Stormagtige tye in Withuis

  • 1

Swak, swak ...
Sg verbanning van Russiese Federasie se ambassade-personeel is tipiese boelie-tegniek.
Trump en Bojo is boelies wat Weste se "demokrasie" wat "onskuldig tot skuldig bevind"  se beginsel bevorder. 

  • 1

Kommentaar

  • Die Britte het al die jare lande/kolonies geboelie. Ek kan dit vandag nog nie verstaan nie, wat ondersteun die Britse Pond dat dit so sterk geldeenheid is. Die Amerikaners is ook 'n klomp boewe wat aan verwaandheidswaansin lei. Hulle veg met almal, vernaam kleiner lande wat hulle weet hulle kan oordonder. Al oorlog wat hulle al ooit gewen het was die vryheidsoorlog. Een of ander tyd gaan die borrel vir die lande bars.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top