Charl Adams2018-03-07Ja ons moet dissekteer en kan onderskei tussen fopnuus en die waarheid. En ons almal twyfel soms oor iets. Maar die internet en veral geslote groepe is ongenaakbaar en soms wreed. Hoekom sal enigiemand hom of haar gereeld wil blootstel aan ongeoorloofde
Marko van der Colff2018-03-07Uiters interressant, Desmond. Ken jy Jonathan Haidt se wonderlike boek, The Righteous Mind?
https://en.wikipedia.org/wiki/The_Righteous_Mind
L Mostert2018-03-07Geagte Angus en almal op LitNet
Ek lewer nie maklik kommentaar op menings gelug soos hierbo nie, maar in hierdie geval wil ek net iets noem. Moenie menings ophaal van sogenaamde geleerdes wanneer oor WARE geloof gepraat word nie. Alle gelowe van die wêr
jan opperman2018-03-07Die ANC weet dit. Dit gaan om oorlewing vir ANC by die stembus. Die ministers is ontplooide kaders wat optree in belang van ANC en hulleself. SA beteken niks.
LitNet2018-03-07Hallo Esmari, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Blaai gerus daardeur om te sien wat all
LitNet2018-03-07Hallo Mientie, ek het die skakels gaan toets en alles is in orde. Hier is 'n vinniger roete na die vraestel: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2018/02/Gr-11-WG-V1.pdf en hier is die memo in PDF-formaat: https://www.litnet.co.za/wp-content/upload
LitNet2018-03-07Hallo Desiree, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Dalk kan jy hierdeur blaai en kyk of daar inhoud is wat
F C Boot2018-03-07Beste Angus
Kom ek probeer dit vir jou op 'n heel eenvoudige manier verduidelik. Vra vir mense in die straat of hul weet wie Jan van Riebeeck is. Party sal net hul skouers optrek en wegstap. Dan sal jy diegene kry wat beter ingelig is en bv geskiedenis a
Benita2018-03-07Dankie, hierdie is die rede hoekom ek my kinders tuis opvoed: Skoolbeheerliggame is nie by magte om betrokke te raak by die klasonderrigbedrywighede van die skool nie. Dit is die uitsluitlike verantwoordelikheid van die skoolhoof en sy personeel, wat op
Charl Adams2018-03-07Water is die lewensaar van enige beskawing. Maar water, die voorsiening, berging en bestuur daarvan moet NOOIT verpolitiseer word nie. In Kaapstad het water 'n politieke speelbal geword. Pleks dat die plaaslike owerhede en die verskillende politieke party
Deborah Steinmair2018-03-07Wonderlike resensie. Ons het die fliek gisteraand gaan kyk op grond van hierdie aanbeveling en was nie teleurgesteld nie. "Right to the last second, every scene, every gesture, every spoken word is measured." Inderdaad. Frances is koning. En Reney kan jy
Angus2018-03-06Beste FC Boot,
Ek kom agter jy debatteer ʼn saak, maar jy het net so vaagweg ʼn benul waaroor jy redeneer. Ek probeer beslis nie om die “historisiteit van Jesus te ondermyn” soos jy dit stel nie. Ek probeer juis om sy historisiteit te bewys, maar hel
André Badenhorst2018-03-05Baie dankie Desmond vir jou stem wat deurkom (sedert lanklaas). As dit werklik jou eie is (wie s’n is?), dan kan ek nie wag vir die opvolgende sarsie van woordidees nie. Maak dit die doel: Om jou stem bloot te stel (ook aan kritiek). In die idioom van d
F C Boot2018-03-05Dit is 'n fout om te dink dat arm mense net voedselsoorte eet wat vrygestel is van BTW. Die ANC-regering het oor die afgelope dekade toegelaat dat die Zuma-bewind 'n reuse gat (tekort) in Suid Afrika se begroting laat. Omdat BTW ook op water , elektrisite
Laetitia Swanepoel2018-03-05O, gaats antie Bettina! Daai kebystaal kan darem gebryk word om 'n man lekka te slat. In hierdie skrywe lê die waarheid verskuil in die komiese en ... ek laaik dit!
Robert Sadler2018-03-05Die fout lê nie by die skole nie, maar by die uitgewers van boeke. Hoe moet enigiemand Afrikaans leer reg gebruik as Afrikaanse boeke amper 50% in Engels geskryf is?
F C Boot2018-03-05Beste Angus
Ek sien jy volg nie my raad nie en weier om jou oogklappe af te haal. Deur die historisiteit van Jesus te ondermyn ,probeer jy die fondament van die Christelike geloof te ondermyn.
Net soos daar nie denkbeeldige Afrikane kan wees as die kont
Angus2018-03-05Beste Hannes,
So, jy is ook een van daai hensoppers. Dit is heeltemal onmoontlik om Engels uit Afrikaans te hou. Die geografie laat dit nie toe nie. As Engelse woorde in Afrikaans veroorsaak dat Afrikaans dan 'n swak taal is, soos jy beweer, dan was Afri
Elke Janse van Rensburg2018-03-05Ek verstaan nie waarom so 'n aangrypende drama deur hiedie resensie afgeskiet word nie? Die meeste ander resensies gee dit 4 uit 5. Defnitief die kyk ... en weerkyk werd.
LitNet2018-03-05Hallo Anna, ons plaas vraestelle en memo's wat spesiaal deur kundiges vir LitNet opgestel word en hier is 'n skakel na wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons het dus nie daardie spesifieke kwartaalvraestelle wa
Angus2018-03-04Beste Hannes Deetlefs,
Sê my tog waar ek daardie "klomp mense" kan kry wat beweer dat hulle vlot met mekaar in Latyn kan praat, dat ek hulle met my sambokkieboes kan slaanieboes dat hulle barsieboes, want hulle het vir jou gelieg. Latyn is niemand se mo
Ben2018-03-04Dis jammer dat Wannie Carstens nie met Froneman se hele aanhaling in gesprek tree nie. Die deel wat hy kursiveer praat oor 'n derde taalbeweging “for an inclusive Afrikaans stripped of racial and other prejudices”. In grotere meerderheid is dit wit Af
Angus2018-03-04Beste FC Boot,
Jy wil nou maar enemale nie verstaan nie. Ek wil nie Christene laat struikel as hulle lees wat ek skryf nie; hulle het hoeka lankal klaar gestruikel met hulle ou gelofie in die bonatuurlike.
Jou en my gesprek gaan oor die historisiteit v
Mariska2018-03-04Ek is in die proses om ons huidige huurkontrak te hernu met die eiendomsagente, wat my laat wonder, is daar is nou ’n klousule in wat sê ons mag nie kennis gee vir ’n jaar lank nie. Is dit reg? Kan ons nie twee maande kennis gee of het dit intussen v