Kommentaar

Albert Camus: Eksistensialisme, die Afrikaanse wêreld en die taak van die verbonde intellektueel

André Badenhorst 2018-02-28 Dit is nanag 1uur en na 'n vroegaand stoelslapie kon ek nie die dêm iPad neersit nie, want - die tot nou toe onbekende - Camus het my deur die oë van Pieter Duvenage op ‘n kosbare persoonlike (en intellektuele) reis geneem. Aanvanklik was ek skepties

Gaan ons uiteindelik ’n/die Derde Afrikaanse Taalbeweging beleef?

Angus 2018-02-27 Die grootste bastertaal vandag is Engels. Afrikaans kan maar net droom om ook so te verbaster. As 'n mens moet vergeet daarvan om bastertale te praat, sit jy met jou mond vol tande en dan moet 'n mens liewer jou bek hou.

Gaan ons uiteindelik ’n/die Derde Afrikaanse Taalbeweging beleef?

Angus 2018-02-27 'Mors nie met Engels nie'? Sê wie? Daar word met Engels dwars oor die wêreld "gemors". Engels is egter 'n bielie van 'n taal, en vat hierdie gemorsery soos dit 'n stewige taal betaam. Baie van die 'gemorsery' het lank terug plaasgevind, toe weer verdwyn

Peet Venter (1940–)

Jan westdyk 2018-02-27 Wil gedagte ruil.

Gaan ons uiteindelik ’n/die Derde Afrikaanse Taalbeweging beleef?

Hannes Deetlefs 2018-02-27 Liewe, beste Albert, nee, daar verskil ek met jou nou absoluut: Vandat ek kan dink was dit belangrik dat my Afrikaans suiwer en trots was, ook sonder vloekwoorde. Werklik, ek het nooit gevloek nie, doen dit vandag nog nie! Dieselfde met my Duits, Engels e

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Nellie 2018-02-27 Goeiemore ek is op soek na ou Verbruikers gr 12 vraestel en notas vir herskryf van die vak in Maart asb.

Die Christelike godsdiens en die “ander”

F C Boot 2018-02-27 Beste Angus Nou gaan haal jy dit ver en plaas die Christelike geloof op dieselfde vlak as alle ander gelowe. Hitler was 'n skyn-Christen want Christus het nooit geweld as 'n wapen teen regerings of ander gelowiges gepredik nie. Dit moes duidelik gewees

Reaksie op Angus se lesing van 29 deser

F C Boot 2018-02-27 Beste Angus ''n Goeie begrip (begryper) het 'n halwe woord nodig, iemand wat gou verstaan, het nie 'n breedvoerige uiteensetting nodig nie.' HAT Lekker dag

Reaksie op Angus se lesing van 29 deser

Angus 2018-02-27 Beste Albert Oosterhuis, Ons hoop en vertrou maar dat jou kinders nie twotone Engels praat nie, maar ek betwyfel dit sterk. As jy Afrikaanssprekend is, en jy het hulle Engels grootgemaak, sal jy nie sufefrikin iengliesh hoor wat hulle praat nie. Groete

Gaan ons uiteindelik ’n/die Derde Afrikaanse Taalbeweging beleef?

Angus 2018-02-27 Johannes Comestor, Engels het nie Afrikaans nodig nie, maar Afrikaans het Engels nodig. Haal die Engels uit Afrikaans, en daar bly net geradbraakte Afrikaans oor. Daar bestaan ook nie so iets soos suiwer Engels nie. Haal die Frans uir Engels en daar bly n

Slegte smaak

Angus 2018-02-27 As jy iemand aan sy das gryp en vra of hy dit nog wil hê, en jy knip dit af met 'n skêr en gee dit vir hom as hy ja sê, is dit nie humor nie. Dis eers humor as hy begin huil en sê die das is die laaste present wat sy oorlede pa hom gegee het.

Gaan ons uiteindelik ’n/die Derde Afrikaanse Taalbeweging beleef?

JC 2018-02-27 Ons SAL ons pragtige suiwer Afrikaans orals met trots praat, baie dankie hoor! Ons los dit aan jou oor om 'n hibriede, niksseggende tipe bastertaal te praat. Selfs die puriste wat gesteld is op die korrekte gebruik van Engels sal 'n oorval kry oor die ge

Sinnelose argumente oor Afrikaans

Angus 2018-02-27 Net 'n opmerkinkie, Jan, die spelreëls sê dat ons koninkie, laninkie, spelinkie, woninkie, so spel. So het 'n koning ook 'n koninkryk. Dis maar 'n klein vermaninkie, of miskien 'n kort lesinkie oor spelreëls.

Gaan ons uiteindelik ’n/die Derde Afrikaanse Taalbeweging beleef?

Johannes Comestor 2018-02-27 Albert, ek neem aan dat jy Engels suiwer probeer praat, dus sonder bv Afrikaanse woorde. Waarom sou geradbraakte Afrikaans my moedertaal se enigste kans op oorlewing wees? Kortom, waarom kan daar maar met Afrikaans gemors word maar liefs nie met Engels ni

Reaksie op Angus se lesing van 29 deser

Albert Oosterhuis 2018-02-27 My kinders het ek Engels groot gemaak. Ek kan nie vir julle vertel hoe dankbaar ek vandag is dat ek dit 25 jaar gelede gedoen het nie. Afrikaans stink van die twotone hemde, dubbelcab rugby supporters tot die heiliges in Stellenbosch.

Gaan ons uiteindelik ’n/die Derde Afrikaanse Taalbeweging beleef?

Albert Oosterhuis 2018-02-27 Asseblief , vergeet van die Hollandse bastertaal. Afrikaans is dood juis agv mense soos jy. Is jy van Stellenbosch? Gaan praat jou suiwer Afrikaans daar.

Die leerpraktykvorming van plattelandse werkersklasleerders gegrond op hulle fondse van kennis

André Badenhorst 2018-02-27 Uitstekende invalshoek waar organiese leer vooropgestel word soos wat dit nog nooit gedoen is in Suid-Afrika nie. Hoekom nou eers, sou ek hier vra ... Soos wat die kommentaar hierbo (in my verstaan) sê: ‘n Uitstaande voorbeeld vir navorsing in die Opvo

Sinnelose argumente oor Afrikaans

Jan Rap 2018-02-26 Net 'n opmerkingtjie Hans - Zoeloe, Pedi en Tswana verskyn nêrens op blikkies en botteltjies nie, nes jy sê. Die rede daarvoor is die Engels op blikkies en botteltjies; dit is die taal wat hulle wil hê. Hulle kom dan by Afrikaanse skole aan en EIS om

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Roenel 2018-02-26 Ek is in 2009 geskei. Ek het so vyf jaar terug uitgevind by ’n "broker" wat by Sanlam werk dat ek helfte van my eks se pensioen kan kleim tot en met die dag wat die laaste kind klaar gestudeer het. So ’n maand terug toe vertel my suster my dieselfde s

Liefde is ... Kortlys

Jopie 2018-02-26 Dankie!

Dot Serfontein se Vrypas verdienstelik maar nie sonder foute nie

Bernardine Abrahams 2018-02-26 Baie dankie om tyd af te neem om my epos te lees. My naam is Bernardine Abrahams. Getroud as Badrunessa Jacobs. Ek was in 2015 gediagnose met ’n brain tumour wat my blind gemaak het in my regteroog. Ek het ’n biograaf geskryf oor my kinderdae wat ek g

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

LitNet 2018-02-26 Hallo Jaydee, hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai asseblief hierdeur om te sien of jy kry waarna jy o

Graad 9-wiskundevraestel: Junie-eksamen

LitNet 2018-02-26 Goeiedag! LitNet Akademies se skoleafdeling verskaf graag gratis vraestelle en studiemateriaal wat deur kundiges opgestel word, of ons verkry toestemming by onderwysdepartemente wat vraestelle aan ons beskikbaar stel. Ons bied op die oomblik die volgende

Die meisies sing weer

Angus 2018-02-26 'n Pragtige voorbeeld van hoe Engels besig is om Afrikaans se seggenskrag te versterk. Jan Rap skryf: "en kon goed daarmee identifiseer." Nie alleenlik is “identifiseer” verkry van Engels nie, “en kon goed hiermee identifiseer” is idiomaties ook E

Siektes van 1890 se SA weer in die kollig in 2019 se SA

Angus 2018-02-26 O, jy hou nie van "indigenous and traditional healers are marginalized" nie. Jy wil hê die geskiedenis moet hom herhaal en leer uit die verlede en bou daarop die toekoms? Ek sien al my dokter die dolosse gooi voordat hy sewe vars afgeslagte katvelle voo

Die meisies sing weer

Angus 2018-02-26 Ek kan nogal die stil siel verstaan. Geld is die siel van alles, en geld wat stom is, maak reg wat krom is.

Die Noord-Kaap se spookdorpe

Jaun 2018-02-25 Diane, ek wil graag uitvind in watter jaar die stasie op Putsonderwater gebou was. Ook wie die eerste stasiemeester daar was. Ek was so ’n paar jaar terug daar gewees en kry min geskiedenis van die mooi ou dorpie. Hoop jy sal kan help of my kan verwys

Reaksie op Angus se lesing van 29 deser

Angus 2018-02-25 FC Boot, amper vergeet ek tot my skade en skande die linguistiese definisie van tyd, maar miskien is jou belangstelling meer evolusionities? Laat weet, dan kan ons die saak uitpluis.

Juliana. Een vorstin in een mannenwereld deur Jolande Withuis: ’n lesersindruk

Handri 2018-02-25 Wat ‘n heerlike resensie! Dit maak mens lus om die boek, Nederlands of te nie, aan te pak.

Die reis gaan inwaarts: die kuns van sterwe in kreatiewe werke van Karel Schoeman deur Cas Wepener: ’n resensie

Nico M Ferreira 2018-02-25 "Die kuns van sterwe" - hoogs interessant. Heel toevallig het 'n artikel in Beeld op 23 Februarie 2018 p 15 verskyn met die opskrif "So het Karel Schoeman gesterf": eksklusief (nogal!). Ongelukkig is dit een van daardie berigte wat meer vrae as antwoord

Juliana. Een vorstin in een mannenwereld deur Jolande Withuis: ’n lesersindruk

Jolande Withuis 2018-02-25 Dear Marius Coetzee Many thanks for your very intelligent and favourable article on my Juliana-biography. What a nice suprise to be reviewed in SA. Thanks again, best Jolande Withuis

Bybel in Kaaps: Dawid en Goliat (deel 1)

Magda 2018-02-25 Dit is baie mooi ... baie beter as die nuwe Bybelvertaling. Dankie.

Die Christelike godsdiens en die “ander”

Angus 2018-02-24 Beste FC Boot, Kyk, ek haal my hoed af vir jou vrou. As sy al veertig jaar in die onderwys staan, dan is haar metodiek werklik uit de oude doos. Ten spyte van haar ondervinding, dink ek jy moet nog ʼn taaladviseur bykry. So iemand sou dalk vir jou gesê

Die pakkie

Nic 2018-02-24 Baie goed geskryf!

Reaksie op Angus se lesing van 29 deser

Angus 2018-02-24 Beste FC Boot, As jy sê “Afrikaans bloei”, en jy kwalifiseer dit met “daarmee bedoel ek dat Afrikaans besig om dood te gaan, want Afrikaanse woorde verlaat die Afrikaanse taal, soos bloed wat uit 'n wond vloei”, dan verstaan die hoorders of lese

Graad 9-wiskundevraestel: Junie-eksamen

AW Smith 2018-02-24 Goeie dag. Ek tik uit George uit en is dringend opsoek na Maart eksamen vraestelle. Al wat ek vind by die lys van vraestelle wat julle het, is Junie eksamen vraestelle. Dit sluit werk in wat ons nog nie behandel het nie. Sal waardeer as julle terug ska

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

Jaydee Nero 2018-02-24 X soek graad9 se memorandum.di heLe jaar s'n.

Bybel in Kaaps: Dawid en Goliat (deel 1)

Annetjie Coelhoe 2018-02-24 Ja, hoekom nie die storie klaar vertel nie? Asseblief? Dit is dalk vir meer mense as nét die Kaapse mense BEDOEL! Baie dankie, God seën u werk!

Op pad Athlone toe saam met Cyril Ramaphosa

Izak de Vries 2018-02-24 Dis hoe baie van ons dit ervaar!

Op pad Athlone toe saam met Cyril Ramaphosa

Izak de Vries 2018-02-24 Ek voel ook so, Rina.
Top