Hester von Wielligh2018-02-16Wat van 'n vertaalde werk? Wat is die vertaler se posisie, veral as hy/sy beduidend waarde toegevoeg het deur die bronteks te verbeter in die vertaalproses?
Breytie2018-02-16Dis nie die eerste keer dat iemand sê of skryf "genoeg is genoeg" nie. Die versugting is oral: "iemand" moet iets doen. Maar 'n persoon moet eers 'n wet oortree voordat hy/sy aangekla kan word. Ons het almal soveel regte dat elkeen weerloos is teenoor di
JC2018-02-16Dankie Bettina, Orania is bevonk! nie waar nie?
Ons moet meer so maak, jy weet: die self-beskikking/verwesenliking-ding; Waar Afrikaans koning kraai! (nie "amazing" nie).
Wat van 'n Gemeenskap van Afrikaanses (soos die Caab/Kaap, net in die kleine), net
F C Boot2018-02-16Die vraag is, gaan Ramaphosa byval vind by die gewone mens in die straat?
Hy en 'n aantal blankes het immers onder Mbeki se gear-beleid feitlik oornag
biljoenêrs geword.
Hy is tans na beraming blykbaar 451miljoen US$ werd. Glad nie sleg vir 'n man wat
F C Boot2018-02-16Beste Hans
Die naam Jesus was algemeen in omloop in die tyd van Jesus. Daar is '1 Yeshuas-
grafte ontdek uit die tyd van Jesus.
Die opskrif bo Jesus se kruisiging het in alle waarskynlikheid gelees: "Jesus Nazarenus Rex Iudaeorum," or "Jesus of Nazaret
Willie van Aswegen2018-02-16Lekker verrassingselement, alhoewel dit seker te wagte was. Dra die vloekery werklik iets by, of maar net bietjie byvoegsel vir onsnaakse humor?
Angus2018-02-15Ek stel belang in naamgewing. Soos wat ek al navorsing gedoen het, het ek op die van Breda afgekom. Daar het net een Breda die land ingekom so 'n paar jaar na die stigting van 'n verversingspos aan die Kaap. Dit was Nikolaas vanaf Delft, en hy was getroud
Duitswester2018-02-15Om te weet wie en wat die kerk is beveel ek die boek "Colonization and Christianity" deur William Howitt aan. Wat die Christendom sê en wat dit doen is twee baie verskillende dinge.
Chris Marnewick SC2018-02-15Die magspendulum in SA wentel tusen Afrika en Europa in sy onderliggende "kultuur" en is nou weer oor aan die Europese kant. Maar hy sal waarskynlik weer sy pad oorkant toe vind.
Soos dit maar in Afrika gebeur die laaste 70 jaar.
Chris Marnewick SC2018-02-15Dit is ironies dat diegene wat Afrikaans will uitroei - en daar is van hulle in magsposisies - juis Engels gebruik as hulle wapen. Nie isiZulu of Setswana nie, maar Engels.
Die Trojaanse perd met sy verskuilde soldate.
Chris Marnewick SC2018-02-15Wat jy nie noem nie, Bettina, is wat die onbeheerste geweld aan ons gemeenskaplike psige doen. Ons leef in vrees - wit en swart - in ons huise. Ons ry in vrees in ons motors. Ons slaap met rewolwers onder die kussing en ry met 'n pistool op ons skoot deur
Johannes Comestor2018-02-15Die boek verskyn net in Engels. 'n Mens sou redelikerwys verwag dat hierdie onderhoud in Afrikaans gevoer en in Afrikaans op LitNet gepubliseer word, des te meer omdat die veldwerk sekerlik in Afrikaans gedoen is. 'n Van Heerden en 'n Du Plessis gee egter
Hans Richardt2018-02-15Ek het 'n kleintjie dood aan die tonnelvisie oor bv Europa en VSA. Bv in VSA is daar net Amerikaans as onderrigtaal in skole en kolleges. Merkel het in Duitsland groot steun verloor en sukkel na ses maande nog om haar regering saam te stel. Die immigrante
Charl Adams2018-02-15As pragmatis kan ek nie sien hoe Afrikaans kan oorleef in ons openbare skole en universiteite nie. Privaat-instellings sal voortgaan om in hierdie behoefte te voorsien. Feit is dat vanuit huis Afrikaanssprekendes al hoe meer aandring op Engelse onderrig o
Hans Richardt2018-02-15Ek het tydens my tyd in IDF as vrywilliger in Jerusalem gebly en my voete deurgeloop op soek na Alea Capitolina, Romeinse stad langs gesloopte Jerusalem gebou. Die Turkse Ottoman-stad was herbou bo-op Romeinse strate so een verdieping onder Turkse Ottoman
Hans Richardt2018-02-15Angus, nog 'n krisis vir my is dat selfs Jesus NIE aan 'n drie-enige God geglo het nie. Dit was 'n uitvindsel deur Paulus en Petrus se Roomse kerk, vervul by Nicea.
Hans Richardt2018-02-15Angus, Matt 1 het 'n versie wat beskryf dat Jesus die wonderbaarlike bevrugting van Josef se vrou, Maria, deur die Heilige Gees was. Maw egbreek en begeerte was duidelik.
As Josef se sperm geen rol in bevrugting gespeel het nie, hoe kan Jesus se familie
Johan Otto2018-02-15Die probleem wat Afrikaans tans ervaar is grootliks te wyte aan sy sprekers wat nie meer hulle taal magtig nie. Ons lei ongelukkig nog steeds aan die nagevolge van die Engelse inval en oorname van Suid-Afrika, naamlik minderwaardigheid. Daarom dink ons da
Charl Adams2018-02-15Om oor moraliteit te kibbel is 'n nuttelose oefening. Moraliteit is 'n amorfe konsep wat verskillend geïnterpreteer word deur, in hierdie geval, jeug. Baie kinders het nie meer 'n Bybelse verwysingsraamwerk of 'n konserwatiewe moreel /etiese siening van
Juanita Pols2018-02-15If we can unload oil from a cargo ship and pump it up to Gauteng , surely our engineers and other can find a way to stem the overflow of too much rain in other areas to store or divert its flow . We see the unsalted fresh water finding its own way and eve
Angus2018-02-15Beste Jan,
Ek glo dis slapgatgeit as iemand sy moedertaal versaak en 'n ander taal aanneem nie. Jy moet eers kyk na daardie persoon se omstandighede. 'n Man het dalk vir hom 'n Russiese vrou gevat, hy ken nie Russies nie, en sy ken nie Afrikaans nie, maa
F C Boot2018-02-15Beste Angus
Nou raak jy nog verspotter, want jy glo dat al die mense oor wie geskryf is en waaroor deeglike navorsing gedoen is deur gekwalifiseerde mense en nie amateurs soos jy nie, werklik bestaan het, en nie mitiese figure soos jy jouself verbeel nie
Angus2018-02-15Beste FC Boot,
In Afrikaans is daar twee woorde 'bloei'. Jy het jou HAT maar net halfpad gelees sodat dit jou pas. Christene cherriepick ook so as hulle die Bybel lees.
Bloei¹ I snw. Die dra van bloeisels: Rose in volle bloei.
Bloei² ww. 'n Wond wat
Angus2018-02-15Beste FC Boot,
Wat bloei betref: niemand sal dink aan bloed wat vloei as ek sê "Afrikaans bloei" nie. Dit het die betekenis van "blossom". So ook met "Die letterkunde bloei", "Die handel bloei', "Die kunste bloei". Jy is die een wat nie Afrikaans versta
Frenette van Wyk2018-02-15Goeiemôre
Dankie vir die eerste slukkie liefde op Petit Paris. Dis wonderlik om te lees!
Ongelukkig en jammer dat daar 'n paar foute in die uittreksel hierbo voorkom. Die foute kan dalk 'n paar voornemende lesers 'n bietjie afskrik om die boek te koop.
Johannes Comestor2018-02-15Ek is hartlik moeg vir die leerskare wat vertel hoe lief hulle vir Afrikaans is maar nie bereid is om vir Afrikaans te veg nie – asof onaktiwiteit 'n prestige-saak is. Ek is bereid om vir Afrikaans te veg, selfs al is ek die enigste soldaat in die pelot
LitNet2018-02-15Hallo Joey, al die vraestelle en memo's wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is, is in hierdie indeks te vinde. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
F C Boot2018-02-15Beste Angus
"I is very pragtig", sal die kind ook so praat. Dis dan mos sy moedertaal!
En wie het die moeder so geleer? Ouens soos jy wat dit goedpraat!
Lekker dag
Angus2018-02-15Beste FC Boot,
Vergeet maar daarvan dat ek kastig in 'n verleentheid is, en dat ek aansien verloor, ook sommer dat ek kastig rondtas en my gewete my sou pla. Ek dink jy projekteer jou probleme op my.
Niks wat jy hier skryf, is 'n BEWYS dat Jesus 'n hi