Kommentaar

Sinnelose argumente oor Afrikaans

Nicolaas 2018-02-24 Mens sê 'sinlose' in hierdie konteks, mnr Richardt. Sinneloos is omtrent die strekking van jou argument.

Die meisies sing weer

Jan Rap 2018-02-23 Hans, natuurlik kan hulle (die nabootsers).

Die meisies sing weer

Jan Rap 2018-02-23 Bravo Hennie Fritz; ek het lekker gelees hieraan (en kon goed hiermee identifiseer).

Slegte smaak

Jan Rap 2018-02-23 Tiens, dit IS 'n stukkie humor, ek het dit baie geniet. Skryf nog sulke goed.

Die Sout

Weskusser 2018-02-23 Ongelooflik mooi beskryf! Sal laat weet as die galjoen weer loop by Wamakersvlei!

Liefde is

Hendrina Gelderblom 2018-02-23 Hou baie daarvan! Iets om na te strewe.

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Angus 2018-02-23 Nie net die die huis word verdeel nie; alles, die huisraad, die motor, die hoenders en selfs die gewere in die kluis. Helfte van alles is joune.

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Angus 2018-02-23 Gaan sien jou prokureur. Stel 'n eis in van R50 000 pm in vir onderhoudskoste: R20 000 vir elke kind en R10 000 vir jou. 'n Neef van my wat onlangs geskei het, betaal R90 000 pm onderhoudskoste. Skei is 'n duur storie.

Slegte smaak

Angus 2018-02-23 Ja, ek mis ook die trane wat saam met die lag moet gaan.

Field guide to the spiders of South Africa by Ansie Dippenaar-Schoeman

Tarn de la Rey 2018-02-23 Hi, I found a spider in my room, I couldn't take a picture unfortunately but it looked a bit like a jumping spider. And it had a yellow hourglass on its longish thorax... I can't seem to find any information or pictures that look like it ... do you have a

NB-Uitgewers by US Woordfees 2018

Ursula Walters 2018-02-23 Lees ek reg ... is De Zalze 5 Maart om 9:50?

Bybel in Kaaps: Dawid en Goliat (deel 1)

Johann Botha 2018-02-23 Ek laaikit kwaai. Waasie res vannie storie?

Ampie van Straten (1937–1997)

Rina 2018-02-23 Waar kan 'n mens die hoorspel Pendoring Edms Bpk aflaai om te luister?

Gaan ons uiteindelik ’n/die Derde Afrikaanse Taalbeweging beleef?

Hannes Deetlefs 2018-02-23 In die Sestigerjare het ons van die Goudstad-Onderwyskollege die winkels in Johannesburg "bestorm" en net Afrikaans gepraat. Sjoe, dit was vir baie winkeleienaars iets aardigs, hoor! In John Orrs het hulle nie eens geweet dat daar so 'n taal in Suid-Afrik

Boere, hoere en Tommies

Kenner 2018-02-23 Die stelling dui op onkunde oor die gedrag van alle organismes. Die drang om seks te wil hê is universeel, dit hang net af van omstandighede en moraliteit. Diere paar net as die vroulikes in estrus is, maar die mens, chimps en dolfyne beoefen seks as

Starboy

Willie van Aswegen 2018-02-23 Hierdie inleiding trek beslis die aandag om die hele verhaal te wil lees maar dit kon net sowel op die stout blog van Annelise: "Kombiekiehier" geplaas gewees het?

By die viering van die US se honderdste bestaansjaar: Ope brief aan Jannie Marais van Coetzenburg

Johannes Comestor 2018-02-23 My dank aan Gerrit vir hierdie skrywe. Moedertaaldag het nie ongemerk verbygegaan nie.

Wat is ’n land as haar moedertale nie erken word nie?

Angus 2018-02-23 Beste Denver Breda, As die KhoeSanmense eens op 'n tyd die KhoeSantaal gepraat het, en hulle praat nou soos jy hierbo skryf, dan is dit omdat hulle taal verander het onder invloed van ander tale soos Nederlands, Maleis-Portugees, Engels, ens. Daaraan kan

US Woordfees-program 2018: Sanlam Musiekfees

petro jacobs 2018-02-22 Woordfees gaan GROOT hierdie jaar! Welgedaan!

Liefde is ... Kortlys

Tanya Hoffmann 2018-02-22 So eenvoudig gedig, tog skree die prente wat dit optower in mens se kop. Pragtig, Marthé McLoud.

Metode en Tegniek: "Dis net jy in hierdie mal, groteske realiteit"

Celesté 2018-02-22 Taal moet mee gespeel word, ja.Stoot jou taal tot op sy breekpunt, ja. Hou aan doen wat jy doen, ja ja.

Johan Combrink-gedenklesing: Raakspraak en wraakspraak

Anna Dos Santos 2018-02-22 Ek mis die stem van manne in die belangrike debat.

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Jeanine 2018-02-22 Ek het dringend raad nodig. My man het my vandag laat weet hy wil skei nadat ons beplan het om te trek na ‘n groter huis waarvan deposito van R4000 klaar betaal is. Hy het per SMS laat weet hy het klaar blyplek gekry en ek kan maar die deposito van nuwe

Bybel in Kaaps: Dawid en Goliat (deel 1)

Angus 2018-02-22 êêêkkewietokdaami watti spellingaanbetreffi.

Op pad Athlone toe saam met Cyril Ramaphosa

Izak de Vries 2018-02-22 Viva!

Slegte smaak

Hans Richardt 2018-02-22 Nee wat Tiens, ek het nie besef dis humor nie ...

Gaan ons uiteindelik ’n/die Derde Afrikaanse Taalbeweging beleef?

Gustaf Pienaar 2018-02-22 Sjoe! Is dit nou nodig?

Bybel in Kaaps: Dawid en Goliat (deel 1)

Gustaf Pienaar 2018-02-22 Dis 'n interessante oefening, maar ek is vies oorlat dit so kort duskant die klimaks ophou. Maar: praat die mense nog regtig só? Dit is immers nie wat ek oor RSG hoor as daar met die Kaap se bruinmense onderhoude gevoer word nie ...

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Martha 2018-02-22 36jaar getroud en my man wil skei. Ons is binne gemeenskap getroud. My vraag is, is ek geregtig op die helfte van die huis wat hy gekry het as erfporsie van sy pa? Ek het sy pa opgepas en versorg vir 15 jaar tot en met hy oorlede is.

Akkordeonaanslag in Antwerpen

Marike 2018-02-22 Hallo Lezanne! Dis nogal vreemd hoe 'n uitwerking dit op 'n mens het as jy sukkel om mense gegroet te kry ... Maar vanoggend het ek weer 'n gawe dame op die trein ontmoet wat toe ook heel op hoogte is met wat in Suid-Afrika aan die gang is. Ek hoop om bin

Akkordeonaanslag in Antwerpen

Marike 2018-02-22 Baie dankie vir jou mooi woorde, Alwyn! Hopelik is daar gereeld nuuswaardighede wat ek met LitNet kan deel, maar vir eers moet ek my navorsing behoorlik takel :-) Groete, Marike

Moraliteit en omstrede kwessies in jeugliteratuur: ’n beskouing oor Onderwêreld deur Fanie Viljoen

Robert Sadler 2018-02-22 Elke Februarie tref die artikels ons waarin Onderwêreld geregverdig word as keuse vir voorgeskrewe boek. Hoekom, as dit dan so goeie boek is, moet daar sulke lang argumente gevoer word? Ek sal veel eerder wil sien hoedat hierdie skrywers (van die artikel

Bybel in Kaaps: Dawid en Goliat (deel 1)

Carolien 2018-02-22 Eerlike en opregte vertelling.

Op pad Athlone toe saam met Cyril Ramaphosa

Rina 2018-02-22 Ek hou van hierdie man - hy stel 'n voorbeeld en lei van voor af! Ons land het dit so nodig - almal soek 'n rolmodel as leier!

Sê my, is julle twee susters? deur Hester van der Walt

Lidia Theron 2018-02-22 Is die boek al weer beskikbaar?

Reaksie op Angus se lesing van 29 deser

F C Boot 2018-02-22 Beste Angus Hier is 'n herhaling van my vorige kommentaar. Beste Angus 'n Poliseem is 'n woord met verskeie maar verwante betekenisse. Dit gaan dus om die verwantskap en dit is wat jy miskyk. Gaan lees Jan Rap se kommentaar. Wanneer ek dus pr

Die Christelike godsdiens en die “ander”

F C Boot 2018-02-22 Beste Angus Jy mag dit bestudeer het, maar ongelukkig vir jou is ek getroud met 'n vrou met 40 jaar onderwys agter die rug, wat in haar lewe derduisende matriek-eindeksamenvraestelle nagesien het en talle kinders, baie tans oorsee, onderskeidings laat be

Die meisies sing weer

Angus 2018-02-22 Ek kan ook sing ... in die stort. Dan klink ek amper soos Jannie Moolman ... net mooier!

Op pad Athlone toe saam met Cyril Ramaphosa

Sharon Denise Thomas 2018-02-22 Hoendervleis hier in Griekeland,well done Mr President.

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 8, November 2015

LitNet 2018-02-22 Hallo Erika, hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ek dink nie daar is inhoud hierby wat jou navraag op hierdie stadium beantwoord nie, maar ons voeg so gereeld moontlik
Top