03-10 Sjoe watter emosionele trip het jy my no op geneem ... Pragtige stukkie werk SP, moet ons nooit ophou deel maak van jou skryfwêreld nie ...

Nationalisation of land by the state and the expropriation of land without compensation: A few thoughts on win-win partnerships

Simon Prophet 2018-03-10 What kind of politics endorses land theft? http://www.simonprophet.com/

Studiehandleiding: Ons is nie almal so nie deur Jeanne Goosen

Leonie 2018-03-10 Hoe kan beweer word dat Gertie se pa simboliese geweld teenoor die Jacobse gepleeg het?

Daar is ’n byt in die lug van die Cyril Lente

Irma Kuhn 2018-03-10 'n Nuwe besem vee skoon, maar ek dink tog dat daar 'n positiwiteit in die lug is, wat ons almal weer hoop gee! Die grondkwessie gaan beslis groot drama veroorsaak, maar die President is 'n SAKEMAN ... hy wil sy eie "legacy" bou. Kyk oor 'n jaar ...

Godsdiens en die reg: aktualiteit van ’n gesprek

Magriet 2018-03-10 Wanneer word 'n geloofsgemeenskap as 'n kerk beskou? Enige sogenaamde godsdienstige groep sonder 'n formele kerkorde en teologiese grondslag kan tog nie aanspraak maak op erkenning en die reg op godsdiensvryheid nie. Dit stel lede van die groep bloot aan

US Woordfees 2018: Fotoblad 2

Susann Vlok 2018-03-10 Wat ‘n besonderse Fees! Het 18 produksies in vier dae bygewoon waarvan elkeen vir ons uitsonderlik was. Dit was ons derde jaar. Baie dankie vir die uitstekende reëlings en al die vriendelike organiseerders. Julle het op soveel wyses ons dors geles.

Nationalisation of land by the state and the expropriation of land without compensation: A few thoughts on win-win partnerships

Dr. Christiaan Joubert 2018-03-10 Die ideologiese toe-eiening van grond is een van die grootste flaters ooit in die geskiedenis van die mensdom. Niemand, maar niemand kan aanspraak maak op ’n universele entiteit soos die landskap nie. Dis as geskenk aan ons gegee om te koester en te bew

Graad 11-wiskundevraestel: vraestel 1

Christa Grobler 2018-03-09 Soek ou gr11 vraestelle en die memoramdum

The Alan Paton Book Festival 2018

Trudie Wegner 2018-03-09 Wel gedaan, Darryl.

US Woordfees 2018: Pieter en die wolf, gedagtes van ’n ma

Amanda le Roux 2018-03-09 Ek stem heelhartig saam met jou saam, Naomi! Ek het my kleindogter geneem nadat ek haar lank probeer voorberei het op die wonderlikheid. Ek hoop regtig dit kan herhaal word en dat jou aanbevelings ernstig opgeneem sal word - die "wys" van elke instrument

Die Christelike godsdiens en die “ander”

F C Boot 2018-03-09 Beste Angus Dit is wat in die geskiedenis gebeur. Hier waar ek jare gelede ingetrek het was ek omring deur kleinhoewes, met pragtige woonhuise. Een dubbelverdieping waar die Magistraat gewoon het, in egte Kaapse styl. Toe kom die ontwikkelaars. Koop kle

Alles begin met Anna: een impressionistisch meesterwerk

Dingie van Rensburg 2018-03-09 Herman Meulemans se besprekings van boeke deur Afrikaanse skrywers (resensies waarvan reeds 'n paar verskyn het) prikkel telkens en gryp die aandag sodanig aan dat die leser daarvan genoop word om die boek in sy geheel te lees. Wat in hierdie resensie van

Om te twyfel

Gustaf Pienaar 2018-03-09 Ek verskil so ietwat van die skrywer. As juris het ek my hele loopbaan gebou om 'n soeke na "waarheid". Dit is immers waarom elke hofsaak waarby ek gedurende my loopbaan betrokke was, gedraai het. Dit het onlosmaaklik deel van my wese geword. "Absolute

Toerisme vraestelle: November 2011

LitNet 2018-03-09 Hallo Adel, jy is welkom om vraestelle van LitNet se webwerf af te laai. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en ons

Kuberkelder: Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT

LitNet 2018-03-09 Hallo Bianca, jy is welkom om vraestelle van LitNet se webwerf af te laai. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en on

Kuberkelder: Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT

LitNet 2018-03-09 Hallo Meagan, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Mey

Graad 11: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

LitNet 2018-03-09 Is daar enige van ons lesers wat vir Hantie kan help? Ek is bevrees ons beskik nie aan LitNet se kant hieroor nie, Hantie. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vrae

Die Christelike godsdiens en die “ander”

Angus 2018-03-08 Beste L Mostert, Ek kan sien waarom jy nie sommer maklik kommentaar lewer nie. Groete, Angus

Die Christelike godsdiens en die “ander”

Angus 2018-03-08 Beste FC Boot, Jy gorrel al weer lekker, maar dit lyk asof jy aan my wil verduidelik dat alle spore van bewys dat Jan van Riebeeck ooit bestaan het, sal oor 2000 jaar uitgewis wees. Hoe jy dit weet, sal net jy weet; miskien is jy ʼn tweede Siener van Ren

Kuberkelder: Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT

Bianca 2018-03-08 Kan u asseblief vir my vraestelle stuur

Die Christelike godsdiens en die “ander”

F C Boot 2018-03-08 Beste L Mostert, 'n Mens moet maar versigtig wees om stellings te maak. Die volgende gebooie was 2000 jaar vir die 10 gebooie, in Egipte van toepassing. Transgressions Against Mankind 1. I have not committed murder, neither have I bid any one to slay

Links of regs (van die pad)

Hans Richardt 2018-03-08 Jislaaik, laat my dink aan ou grappie. Die karre van SAPPE was destyds vol duike en rammelkaste, want hul wou nie op Nasionale Paaie ry nie ...

Toerisme vraestelle: November 2011

Adel Deyzel 2018-03-08 Waar kan ek gr 10 en 11 Toerisme vraestelle aflaai?

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Bernalee 2018-03-08 Ek is twee jaar getroud en my man kleim nou die helfte van my pensioengeld en hy is die een wat uitgeloop het op ons. Wat sê die wet? Moet hy die helfte kry van die twee jaar of die helfte van my jare diens?

Kuberkelder: Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT

meagan 2018-03-08 ek is nuut in die afrikaans.opsoek na ou graad 8 vraestelle en memo's asook take.Groot asseblief

Graad 11: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

Hantie van Wijk 2018-03-08 Hallo Ek het erens 'n Motheo distrik Afrikaans Huistaal Vraestel 2 Junie 2017 afgelaai, maar het nie die memo nie. Dan het ek ook van dieselfde distrik September 2017 Vr 2 se memo, maar nie die vraestel nie. Kan iemand dalk help?

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2018-03-08 Hallo Karen, die vraestelle hierbo is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by, maar die vraestelle word meestal spesiaal deur kundiges vir ons opgestel en daarom is dit soms moeilik om vraes

Daar is ’n byt in die lug van die Cyril Lente

Gustaf Claassens 2018-03-08 Die man is meer gesofistikeerd en "presentable" soos mense graag na hom wil verwys ... goed vir buitelandse beleggers en daarom dan ook die ekonomie, word gesê. Maar dan sê hy dinge wat nêrens in 'n gesonde demokrasie gesê word nie. Onteiening van gr
Top