US Woordfees 2018: Fotoblad 6

  • 1

Bloedgeld in Irak

Abel Esterhuyse, Johan Raath en Jaco Kirsten
Foto: Naomi Bruwer

Johan Raath
Foto: Naomi Bruwer

Abel Esterhuyse
Foto: Naomi Bruwer

Ongehoord-gespreksreeks: Politiek van die alledaagse

Bettina Wyngaard
Foto: Naomi Bruwer

Louise du Toit
Foto: Naomi Bruwer

Bettina Wyngaard
Foto: Naomi Bruwer

Bettina Wyngaard en Louise du Toit
Foto: Naomi Bruwer

Rehana Rossouw: New Times – but no Mandela

Rehana Rossouw
Foto: Naomi Bruwer

Karina Szczurek
Foto: Naomi Bruwer

Rehana Rossouw
Foto: Naomi Bruwer

Tannie Evita en Pik onthou Madiba

Melanie Verwoerd, Pik Botha, Denis Cruywagen en Tannie Evita
Foto: Naomi Bruwer

Evita Bezuidenhout
Foto: Naomi Bruwer

Pik Botha
Foto: Naomi Bruwer

Denis Cruywagen
Foto: Naomi Bruwer

Melanie Verwoerd
Foto: Naomi Bruwer

Riana Scheepers: Stormkind

Dave Pepler in gesprek met Riana Scheepers oor Stormkind
Foto: Naomi Bruwer

Riana Scheepers
Foto: Naomi Bruwer

Philip de Vos: Vandag is ek 'n windlawaai

Lina Spies, Piet Grobler en Philip de Vos
Foto: Gerrit Rautenbach

Philip de Vos, met Tertia Visser-Downie op klavier
Foto: Gerrit Rautenbach

Piet Grobler
Foto: Gerrit Rautenbach

Philip de Vos, met Tertia Visser-Downie op klavier
Foto: Gerrit Rautenbach

Tertia Visser-Downie
Foto: Gerrit Rautenbach

Philip de Vos
Foto: Gerrit Rautenbach

Winston Wicomb: Die 'mechanic' in Chris Barnard se span

Hanlie Retief, Winston Wicomb en Amos van der Merwe
Foto: Gerrit Rautenbach

Winston Wicomb
Foto: Gerrit Rautenbach

Hanlie Retief en Winston Wicomb
Foto: Gerrit Rautenbach

André Bartlett: Weerlose weerstand

Jean Oosthuizen, André Bartlett, Michelle Boonzaaier en Pieter Oberholzer
Foto: Gerrit Rautenbach

Jean Oosthuizen en André Bartlett
Foto: Gerrit Rautenbach

André Bartlett
Foto: Gerrit Rautenbach

Lewensmaats of 'susters'

Ena Jansen gesels met Hester van der Walt en Celesté Fritze
Foto: Naomi Bruwer

Hester van der Walt
Foto: Naomi Bruwer

Ena Jansen gesels met Hester van der Walt en Celesté Fritze
Foto: Naomi Bruwer

Boekklub: Alexandra Fuller – A Rhodesian Childhood

Ingrid Winterbach gesels met Alexandra Fuller
Foto: Naomi Bruwer

Alexandra Fuller
Foto: Naomi Bruwer

Ingrid Winterbach en Alexandra Fuller
Foto: Naomi Bruwer

  • 1

Kommentaar

  • Ek wil graag kommentaar hoor oor die onderhoud tussen Leon de Kock en Tim Huisamen. oor André P Brink. Ek was daar en was geskok oor die klaarblyklike seksuele benadering wat de Kock gevolg het met sy nuut geskryfde "Biografie" van André P Brink. De Kock het bykans geen melding gemaak van AP se bydrae tot skryfkuns of politiek nie. Dit het vir my gelyk asof de Kock sensasie as verkoopsopsie vir sy boek gekies het. Ek is Alta Brink, André se derde vrou. André was my beste vriend ten spyte van als verwag ek meer respek vir ’n man soos hy.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top