Kommentaar

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 2, November 2014

LitNet 2018-01-29 Hallo Linah, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi

Jy kannie failure wies van ’n failed education system nie

Angus 2018-01-29 Lyk my na Vrystaatse Afrikaans. Dit kan ook Transvaalse Afrikaans wees. Dis beslis nie Natalse Afrikaans nie. Namibiese Afrikaans miskien?

Uit die Beek deur Barend Vos: ’n resensie

Inus Longland 2018-01-28 Januarie 2018 het al goed gevorder ,maar ek mis die ou formaat van aanbieding van Uit Die Beek. Ek lees al sedert 1967 Uit Die Beek. Net soos die vorige 2 persone is ek teleurgesteld met die 2018 uitgawe. Die ou tema nl die deurlees oor vyf jaar van die

Angus, help my met goeie Afrikaanse term

Christiaan Joubert 2018-01-28 Monkey wrench: Apieskroef.

Gaan ons uiteindelik ’n/die Derde Afrikaanse Taalbeweging beleef?

Doktor Chris Joubert 2018-01-28 `n Pannekoek-en Boereworsbeweging klink meer van pas. Ek is natuurlik ten gunste van `n Braaivleisbeweging en terwyl Rome brand, kan ons sommer `n Naaldwerbeweging stig. Liewe,Vader, wanneer gaan ons ooit leer!

Die Christelike godsdiens en die “ander”

A. Botha 2018-01-28 Sakkie. Hoe gaan jy die redenasie laat water hou as jy voor Jesus staan by die wederkoms. Hy is die Waarheid. Jy het nie die geskenk van geloof in Jesus gekry nie, of het jy ...

Toegang vs taalregte: ’n ander ingesteldheid

De Villiers Hauptfleisch 2018-01-28 Laat ons nou maar eerlik wees met mekaar, die hele ding was polities moedswillig gedrewe. Waarom nou soveel moeite doen om `n "Engelssprekende" kind in te dwing in `n Afrikaanse skool terwyl daar plek is in naburige ander skole? Die mense wat hierdie ding

Dirk Rigter se Afrikaans en die ekonomie van 19 deser

Reusedwerg 2018-01-28 Jan dit is maar seker die menslike natuur dat iets kosbaar nie vir ander ook is nie. Dit is nou maar so in die lewe. Jou held is dalk nie ander se held nie. Dit is ook nie raar dat kommentare oor iets wat jy van waarde skat nie altyd vleiend is wat as jy

Toegang vs taalregte: ’n ander ingesteldheid

Pieter Cloete 2018-01-28 Dink ook jy moet in aanmerking neem dat die meeste Afrikaners nie juis vertroue het in die twee kundiges, Jonathan Jansen en Charlene Swartz se opinies nie. Beide bepleit 'n eenrigtingverkeer teen minderhede. Jansen het 'n aantal blapse by Universiteit Vr

Jy kannie failure wies van ’n failed education system nie

Ou Kreool Vlakvark 2018-01-28 Beste Denver, Breda: "Ons mense was reeds vir duisende jare kundiges oor alles en dat sonder ons KhoeSankennis, ons intellektuele eiendom, sal baie industrieë in Suid-Afrika nooit bestaan het nie." Ek wens die KhoeSan wil spoedig 'n perfekte model

Die poppe dans in Wolwedans – Naomi Meyer gesels met Leon van Nierop

Yolande 2018-01-28 Goeie dag, Ek het onlangs saam met my suster na RSG begin luister. Nou het ek begin Google oor die radiostasie. En met teleurstelling gesien dat ek die 2012 se heruitsending van die 80's se gewilde Wolwedans in die skemer wat ek as kind nie genoeg kon kr

Die Kaap van baie kerke

Edward Foster 2018-01-28 Sakkie, die patroon dwarsoor die wêreld was om die inheemses te stroop van hulle identiteit en leefwyse en dan die kaalgestroope 'n nuwe identiteit en klerekas te gee. Dan is daar gesê ons is nou gelyk voor die mitologiese figuur wat ons aanbid, maar hi

Die Kaap van baie kerke

Edward Foster 2018-01-28 Richard, na die beste van my medewete betaal kerke ook nie eiendomsbelasting op die baie grond wat hulle besit nie. Waarom nie? Hoekom moet die res van ons hulle dra?

Die Kaap van baie kerke

Edward Foster 2018-01-28 Nie net sy 'eie' mense wakker maak en bewus maak nie. Die wat wakker gemaak moet word en bewus moet word is baie beslis ook die van ons Westerse afkoms nie. Ons voorsate het die toestand veroorsaak/geskep en ons moet ook dit vir onsself en aan mekaar erke

Die dood en die sin van lewe: ’n onderhoud met Anton van Niekerk

F C Boot 2018-01-28 Beste Angus Jy bly maar onoortuigend. Jy wil dit nie op skrif plaas nie, maar volgens jou het Jesus nie bestaan nie, het sy volgelinge nie bestaan nie, het hul nooit die evangelie verkondig en gemeentes gestig nie. Omdat jy met jou sinnelose redenasie v

Die Christelike godsdiens en die “ander”

Flip Raath 2018-01-28 Isak is reg. Vergeet van die bybel. Ons probleem tans is oorbevolktheid. Gebruik al jul breinkrag om dit te takel.

Dirk Rigter se Afrikaans en die ekonomie van 19 deser

Angus 2018-01-28 Jan, as jy en Dirk bemerk dat Afrikaans agteruitgaan, dan is dit 'n teken dat 'n nuwe taal in wording is. Nederlands het hier agteruitgegaan en dit het die begin van Afrikaans ingelui. Daaraan kan Afrikaanssprekendes net mooi niks doen nie, net soos Enge

Die Christelike godsdiens en die “ander”

Pieter Cloete 2018-01-27 Sakkie verwerp die Bybel as die Woord van God. Dit is dus nie van waarde om vir hom aan Bybelse verwysings in beide die Ou Testament en Nuwe testament te herinner nie (sien skakel hieronder). Net die Heilige Gees kan hom oortuig, net die Seun kan hom red

Willem Pelser van RSG se eie keuse

Willie v d Merwe van Centurion. 2018-01-27 Willem, ek luister (al weer) toe kom iets by op. Jy sal moet help asb. Vincent van Rooyen se mondfluitjie. Het al verskeie ligte klassieke nrs van hom gehoor. Onthou oa Granada. Kan jy help asb, wil dit graag deel met Mel en Ann Toerien. Lank leef die pro

Toegang vs taalregte: ’n ander ingesteldheid

J. dippenaar 2018-01-27 Presies. Ek kan nie glo dat mense so naïef kan wees nie.

Die Christelike godsdiens en die “ander”

Andries N E Louw 2018-01-27 Sakkie se kommentaar is nie sonder waarheidsmomente nie. Die feit dat die sendingbeweging van die negentiende eeu dikwels saamgeloop het met die kolonisering van Derdewêreldlande is nie te ontken nie. Ek het egter twee besware teen Sakkie se siening, nl

Jy kannie failure wies van ’n failed education system nie

Johann Basson 2018-01-27 Geagte mnr Breda, baie dankie vir hierdie gedagtes wat u met die lesers deel. Marthinus van Bart se publikasie Kaap van Slawe en Robert Hughes se werk The Fatal Shore - The epic of Australia's founding het my weereens tot ernstige nadenke oor die mensdom

Jy kannie failure wies van ’n failed education system nie

Johan Horn 2018-01-27 Waar het jy toe van al die Engelse woorde geleer? Die Khoisan was nogal van Engels verstoke! Mantel na die wind?

Gaan ons uiteindelik ’n/die Derde Afrikaanse Taalbeweging beleef?

Jennifer van Niekerk 2018-01-27 Ek het nou deur al die lyne gelees. Ek was in ’n Engelse skool, het groot geword in ’n volledige tweetalige huis, Afrikaans en Engels. Ek het vriende in vele verskillende kulture en praat hul eie taal. Net ’n vraag? Hoekom is die Afrikaner in hul e

Toegang vs taalregte: ’n ander ingesteldheid

Tjaart du Plessis 2018-01-27 Dit gaan nie oor toegang vir swart leerders nie. Hoërskool Overvaal het reeds swart leerders wat in Afrikaans skoolgaan. So Lesufi se argument dat swart leerders uitgesluit word is oneerlik. Die enigste ander rede moet dus 'n aanval teen Afrikaans wees.

Gaan ons uiteindelik ’n/die Derde Afrikaanse Taalbeweging beleef?

Susarah Maria van Zyl 2018-01-27 Ek stem volkome saam met elke woord van Johannes Comestor, Ek sou my gevoel oor hierdie onderwerp nie beter kon stel nie.

Afrikaans en die ekonomie

F C Boot 2018-01-27 Beste Angus Jy yl seker wanneer jy skryf:"Engelse onderwysinrigtings het maar saam met die Afrikaanse inrigtings verdwyn". Afrikaanse onderwysingrigtings, skole,kolleges, Universiteite, verengels teen 'n verbysterende spoed.

Afrikaans en die ekonomie

F C Boot 2018-01-27 Beste Dirk Rigter Dankie vir jou lesing, Bedryfsekonomie was een van my hoofvakke en ek sal beslis jou insig omtrent die ekonomie in ag neem. Verbruikersgedrag is beslis nie 'n eenrigtingstraat nie en daar is 'n wisselwerking tussen verbruikers en vervaa

Toegang vs taalregte: ’n ander ingesteldheid

Roger Rothner 2018-01-27 Die LUR het geslaap en nou het hy ander mense met kinders opgestook om onwettig op te tree. Wat Prof Jansen betref: Hy het as rektor alles probeer om enige aksie in rassisme te omskep wat die ouers baie geld gekos het om die kinders se onskuld te bewys. G

Toegang vs taalregte: ’n ander ingesteldheid

Barry Saayman 2018-01-27 "Indien ons oor niks anders saamstem nie, moet ons sekerlik saamstem dat hierdie geen eenvoudige vrae is nie; dat die kwessie van toegang tot onderwys teenoor die reg op moedertaalonderwys ’n komplekse een is." - Heindrich Wyngaard Daar is geen reg op

Die Kaap van baie kerke

Juanita Pols 2018-01-27 Dit voel soms of Christene in tregters leef, jul wêreld word baie klein. Die Khoisan was duisende jare hier en het 'n pragtige spirituele uitkyk op die lewe en ons aarde gehad . Lees meer en dink of oorweeg ten minste ander opinies as net jóú godsdie

Graad 3, 2016: Vraestelle en memoranda (beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en Wiskunde)

Bertha Craukamp 2018-01-27 Goeie dag, Kan u my help in Engels,Afrikaans,Wiskunde vir Graad 3, Graad 5,Graad 8 en Graand 9 leerlinge. is daar ook waar ek gratis informasie kan kry op ander vakke. Byvoorbaat dank

Gaan ons uiteindelik ’n/die Derde Afrikaanse Taalbeweging beleef?

Ben van Bruggen 2018-01-27 Uit die kommentare is dit duidelik dat intellektuele verdeeld is. Sommige wil kaalvuis baklei, sommige hoop die grootste groep bou Kaaps uit, die gelatenes sal tuis aanhou praat, feeste bywoon, boeke koop maar hul kinders in Engelse skole vir die moderne

Seks, kuns en die waarheid

Estelle Neethling 2018-01-27 Na my mening benader Marita van der Vyver die ingewikkeldheid van hierdie kwellende vraagstuk in haar kommentaar met grootse deurdagtheid en insig.

Toegang vs taalregte: ’n ander ingesteldheid

Hélène Lewis 2018-01-27 Die feit is ook, dat indien jy nie in jou moedertaal onderrig word tot en met ongeveer graad 4 of 5 nie, jy 'n agterstand ontwikkel teenoor die kind wat in sy moedertaal onderrig word! So propageerders wat net eenvoudig almal in engels wil laat leer is he

Die Christelike godsdiens en die “ander”

Elza Lorenz 2018-01-27 Hierdie diepgaande kyk na die wortels en die boom se takke maak volkome sin. Dankie.

Die Christelike godsdiens en die “ander”

Willy Mathys 2018-01-27 Baie belangrik dat dié gesprek tot binne innie kerk gedra moet word. Dit is net verstommend hoe in bondage sogenaamde “opgevoede” mense en dan nou veral kerkmense is. Dit is asof jy nie moet peuter met die status quo; veral nie kritiese vrae vra nie.
Top