Angus2018-02-19Beste Jan,
Dit maak nie aan my saak as iemand sy taal verruil vir ʼn ander taal nie. Ek kan buitendien nie die persoon voor die bors gryp en hom uitskel vir slapgattigheid nie. Al wat ek kan sê, is dat dit wel gebeur, en as ek werklik belang stel, sal e
Emwee Vorster2018-02-19Kyk Kobus, wat jy poog om te impliseer is goed en wel, dat Lukas Handelinge geskryf het en nie Paulus nie, jy gebruik die Bybel as bron. Terselfdetyd bewys jy ook dat vervalsing in die Bybel geplaas is, hoe die Bybel voorgee dat die outeur van Handelinge
Emwee Vorster2018-02-19Kobus jy beweer dat slegs jou "geleerdes" die onderwerp van ’n historiese Jesus bestudeer en dat niemand ander dieselfde dalk doen nie? Is jy bewus van Rigard Carrier, Dr Robert M Price, Fitzgerald, D.M. Murdock, en vele meer? Mense wat in detail onders
Angus2018-02-19Beste FC Boot,
Hoe meer jy oor 'bloei' skryf, hoe groter hang jou onkunde uit.
Die woord 'bloei' is polisemie, en dit beteken dat twee of meer verskillende woorde met verskillende oorsprong, toevallig dieselfde woordvorm het. "Bloei"= 'blossom', en 'blo
sonja2018-02-19hi, my seun is in graad 11 en het Tegniese Wiskunde en sukkel verskriklik met eksponente is daar dalk iets wat ek kan doen om hom te help, is daar vraestelle wat ek kan aflaai wat ek en hy kan saam uitwerk, die skool wil nie vraestelle gee wat hy kan uitw
LitNet2018-02-19Hallo Elna, hier is 'n artikel van verlede jaar wat jou dalk kan help: https://www.litnet.co.za/graad-12-afrikaans-voorgeskrewe-letterkunde/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2018-02-19Hallo Marietjie, ons vra kundiges om vraestelle vir ons op te stel, en op die oomblik is daar slegs wiskundevraestelle vir graad 4 beskikbaar. Ons beoog om die inhoud uit te brei as dit kan, en hou LitNet gerus dop vir verdere byvoegings in die toekoms. G
Emwee Vorster2018-02-19Kobus verstaan ek jou reg dat jy van mening is dat geleerdes wat bewys dat Jesus ’n fiktiewe karakter is, agnostici is?
Jy verwys in ’n absurde skrywe net na Christen-apologete en poog om jou skrywe daarmee te ondersteun. Dit sal nie werk nie!
Sarel Venter2018-02-18Hou die boekwinkels dop vir Waar rats die ribbok gaan... Briewe van Elsabe Steenberg wat binnekort by Naledi gaan verskyn, danksy befondsing deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. Dit is 'n samestelling van briewe wat Elsabe Steenberg oor meer as 30
Lezanne2018-02-17Dit is presies hoe ek voel. Na 17 jaar in Nederland word ek steeds skeef aangekyk oor ek mense op straat groet. En oogkontak vermy is hier in ons "kikkerlandje" 'n olimpiese sport.
Mary Sadler2018-02-17Baie kinders kry 'n lewenslange weersin in lees as gevolg van voorgeskrewe boeke. Dit is teenproduktief, want 'n volk wat nie lees nie, verarm. Voorgeskrewe boeke moet myns insiens met meer sorg gekies word as wat huidig die geval lyk te wees, en die jeug
Mary Sadler2018-02-17Moet die doelstelling nie wees om leeslus aan te wakker eerder as dat "leerders deur die lees van sulke jeugromans afsluiting (katarsis) kan vind van hulle eie probleme of ten minste vaardighede kan aanleer om soortgelyke probleme te kan hanteer" nie? Hoe
F C Boot2018-02-17Beste Angus
Presies, dus was jou kommentaar verkeerd,van:
"Beste FC Boot, Jy ken nie jou eie taal nie. As iemand sê die Afrikaanse letterkunde bloei, Afrikaans bloei. die kunste bloei, die ekonomie bloei, het dit allermins iets met die vloei van bloe
Angus2018-02-17Beste FC Boot,
Dit is soos jy sê; as 'n baba/kleuter aan 'n taalstruktuur blootgestel word, sal hy ook so praat. Ouens soos ek praat dit nie goed nie. Ouens soos ek beskryf maar net wat in 'n taal aan die gebeur is. Buitendien, ouens soos ek en ouens s
Angus2018-02-17Beste FC Boot,
Wat die res van jou skrywe hier bo betref: Ek verstaan nie wat jy in paragraaf een skryf nie. Ek het nooit gesê Jesus het bestaan agv omstandigheidsgetuienis nie. Ek het ook nooit gesê mitiese figure is die skepping van my verbeelding ni
Solet Scheeres2018-02-17Dankie vir 'n interessante skrywe. Van watter universiteit in Nederland word hier gepraat? Waar ek skoolhou word leerlinge aangemoedig om alles te lees wat voorkom: ook vertaalde literatuur, wat so ongeveer alle tale op aarde insluit. Dit sluit boeke in v
Angus2018-02-17Beste FC Boot,
Wat die betekenis van die woord “bloei” betref, klop jy jou verniet op die skouer. Jy het net so 'n vae idee wat hier aangaan; dus sal ek jou maar vir die derde keer moet inlig. Miskien moet jy jou vrou vra om jou te help verstaan, wan
Jan Rap2018-02-17Beste Angus
Italiaans, Russies, Nama, Zoeloe ens is geen bedreiging vir Afrikaans nie. Engels is, net soos dit was vir die tale wat die Kelte gepraat het en uiteindelik het hulle hul tale verloor. Om 'n taal te versaak maak vir baie mense nie saak nie (k
Ansi Brits2018-02-16Baie dankie vir hierdie noodsaaklike en uiters belangrike artikel! Sonder tydgepasde analitiese denke en insig oor waarvandaan en waarheen Afrikaans op pad is, is ons anker- en koersloos.
As 'n Afrikaanse Kanadees is dit verblydend om net weer daaraan he
Elna Ackerman Kunz2018-02-16dagsê ek sou graag enige bykomende graad 12 letterkundige materiaal onder oor en oog wil kry.Baie dankie vir hierdie bespreking van die twee gedigte.Ek waardeer.
Hester von Wielligh2018-02-16Wat van 'n vertaalde werk? Wat is die vertaler se posisie, veral as hy/sy beduidend waarde toegevoeg het deur die bronteks te verbeter in die vertaalproses?
Breytie2018-02-16Dis nie die eerste keer dat iemand sê of skryf "genoeg is genoeg" nie. Die versugting is oral: "iemand" moet iets doen. Maar 'n persoon moet eers 'n wet oortree voordat hy/sy aangekla kan word. Ons het almal soveel regte dat elkeen weerloos is teenoor di
JC2018-02-16Dankie Bettina, Orania is bevonk! nie waar nie?
Ons moet meer so maak, jy weet: die self-beskikking/verwesenliking-ding; Waar Afrikaans koning kraai! (nie "amazing" nie).
Wat van 'n Gemeenskap van Afrikaanses (soos die Caab/Kaap, net in die kleine), net
F C Boot2018-02-16Die vraag is, gaan Ramaphosa byval vind by die gewone mens in die straat?
Hy en 'n aantal blankes het immers onder Mbeki se gear-beleid feitlik oornag
biljoenêrs geword.
Hy is tans na beraming blykbaar 451miljoen US$ werd. Glad nie sleg vir 'n man wat
F C Boot2018-02-16Beste Hans
Die naam Jesus was algemeen in omloop in die tyd van Jesus. Daar is '1 Yeshuas-
grafte ontdek uit die tyd van Jesus.
Die opskrif bo Jesus se kruisiging het in alle waarskynlikheid gelees: "Jesus Nazarenus Rex Iudaeorum," or "Jesus of Nazaret
Willie van Aswegen2018-02-16Lekker verrassingselement, alhoewel dit seker te wagte was. Dra die vloekery werklik iets by, of maar net bietjie byvoegsel vir onsnaakse humor?
Angus2018-02-15Ek stel belang in naamgewing. Soos wat ek al navorsing gedoen het, het ek op die van Breda afgekom. Daar het net een Breda die land ingekom so 'n paar jaar na die stigting van 'n verversingspos aan die Kaap. Dit was Nikolaas vanaf Delft, en hy was getroud
Duitswester2018-02-15Om te weet wie en wat die kerk is beveel ek die boek "Colonization and Christianity" deur William Howitt aan. Wat die Christendom sê en wat dit doen is twee baie verskillende dinge.
Chris Marnewick SC2018-02-15Die magspendulum in SA wentel tusen Afrika en Europa in sy onderliggende "kultuur" en is nou weer oor aan die Europese kant. Maar hy sal waarskynlik weer sy pad oorkant toe vind.
Soos dit maar in Afrika gebeur die laaste 70 jaar.