Kommentaar

Reaksie op Angus se lesing van 29 deser

F C Boot 2018-02-12 Beste Angus Rêrig? Uit HAT. Bloei (werkwoord)Bloed laat uitvloei. 'n Wond wat sterk bloei. 'n Bloeiende vinger. Ai en so kom alle goeie dinge tot 'n einde, net toe ek begin glo ... Lekker dag

Een nieuwe dageraad breekt aan: over verliefdheid, relaties en seks in Zuid-Afrika

Herman Meulemans 2018-02-12 Beste Christiaan Met zijn openhartig boek heeft Niels Posthumus het probleem bespreekbaar gemaakt en misschien zelfs een taboe doorbroken. Zijn boek focust op Zuid-Afrika maar het probleem is universeel. Het manifesteert zich in België en Nederland even

’n Kanniedood-koerantman: ’n onderhoud met Hennie van Deventer

Hennie van Deventer 2018-02-12 Jou kommentaar word hoogs waardeer, Pedro. Jou huiging na Herman Lategan is gepas. Dit was sy inisiatief. Sy vrae was prikkelend en op die punt af.

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

LitNet 2018-02-12 Hallo Ina, hier is 'n skakel na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

’n Kanniedood-koerantman: ’n onderhoud met Hennie van Deventer

Hennie van Deventer 2018-02-12 Toe radio sy verskyning maak, is die einde van koerante voorspel. Toe TV kom, is die einde van koerante voorspel. Koerante oorleef nog altyd. Ek voorspel koerante gaan veel langer by ons wees as wat baie mense hoop en dink. Koerante bied gerieflike toegan

LitNet: Jou Spoegwolf

LitNet 2018-02-12 Hallo Magdel, ek het jou ingeteken op die nuusbrief. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Oorsigtelike bespreking van Chokers en survivors deur Nathan Trantraal

LitNet 2018-02-12 Hallo Sbusiso, dankie vir die navraag. Hier is al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Hierdie oorsigtelike bespreking van Chokers en survivors behoo

Die Christelike godsdiens en die “ander”

F C Boot 2018-02-12 Beste Marli Reeds geplaas.

Huis, woning, tuiste: Madelein van Wyk se inskrywings

Christine 2018-02-12 Baie Mooi Madelein. Spogwerk!

Die ou-ou sprokie

Yolande 2018-02-11 Baie oulike storie.

Op soek na 'n halwe sprokie

Yolande 2018-02-11 Dit is pragtig.

Die Christelike godsdiens en die “ander”

Marli 2018-02-11 FC Boot Ek wag op jou antwoord aan Angus. Vriendelike groete Marli

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Rian deur Rian van Heerden

Ina Holtzhausen 2018-02-11 Ek geniet jou manier van skryf. Baie gemaklik om te lees.

Metode en Tegniek: "Dis net jy in hierdie mal, groteske realiteit"

Antoinette Neethling 2018-02-11 Klomp woorde,klomp bollie, as ek nou nie wil aanstoot gee nie.

Verdien ons dan nie almal die waarheid nie?

Deon 2018-02-11 Baie mooi stuk, dankie! En "//khore//hare" val darem baie mooi op die oor!

Oorsigtelike bespreking van Chokers en survivors deur Nathan Trantraal

Sbusiso Mthembu 2018-02-10 Hi Ek wil Afrikaans lesplanne he asseblief Groete

Wolfgang Amadeus Mozart en Jan Rap

Reusedwerg 2018-02-10 Angus ek sien jy en Jan het die stryd oor die taal Afrikaans aan die gang. Ek sien Jan se punt in, hy wil iets "beskerm" wat hom na aan die hart lê soos menigte van ons. Hy het die moed van sy oortuiging om hom daaroor uit te spreek. Ek weet nie wat jou

LitNet: Jou Spoegwolf

Magdel van Tonder 2018-02-10 Ek sal baie graag die weeklikse nuusbrief wil ontvang.

’n Kanniedood-koerantman: ’n onderhoud met Hennie van Deventer

Hennie van Deventer 2018-02-10 Ansie, hoe goed onthou ek nie daardie dae in "Voorhoutstraat"nie. Ek onthou ook al die mense wie se name jy noem - en heelparty ander - met nostalgie oor wat was. Onthou ook die knap jong Ansie. Wees verseker: jy was veel meer as net 'n "afkyker" by die

’n Kanniedood-koerantman: ’n onderhoud met Hennie van Deventer

Hennie van Deventer 2018-02-10 Anton, watter groot tye het ons nie saam op Volkies beleef nie! Dankie vir die heuningkwas. Hoe ouer ek word des te meer geniet ek om gevlei te word.

Verdien ons dan nie almal die waarheid nie?

Johann Basson 2018-02-10 Baie interessante denke en redenasies. Dit bring my by die volgende denke: Stel jou voor 58 000 000 Suid-Afrikaners wat in 2018 vrylik regoor Suid-Afrika saam met hul vee agter wyding aantrek. Stel jou voor 58 000 000 mense wat net van die veld af

Juliana. Een vorstin in een mannenwereld deur Jolande Withuis: ’n lesersindruk

Jozua Loots 2018-02-10 ‘n Skitterende, veelsydige resensie, geskryf in beeldryke, gloeiende Afrikaans.

kykNET Fiëstas 2018: Wenners

ThePianist 2018-02-10 Amper vergeet ek. Ek wou nog vra. En al die leë sitplekke by die Fiestas? Dis nogal vreemd.

kykNET Fiëstas 2018: Wenners

ThePianist 2018-02-10 Ek mis nie een jaar die glansgeleentheid se uitsending nie. Interessante stel ... interessante keuse vir 'n MC ... goeie uittreksels gesien en stem volkome saam met die toekennings gemaak. Só bly Aardklop is vereer. O ja en met ensemble-werk moet mens ma

“Rassistiese identiteite”, meertaligheid en die toekoms van Afrikaanse skole

Gerhard Scheepers 2018-02-09 Dankie Hans vir jou waar en mooi woorde: "..., want geen mens is sonder identiteit gewortel in kultuurgoedere nie". Kinders wat sonder mense opgroei leer g’n taal nie. Jou taal ontneem jou nie jou menswees nie maar gee jou jou woordetuig, jou woordesin

Tieners, tegnologie en die thomas@-reeks

Johan Jooste 2018-02-09 Dankie.

Tieners, tegnologie en die thomas@-reeks

Johan Jooste 2018-02-09 Ek wil dit graag lees.

Een nieuwe dageraad breekt aan: over verliefdheid, relaties en seks in Zuid-Afrika

Dr. Christiaan Joubert 2018-02-09 Beste Herman Is liefde oor etniese, kulturele en godsdienstige grense heen ook problematies in Nederland? In hierdie verband verwys ek veral na die hibriede samestelling van `n "Allochtone"- en "Outochtone"-maatskappy. Indien wel, hoe het dit Nederlande

’n Kanniedood-koerantman: ’n onderhoud met Hennie van Deventer

Pedro Diederichs 2018-02-09 Opregte passie en toewyding vir die joernalistiek is opvallend in hierdie onderhoud. Hennie van Deventer en kollegas wat ek ken en geken het, se loopbanre getuig hiervan. Die huidige joernalistieke korps kan gerus uit hul voorbeeld (ook die erkenning en v

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

Ina Müller 2018-02-09 Stel belang in alle graad 4 vraestelle asb

Persvrystelling: Aardklop is Suid-Afrika se gewildste kunstefees!

Colette Pretorius 2018-02-09 Dankie Alexa en die feesbestuur. Julle is 'n klomp helder sterre. Ons Potjiestromers is julle ewig dankbaar dat julle ons geliefde fees van 'n gewisse dood gered het. Lank lewe Aardklop!

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Rian deur Rian van Heerden

Colette Pretorius 2018-02-09 Ek sien nou sommer geweldig uit om die boek onder oë te kry. Rian is 'n vreeslik interressante mens. Hoogs intelligent en oulik. Sy skryfstyl is baie vloeiend en gemaklik. Dankie baie vir die uittreksel.

Gaan ons uiteindelik ’n/die Derde Afrikaanse Taalbeweging beleef?

Gerhard Scheepers 2018-02-09 Liewe doktor, brei so 'n bietjie uit, jou naalde raak-raak maar jou koker het gate in. U en Jennifer praat beide van leer, maar wat?

A gap in the hedge by Johan Vlok Louw: book review

David Jeppe 2018-02-09 Your evocative review has certainly got my interest: I too am drawn into a Meyer painting until I can tear myself away, tasting the dust. I look forward to finding and reading this book. Many thanks.

ʼn Taalles vir Jan: nog steeds sukkel hy met grammatika

F C Boot 2018-02-09 Beste Angus Jan sal seker kommentaar lewer. Persoonlik glo ek jy verstaan hom verkeerd. Hier is 'n uittreksel uit die Low countries Jaargang 4. (http://www.dbnl.org/tekst/_low001199601_01/_low001199601_01_0023.php) "In the north the process of standar

Nuwe bestuur van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging vir 2017

Estelle Diederiks 2018-02-09 Goeie dag, ek wil graag hoor of die organisasie weer vir 2018 n skryfkompetisie gaan loods soos in die verlede. Asook die besonderhede daaromtrent. Baie dankie.

Die Kaap van baie kerke

Angus 2018-02-09 Wys jou net! Godsdiens in enige vorm is pure twak! Dit stig net onmin en verdeeldheid.

Orania, koeksisters en ek

Angus 2018-02-09 Engels gepraat? In Orania? Amazing, is dit nie?
Top