Marius Swart2018-03-15Dit is uiters vreemd dat Gerda Odendaal se deeglike en onlangse werk ('n proefskrif en etlike akademiese artikels) oor herstandaardisering glad nie hier klink nie?
Stefaan de Jager2018-03-15Die NG Kerk sal net morele besluite kan neem in soverre alle besluite aan die Bybel as die Woord van God getoets kan word. Indien Ben du Toit en Julie Claassens nie meer sou glo dat die Bybel die onfeilbare Woord van God is nie, sou hulle nie die kerk van
Raed-na-Gael2018-03-15Hans,
Angola ry regs, maar Mosambiek (albei ex-Portugese kolonies en regs ryer) is links omdat almal van lg. se onmiddellike bure links ry.
Ek verbeel my dat Namibië (ou SWA) oorspronklik regs gery het en later (post WO 1?) links forseer was.
Polities
Chris Marnewick SC2018-03-15Ai, Frans, jy noem name en plekke wat erg vassit in my geheue. Laerskoolrugby in die Johannesburgse winters - ek was op Louw Geldenhuys. Ellispark op 'n Saterdagoggend - my pa het een van die klubspanne afgerig en my elke Saterdagoggend saamgesleep om Dig
Pieter2018-03-15Beautiful Afrikaanse bespreking van die Christelike mistiek. Dit gee my die woordeskat om daarmee om te kan gaan binne die Afrikaanse geloofsgemeenskap. Sal graag meer oor die kontemplatiewe raakvlakke met die Quaker-stilgeleenthede en die luister (na 'n
LitNet2018-03-15Hallo, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Blaai gerus deur en laai enige tyd af wat van toepassing is en jou seuns kan help. Groete,
LitNet2018-03-15Hallo Magriet, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai hierdeur, dis ingedeel volgens graad. Jy kan gratis vraestelle en memo's hier aflaai. Groete, Naomi Meye
Alta Brink2018-03-14Ek wil graag kommentaar hoor oor die onderhoud tussen Leon de Kock en Tim Huisamen. oor André P Brink. Ek was daar en was geskok oor die klaarblyklike seksuele benadering wat de Kock gevolg het met sy nuut geskryfde "Biografie" van André P Brink. De Koc
Angus2018-03-14Beste FC Boot,
Jy wou nie na my raad luister en die hulp van ʼn kundige gebruik nie, en nou bewys jy net jou onkundigheid. Derdepersoonsvertelling is beslis nie tweedehandse kennis nie, en hoe dit die verhaal kan verander sodat dissipels nie meer dissipe
LitNet2018-03-14Hallo Joane, die indeks waar jy hier kommentaar lewer, is 'n aanduiding van die vraestelle-inhoud wat op LitNet beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Hier is nog skolemateriaal wat jou dalk kan help: https://www.litnet.co.za/cate
LitNet2018-03-14Hallo Catrien, ons vra kundiges om vir ons vraestelle vir LitNet op te stel, onder andere die een waarby jy hier kommentaar lewer. Hier is nog vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, ingedeel volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-
Delövia van Eeden2018-03-13Ek het vandag Raaiselkind gaan kyk. Dit was 'n aangrypende en baie hartseer verhaal.
Mens se hart gaan uit na Alexander (wat sy rol baie oortuigend gespeel het) en sy ma wat solief is vir haar seun, maar geen ondersteuning van haar gesin gekry het nie en
Gogo Debruin2018-03-13... wil ek wonder oor die vrae wat ons vra – waar hulle vandaan kom, wie hulle vra, en in wie se belang hulle, wetenskaplik sowel as kwasiwetenskaplik, gevra en beantwoord word.
Klink vir my soos 'n idee wat 'n prikkelende reeks gesprekke by Woordfees
Gogo Debruin2018-03-13Hierdie gesprek "Whose history is it anyway?" was baie aangenaam met baie variasie en interessante perspektiewe. Mens het sommer lus om weer hulle boeke te lees. Ek wonder nou net wat gaan die arme US doen met die naam van hulle Geskiedenisdepartement. Di
Marike2018-03-13Hallo Susan, baie dankie dat jy my daarvan sê - ek het nie eers geweet van die feeste nie, maar sal nou beslis kyk of ek sommige daarvan kan bywoon.
Groete! M
LitNet2018-03-13Hallo Cobus, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuur
Angus2018-03-13Of dit nou politieke oorkorrektheid is of nie, dis waar wat Raed-na-Gael sê. Die meeste mense is regteroog-dominant en daarom ry ons in RSA aan die veilige kant -
links.
F C Boot2018-03-13Beste Angus
Nou praat jy nog groter twak met jou veralgemening dat alles in die Bybel derdepersoonvertellings is. Want daarmee gee jy te kenne dat bv Petrus en ander dissipels se kennis tweedehands is en dus nie dissipels van Jesus kon gewees het nie.
H
Angus2018-03-12Beste FC Boot
Waarom sal ek nou juis dink dat jy nogal op jou perdjie is as jy so gorrel? Al wat ek weet, is dat jy die perd se stert af praat. Die probleem lê by jou onkunde wat letterkundige begrippe en die letterkunde betref, en daarom praat ons by m
Rika2018-03-12Die Woordfeesproduksies wat ek bygewoon het saam met my vriende was uitsonderlik goed. Baie dankie daarvoor.
Strooijonker het ek baie lekker gelag.
Moedertaal van Sandra Prinsloo - uitmuntend goed.
Nêrens Noord Kaap ook aangrypend.
Ontbyt Meesterskla
LitNet2018-03-12Hallo Christa, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus deur en laai af wat van toepassing is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Na