Kommentaar

“Rassistiese identiteite”, meertaligheid en die toekoms van Afrikaanse skole

Conrad Steenkamp 2018-01-31 Beste Charl Dit is feitelik verkeerd dat Afrikaans gebaseer op getalle proportioneel meer as sy regverdige aandeel kry. Gaan kyk gerus na statistieke oor die aantal Afrikaanse skole. Kyk gerus ook na UNESCO se studie oor die kostes verbonde aan nie-moed

Reaksie op Angus se lesing van 29 deser

Angus 2018-01-31 Goed gestel, Dirk. Die suiweringsproses is ook nie meer nodig nie. Afrikaans is nou sterk genoeg om soos ander tale te kan groei.

Prisma of reënboog? Suid-Afrika deur ’n Graviaanse lens

Koos Cloete 2018-01-31 Baie dankie vir die kosbare insigte waarin ons kon deel, Jeanette. Seën met wat jy verder doen! Ons sien uit na die reünie.

“Rassistiese identiteite”, meertaligheid en die toekoms van Afrikaanse skole

Johannes Comestor 2018-01-31 Enigeen wat Afrikaans wil bevorder moet, wat onderrigtaal betref, meertaligheid en diversiteit agterweë laat. Wat onderrigtaal betref moet Afrikaanse skole en universiteite eentalig Afrikaans wees. Sodra Engels naas Afrikaans as onderrigtaal ingevoer wor

Die tafeltjie langs Judges-rylaan

Gustav Wessels 2018-01-31 Dagsê Hennie, man, om die waarheid te sê klink dit na 'n ware verhaal waar net die name verander is. Dit is vir my ook weer net 'n bevestiging dat ons nie moet oordeel nie, maar eers geduldig moet luister, ondersoek instel en hoor wat God oor die situas

Die tafeltjie langs Judges-rylaan

Dudley 2018-01-31 Koel storie. Dankie tog vir Ouma Ottosdal.

“Rassistiese identiteite”, meertaligheid en die toekoms van Afrikaanse skole

Charl Adams 2018-01-31 Insluitende skole in Engels bedryf word.

“Rassistiese identiteite”, meertaligheid en die toekoms van Afrikaanse skole

Charl Adams 2018-01-31 Dr Pieter Mulder breek 'n lansie vir Afrikaans in sy brief( By, 20/1) Vir hom is die behoud van Afrikaans soos gepraat deur talle nie onderhandelbaar nie. Daardie getalle is ongeveer 2.5 miljoen wittes , sommige bruines en ook Afrikane. Kom ons skat rofw

Jy kannie failure wies van ’n failed education system nie

Angus 2018-01-30 Snaaks, hulle sê mos as jy van die duiwel skinder dan moet jy oppas, jy trap dalk op sy stert. Amper so iets het met my gebeur. Ek is saam met 'n vriend vanmiddag hier na die plaaslike sportklub toe. Daar ontmoet ek 'n man en 'n vrou wat vir so 'n paar d

“Rassistiese identiteite”, meertaligheid en die toekoms van Afrikaanse skole

Susarah Maria van Zyl 2018-01-30 Dankie Conrad Steenkamp. Baie goed gestel.

“Rassistiese identiteite”, meertaligheid en die toekoms van Afrikaanse skole

Ben Raubenheimer 2018-01-30 Conrad ons moet liewer Afrikaanse skole nog meer aantreklik maak vir Afrikanerkinders oftewel leerlinge.

“Rassistiese identiteite”, meertaligheid en die toekoms van Afrikaanse skole

Melvina Mason Hearne 2018-01-30 Conrad, jy is op die regte spoor. Goeie stuk. Jy sien beslis die groter prentjie. As ons ons taal behoue wil laat bly, sal ons aandagtig na mense soos jy moet luister.

Die Christelike godsdiens en die “ander”

F C Boot 2018-01-30 Arme Angus Jy bly maar vasgevang in 'n mitologiese denke. Verduidelik bietjie vir my en ander lesers hoe ver jy jou voorouers se geskiedenis kan naspoor. Hier is inligting oor die herkoms van die van Boot: http://www.verenigdebooten.nl/cms/4-geografisch

Reaksie op Angus se lesing van 29 deser

Dirk Rigter 2018-01-30 Jan Rap, Jy vra hierbo: "Was die taalkundiges van destyds dan magtiger as die taalkundiges van vandag, want hoe kon hulle destyds Afrikaans suiwer maar nie deesdae nie?" Die antwoord hierop is eenvoudig: Die sogenaamde "suiwer" Afrikaans van destyds was

Jy kannie failure wies van ’n failed education system nie

Angus 2018-01-30 Natuurlik is dit swak Afrikaans. Toe Oudengels Franse woorde begin opneem het, was dit swak Oudengels en het dit Engels geword. Toe Nederlands hier by ons onder invloed van Maleis Portugees, Engels en inheemse tale begin verander het, was dit swak Nederla

Reaksie op Angus se lesing van 29 deser

Raed-na-Gael 2018-01-30 Ek wonder net, die Afrikaans wat daar in Argentinië deur die nasate van die wat destyds daarheen emigreer het, gepraat word, is dit nog Afrikaans?

Toegang vs taalregte: ’n ander ingesteldheid

Gustaf Claassens 2018-01-30 Hierdie is hoegenaamd nie 'n gekompliseerde saak nie, ons maak dit moeilik. In wese gaan dit oor die reg om in jou moedertaal onderrig te word, iets wat wêreldwyd 'n reg is en as sodanig erken en aanvaar word. As jy in Afrikaans onderrig wil word kan jy

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2018-01-30 Hallo Peter, hierdie indeks dui al die vraestelle aan wat op LitNet beskikbaar is. Ons sal nuwe vraestelle byvoeg soos wat ons dit beskikbaar mag stel of soos wat dit vir ons opgestel word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Uit die Beek deur Barend Vos: ’n resensie

Inus Longland 2018-01-30 Januarie 2018 het al goed gevorder, maar ek mis die ou formaat van aanbieding van Uit Die Beek. Ek lees al sedert 1967 Uit Die Beek. Net soos die vorige twee persone is ek teleurgesteld met die 2018 uitgawe. Die ou tema nl die deurlees oor vyf jaar van di

Jy kannie failure wies van ’n failed education system nie

Jan Rap 2018-01-29 Goeie probeerslag Angus maar dis nie Vrystaats of Transvaals nie. Kan ook nie Kaaps wees nie want Dirk Rigter het op 'n kol vir my gesê dit lyk vir hom of ek dink Kaaps is Afrikaans met Engelse woorde. Wat Dirk dus sê Kaaps is nie Afrikaans met Engels

Afrikaanse onderwys onder beleg

Andre Badenhorst 2018-01-29 Die negatiewe houding wat Afrikaanssprekendes tans beleef kan deels aan 'n gebrek aan denke deur sekere regsgeleerdes met 'n SC chip op die skouer en met 'n veroordelende houding (sonder om sy emosionele aansprake feitelik te staaf) soos in die kommentaar

Kommentaar op Angus se “So groei ’n taal”

Angus 2018-01-29 Amper vergeet ek om jou geluk te wens. Uiteindelik het jy my raad gevolg en vir jou 'n Woordelys en Spelreëls aangeskaf. Dit is inderdaad Vulgêrlatyn. Het ek die indruk geskep dat vulgêr beteken vieslik of iets dergelyks? Jammer daarvoor. Latyn vulgari

’n Perspektief by die lees en interpretasie van die Oudgriekse mites (deel 1)

P. Willem Noodt 2018-01-29 'n Nuttige literatuuroorsig van hierdie studieveld; dankie.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Peter Abrahams 2018-01-29 Hi.ek is op soek na LO vraestelle vir gr 8. Sal waardeer as ek voorbeelde kan kry.

Die Christelike godsdiens en die “ander”

Angus 2018-01-29 Toe slaan Sakkie die spyker so ampertjies volmaak op sy kop. Al waar die hamer so bietjie gegly het, was waar hy van Abraham, Isak, Jakob, Salomo, Dawid en Jesus skryf asof hulle werklik bestaan het. Die Bybel is tog duidelik mitologie, nie geskiedskrywin

Kommentaar op Heindrich Wyngaard se stuk oor die Overvaalinsident

Reusedwerg 2018-01-29 Jan, ek wil net die volgende sê, daar gaan aan Afrikaans, die Afrikaner en enige ding wat dui op taal, tradisie, kultuur en wat ook al tot in lengte van dae gekarring, getorring en derms geryg word. Die vertolking van die grondwet word gerieflikheidshalw

Noem haar maar Lettie

Hans Richardt 2018-01-29 Met seun het ouers darem net een om oor te bekommer ... met dogter die hele dorp.

Kommentaar op Angus se “So groei ’n taal”

Angus 2018-01-29 Beste Jan, Ek sal graag wil weet waar ek dan, wat die geskiedenis van Engels betref, fouteer het. Middeleeuse Latyn was in gebruik in Wes-Europa vanaf die sewende tot die 15de eeu. Dit staan ook bekend as klassieke Latyn. Hierteenoor staan die spreektaa

Toegang vs taalregte: ’n ander ingesteldheid

Tollo Hatem 2018-01-29 Die knoop lê juis in die veronderstelling dat die departement die skool sou ondersteun met ekstra leerkragte en geboue. Ondervinding is dat dit nie gebeur nie.

Toegang vs taalregte: ’n ander ingesteldheid

Juanita Pols 2018-01-29 As ek so in my kristalbal kyk sal dit in die toekoms verpligtend wees dat alle lande dieselfde tweede taal moet aanleer. Dink net hoe maklik dit sal wees as almal by 'n kongres/hofsaak ens mekaar kan verstaan sonder hulp van tolke.

Die Kaap van baie kerke

Juanita Pols 2018-01-29 1) Daar was 'n pragtige dokumenter op TV juis oor die lewe van die KhoeSan(Denver Breda ) se lewe voor die sendelinge hulle kom verwester het. 2) Ek is op soek na 'n boek oor Jesus se lewe as jong joodse seun, Fatherless in Galilea. Dankie.

Die Christelike godsdiens en die “ander”

Mimi westdyk 2018-01-29 Die vraag bly altyd, wat is jou bron van inligting? Hoe betroubaar is dit? Menslike rede?

Seks, kuns en die waarheid

Daniel Cillié 2018-01-29 Waarom is geslag ingewikkeld? Geslag dui enersyds op dit wat die een is en andersyds op wat die ander nie is nie. Hierdie "wat is" en "wat nie is nie" is in sy diepste wese die groot verskil (difference) tussen, of die andersheid van man-wees en vrou-wees

Vergoedingsboetes in strafregtelike verrigtinge – ’n vars perspektief

Pierre Louw 2018-01-29 Wat is die huidige maksimum vergoedingsrestitutsie wat itv die Strafproseswet toegestaan mag word? Het u dalk 'n Gazette-verwysing?

bloot ’n vers

Anton 2018-01-29 As ek mag. Ek is 'n voorstander van gestroopdheid. Kyk of die derde strofe nodig is? Die "swart-en-wit kiekies" wil ek uit hulle raam steel en wegdra.

die digter is nie doof nie

Driekie Grobler 2018-01-29 Wow, uitmuntend verwoord.

Dirk Rigter se Afrikaans en die ekonomie van 19 deser

Jan Rap 2018-01-29 Raed-na-Gael, Dirk sê dis die ekonomie. Ek sê dis ons.

Graad 3, 2016: Vraestelle en memoranda (beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en Wiskunde)

LitNet 2018-01-29 Hallo Bertha, hier is 'n skakel na 'n indeks waar jy al die vraestelle en memo's op LitNet op een plek in die hande kan kry: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld mooontlik

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2018-01-29 Hi Linah, the material in this article is what is available on LitNet in terms of revision papers at present. Feel free to download; click on the respective links to open the PDF documents. Best wishes, Naomi Meyer, content manager
Top