Christine2018-03-23Ek is tans besig om Katelknaap te lees, baie goeie skryfstyl. Die storie is aaneenlopend, geensins vervelig nie. Dit wek beslis nie begeertes nie, maar prikkel wel die leser se belangstelling en ek kan nie wag om verder te lees nie. Wil graag weet of daar
Izak Henn2018-03-23Kan jy nog die Springbokproewe onthou? Ek dink dit was 1966. Toe Jannie Barnard en Piet Visagie halftyd truie geruil het. Jannie A-span toe en Piet B-span. Dawie de Villiers en Piet Uys was die skrumskakels. (Dit was soos ’n toetswedstryd). Nou ek was d
André Badenhorst2018-03-23Seker maar vir dieselfde rede hoekom die "Eurosentriese" tale oor die eeue die letter- en skryftradisie geërf het van Mesopotamië, Egipte en selfs spore daarvan in Etiopië. Laas toe ek gekyk het, was dit nie in Europa nie: https://en.m.wikipedia.org/wi
Marina2018-03-23Anna
Ek is op die punt on ook deur ’n kurses te gaan. Nou is Al my friends kwaad en sê ek laat my in met duiwel goed. Asb help my met antwoord daaroor. Weet in Job in Bybel praat God met ons daaroor. Ek wil net meer met my diere kommunikeer. Asb help
Doreen2018-03-23Dieselfde gebeur in die parlement as dit by simbole kom wat verdeeldheid verteenwoordig. Die ROOI oorpakke van EFF. Hoog tyd dat dit aangespreek word. Parlement wás ALTYD stigtelik tot hulle in ROOI opgedaag het. Daar moet ’n dragkode wees wat dan ook
André Badenhorst2018-03-22Dankie vir ‘n positiewe bydrae tot deelname. Aangesien dit die gegewe posisie van die universiteitsbestuur van Stellenbosch Uniformity is om Afrikaans en Xhosa naas Engels te “bevorder”, sal dit hopelik ook in dieselfde mate deursigtige voorstelle i
Gogo Debruin2018-03-22In 'n artikel van Marelize Barnard op 6 Maart het Johan Pienaar gesê: "Ons is almal aandadig aan Apartheid. Ek ook. Ek staan nie onskuldig nie."
https://www.netwerk24.com/Vermaak/Feeste/Woordfees/loop-oor-die-ou-landsvlag-op-stellenbosch-20180306
Nou h
Monica Hammes2018-03-22Ek het iewers gelees of gehoor dat die boek gratis beskikbaar is vir skole of organisasies wat met kinders werk wat nie die boek sal kan bekostig nie. Kan iemand dalk lig werp hierop?
Theodorus du Plessis2018-03-22'n Sober en tydige oorsig noudat ons Departement Hoëronderwys en Opleiding se voorgestelde hersiene taalbeleid vir hoëronderwys juis meer prominensie aan die sogenaamde Afrikatale wil verleen. Maar hoe prysenswaardig ook al, dit bly 'n grafgrawer-benade
Angus2018-03-22Beste Nicolaas,
Moet nou asseblief nie ateïste beskuldig vir die gemors nie. Dis nie ateïste wat onder mekaar baklei nie; dis gelowiges, Christene. Dit is nou maar eenmaal so: waar religie, geloof en glo in die bonatuurlike ter sprake kom, daar is onmi
Mariet2018-03-22Stem saam. Nie een weet wat jy elke dag moet deurgaan nie. As ek dit vandag kan doen, dan doen ek dit. Dis my lewe, my liggaam wat deur die siekte vernietig word.
Angus2018-03-21Beste FC Boot,
Erken tog maar, dis pynlik vir jou om met my in gesprek te tree, omdat jou onkunde soos ʼn seer vinger uitsteek. Jy probeer dit telkens verdoesel deur jou gebrek aan kennis op my te projekteer, maar ʼn blinde kan jou verleentheid met ʼn st
Elizabeth2018-03-21I agree that a terminally ill person should have that right. Its peaceful ... 1 Cor 3:21(b) Apostle Paul said: "even life and death" will be your Servant. New living translation.
F C Boot2018-03-21'Vandag gaan ek ’n klomp mense kwaad maak'.Weet nie of dit juis 'n gepaste opskrif is nie,klink eerder soos 'n reis na die verlede ...
F C Boot2018-03-21"Godverdomme" ... met hierdie uitdrukking roep 'n mens God se oordeel oor hom/haarself uit as jy nie slaag nie in dit wat jy hardkoppig onderneem, want dit is eintlik 'n verbuiging van :God verdoem mij". Dit is later ook verbuig tot potverdomme.
So het v
Lynette Steen2018-03-21Me Sadler, ongelukkig moet ek van jou verskil. Hierdie Volksafrikaanse vorm is net so kosbaar soos die suiwer vorm. Dis so kosbaar soos die verskillende dialekte in Engels. Wil jy vir my kom vertel die Irish moet nou pure British praat? Nee, hierdie is pr
Etienne Nel2018-03-20Wonder maar net? As die Nama-taal nooit self deur Namas op skrif gestel was nie, hoekom nou? Nogal met 'n euro-sentriese (en fonetiese) alfabet ...
Helize van Vuuren2018-03-20Pragtig - die hele reeks hier gelys ... bly ná-klink ... die verskriklike woord, "ont-taling" en daarby die "pêrel van groot waarde", "moedertaal" ...
Reusedwerg2018-03-20Ek raak nie graag in bogenoemde debatte betrokke nie. Ek voel dat as jy as lidmaat of nie lidmaat enige probleem met 'n kerk het, vat jou Bybel druk dit onder jou arm en soek vir jou 'n ander kerk. Wat is 'n kerk se handleiding? As jy probleme het met sek
Irene Cornelissen2018-03-20As ek nie reeds Helena Hugo se boeke hoog op my leeslys gehad het nie, en dit my eerste kennismaking met haar werk was, sou ek nadat ek die uittreksel gelees het, die boek gaan koop het. Wie kan daar ophou en nie meer van die mense wil weet nie? Want Hugo
Sarie2018-03-20Skokkende dinge het ook onder die nuwe vlag gebeur. So ons kan maar ons voete ook daaraan afvee. Dink aan Marikana en die geestessieke pasiënte wat dood is. Skryf sommer op die vlag Zuma, Schaik, Abrahams, Guptas,Selebi, Malema, ens. Dan kom kinders wat
LitNet2018-03-20Hallo Lizette, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur en laai af wat van toepassing is. Hoop dit help, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2018-03-20Hallo Chantelle, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Jy is welkom om daardeur te blaai en af te laai wat van toepassing is. Groete, N
F C Boot2018-03-20In 1953 was daar skolevoeding op die laerskool êrens aan die Oos-Rand. Daar was nie 'n rugbyveld nie. 'n Kleinhoewe-eienaar van 'n kleinhoewe (sommer plot) het sy plot beskikbaar gestel vir oefening.
Dit was die jare van gewig teen gewig en moes ons eer
Jean Oosthuizen2018-03-20As 'n dominee glo egskeiding is sonde en gay mense elke dag op sosiale media oor hulle sogenaamde sonde aanspreek maar voortgaan om in "sonde" te leef met sy tweede vrou moet hy liewer doodstil bly oor ander mense se "sonde" Dis doodgewoon absurd vir so
Leonie Grobler2018-03-20Absoluut aangrypend! Rsa se hartverskeurende rassegeskiedenis so briljant oorvertel.In pragtige Afrikaans.
Dit gryp aan my hart.
F C Boot2018-03-20Beste Angus
Ek het lank nagedink of dit enigsins die moeite werd is om nog verder met jou in gesprek te bly. Jou onkunde oor die Bybel en die boodskap daarin vervat is so groot, dat dit moeilik is om te glo dat jy ooit aan enige kerk behoort het en dan â