LitNet2018-02-08Hallo Sarel, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, ingedeel volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Fanie Olivier2018-02-08Wat 'n fees van 'n mens! Bly ons paaie het destyds op Stellenbosch gekruis waar ek so baie by hom geleer het. Soos Andreas skryf: Altyd 'n jintelman.
Jan Rap2018-02-07Beste FC Boot en Angus
FC, jy slaan die spyker op die kop.
Angus, die krag van taal lê in sy sprekers soos ek al jare gelede en onlangs weer vir jou gesê het. Onthou jy, toe jy sê Afrikaans is nou 'n sterk taal wat nie deur Engels oorrompel sal word
Jan Rap2018-02-07Koos, jou verduideliking van 'monkey' is interessant. Ek het ook gehoor dat die Engelse uitdrukking "It is so cold it will freeze the balls off a monkey" eintlik verwys na die blad met opgehewe kante (soos 'n skinkbord) waarop die kanonkoëls gestapel wa
Jan Rap2018-02-07Beste Angus
Dankie vir daardie inligting, dit maak sin. Terloops, ek het 'n ou ou boekie hier oor Engelse grammatika en die hele boek is in fonetiese skrif geskryf. Die titel is English Grammar in fonetiese skrif maar die simbool vir die tweede “a” i
Liezel Silvis2018-02-07Vinnig verslind en smag na meer, Jonelle! Jou skryftalent kom veral sterk na vore in die naatlose mengsel van fyn humor en daardie diepere, rou sy van menswees: ek lag heerlik en pik dan ‘n traan - absoluut outentiek en laat my tone krul van lekkerkry!
Sam2018-02-07Die rede, Hans, is eenvoudig: wit skuldgevoelens teenoor mense van ander nasies. Veral nasies wat deur Europese magte gekoloniseer was. Dit is 'n gevoel van verpligting om na die welsyn van die genoemde nasies om te sien. Voeg daarby die tradisioneel Chri
Angus2018-02-07Beste Jan,
Selfs na jou verduideliking verstaan ek nog nie wat jy bedoel met "Dit sluit in dat die aanvaarding van die status quo allermins sinoniem is met 'aanbeweeg'” nie.
Wie het die status quo aanvaar, en wie het gedink dat omdat hy dit aanvaar he
Angus2018-02-07Hans, ek kan sien jy is 'n mensekenner. Jan sal goed inpas by Orania, met Afrikaans, toegedruk in 'n blik, beskerm teen alle Engelse besoedeling, verskuil en laergetrek agter 'n dik laning bome.
Angus2018-02-07Hans, in 'n maand het jy toe meer geleer as al die jare op nogal PU vir CHO. Wys jou net! 'n Afrikaanse universiteit is ook nie alles nie.
Angus2018-02-07Beste Hans,
Seker maar omdat ons so ver moontlik darem die uitspraak wil weergee wanneer daar geskryf word. Die uitspraak van Pretoria is [prə’to:riɑ] en dié van Namibië is [nɑ’məbiə]. Jan Spies het nog destyds op Maak ʼn Las gesê die uitsp
Angus2018-02-07Beste FC Boot,
Ek sien glad nie eers die rede vir jou skrywe nie. Nêrens is daar 'n teenstrydigheid in wat ek geskryf het nie. Blootstelling aan 'n taal om dit te leer, beteken as jy Duits wil leer, gaan woon in Duitsland. As jy Spaans wil leer, trou m
Lucille De Wet2018-02-07Goeie dag! Is opsoek na graad 5 1ste kwartaal se Afr ht en EAT
Engels HL en FAL
Lewensvaardigheid
Sw-aardrykskunde
Sw-Geskiedenis
Wisk
Natuurwetenskappe en tegnologie
Sal dit om hoog waardeur
Groete
Angus2018-02-07Beste Hans,
Net as jy skryf, en jou sin is so deurmekaar dat ek nie verstaan wat jy wil sê nie, sal ek kla. Dan, natuurlik, ook spelling, want dit is voorskriftelik. Wat en hoe jy by die huis, en met jou vriende praat, ook daar op Orania, het ek vrede m
Angus2018-02-06Beste FC Boot,
Ek begin jou nou jammer kry: jy wil tog so bitter graag sien dat ek die kat aan die stert beet het, en dat ek in ʼn hoek geverf is. Waarvoor? Dit lyk asof jy minderwaardig voel in ons gesprekke, en nou wil jy my verkleineer. Verder spartel
Riana Steenekamp2018-02-06Ag dit was 'n lekker-lees storie dié.
Los die blom in jou hare Jonelle du Toit! Mouton habillé en agneau of te not.
Prints en groot blomme is mos hoeka groot dié seisoen - ek het dit anderdag op Eve Boitique se bord gelees. 'Stroess.
Hans Richardt2018-02-06Oor al die politieke korrektheid ideologieë hier, waarom was daar nog nooit optogte by wittes om êrens in townships se skole wat vry is, toegelaat te word nie?
Hoekom is dié politieke korrektes se kinders in privaatskole?
Hoekom het bv BBC soveel
Hans Richardt2018-02-06Jesus was glo 'n sagte persoon soos 'n lam, maar by die antieke vlooimark/straatmark gooi hy tafels om, slaan mense met sweep (aanranding met opset om ernstig te beseer), beledig hul. Volgende daaglikse misdade - openbare geweld, opsetlike saakbeskadiging
F C Boot2018-02-06Beste Angus
Jy ondersteun Jan in sy siening terwyl jy die teenoorgestelde betoog want jy sê: “'Ek kan sien dat jy nog nooit ʼn studie gemaak het van taalonderrig nie. Die beste manier om ʼn taal aan te leer is deur blootstelling aan die taal. Dis hoe