Kommentaar

Vir Jan Rap oor wat taal is

Angus 2018-01-21 Hans, ek sou sê Khoisan klink goed. Alle tale eindig eintlik op [s], (dis nou op Afrikaans) soos Afrikaans, Engels, Duits, Spaans, Russies, maar hier is dit Zulu, Xhosa, Sotho.

Die bron van die Engelse "spanner"

Angus 2018-01-21 Menere Tiens en Jan Rap moet nou asseblief raad gee en help met Engelse neologismes. Die probleem met hierdie woorde is dat hulle nie sommer, volgens julle, direk in Afrikaans oorgeneem kan word nie, want, volgens Jan, verskraal dit Afrikaans. Ons het nou

Dare not linger: Jakes Gerwel se onmisbare rol in Suid-Afrika se oorgang

Linde Dietrich 2018-01-21 Baie dankie vir hierdie herinnering aan hoe baie ons almal aan Jakes Gerwel verskuldig is. Op 14 Desember 2017 het ek die voorreg gehad om die opening van die indrukwekkende nuwe Jakes Gerwel Tegniese Skool in die dorpie Bonnievale by te woon. Dis goed om

Bybel in Kaaps-kompetisie: wenners aangekondig

Linda 2018-01-21 ... my hart klop warm en dis asof ek sommer hoop kry - dankie aan julle (elkeen) vir ons taal wat julle daar inni Kaap praat, dis uniek en ek lees dit alles hardop want dan hoor ek dit hier in Gauteng - Pretoria om presies te wees ... waar helaas kommunik

Dare not linger: Jakes Gerwel se onmisbare rol in Suid-Afrika se oorgang

GILBERT THOMAS 2018-01-21 Nelson Mandela was goedgesind teenoor UWK voordat hy as president aangestel is. My ervaring sal ek nooit vergeet nie. As Voorsitter van die Amptelike Raad van UWK moes ek op 'n sekere dag die lede van die Finansiële Komitee versoek om 'n vergadering by t

Vonnisbespreking: Sosiale regte en private pligte – huisvesting op plase

Andre 2018-01-21 Baie goeie werk. My opinie is dat die "sg verlede kolonialisme en/of apartheid" nie deur die howe ondersoek word nie. Wilde aantuigings word gemaak en goedsmoeds aanvaar. In elke geval moet die saak op eie meriete behandel word, soos: Het die betrokke pla

Leerstoel Zuid-Afrika (UGent) en het Gents centrum voor het Afrikaans en de studie van Zuid-Afrika: Nieuwsbrief (oktober 2017-januari 2018)

Dolf Wieers 2018-01-20 Dis fantasties om dit alles te lees. Ons gaan in Maart op pad na die Woordfees op Stellenbosch.

Wonderlus: ’n filmresensie

Reney Warrington 2018-01-20 Hi. "December" deur Yesterday's Pupil, sê regisseur, Johan Cronje.

Glinster

Alta du Toit 2018-01-20 Wow Kobus ek het dit nou geniet.

Skryfkompetisie: Liefde is ...

Sonja Labuschagné 2018-01-20 Stel beslis belang.

Bioniese arm met gevoel

Eva 2018-01-19 Onthou net, "hulle" sal jou eers moet ontman ...

Op soek na Heinz Konsalik

Hans 2018-01-19 Het iemand nog van die ou fotoverhale soos Ruiter in Swart?

Hooglied

Waterboer 2018-01-19 'n Mede-Earthsea aanhanger. Vyf sterre van my.

Vryfees

Waterboer 2018-01-19 Netjies, ek hou van die beelde, en ook die kritiek op die brandewyn, coke, rugby-vlak van bestaan.

Die bron van die Engelse "spanner"

Angus 2018-01-19 Actually, as 'n mens so daaraan dink, kan 'actually' vrylik in Afrikaans gebruik word. Dis 'n woord afkomstig van Laat Latyn, het waarskynlik via Frans by Ou Engels uitgekom. Ons bly net stil dat dit via Engels in deesdae se Afrikaans beland het, en dan k

Die bron van die Engelse "spanner"

Hans Richardt 2018-01-19 Neder-duits?

Skryfkompetisie: Liefde is ...

Gwendoline 2018-01-19 Klink na 'n uitdaging :)

Bybel in Kaaps-kompetisie: wenners aangekondig

Willem Botha 2018-01-19 Dankie dat julle almal uitgestiek het. En baie geluk aan die wenners.

Paulus deur Adrio König: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2018-01-19 Yo! Yo! JC!

Verborge heelheid

Jeanette 2018-01-19 Goeie opsomming – prikkek die leeslus. Baie dankie.

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

Melinda 2018-01-19 Goeie dag Ek sien die graad 9 vraestelle is Oos -Kaap. Ei is opsoek na Vrystaan vraestelle ? Groete Melinda

Afrikaans en die ekonomie

F C Boot 2018-01-19 Volgens die 2011 sensus was daar 6.8 miljoen Afrikaanssprekendes, 4.9 miljoen Engelssprekendes, 8.1 miljoen IsiXhosa-sprekers, 11.6 miljoen IsiZulu-4.6 miljoen Isipedi- en 4 miljoen Setswana-sprekers. Afrikaans het dus die derde meeste sprekers. Waarom n

Die bron van die Engelse "spanner"

Angus 2018-01-19 Beste Tiens en Jan Rap, Dan is alles mos in die haak: Engels is basies 'n Germaanse taal, met Romaanse woorde wat deur ontlening verkry is. Ons kan dus na willekeur Engelse woorde gebruik, want oorspronklik was hulle mos of Germaans of Romaans. Al wat on

Die dood en die sin van lewe: ’n onderhoud met Anton van Niekerk

F C Boot 2018-01-19 Beste Angus Dit is hoe die antwoord op jou vraag lees: Why does Josephus' account resemble a statement of Christian faith, in particular, the Lukan kerygma (gospel message)? http://www.josephus.org/question.htm Hiervolgens is Josephus die gebruiker van

Antjie Krog ontvang Nederlandse prys vir haar bydrae tot Nederlandse kultuur

carina 2018-01-19 Baie geluk aan Antjie Krog - ook in hierdie openbare ruimte. Hand aan hand met haar poësie loop natuurlik haar interessante en goed geskrewe joernalistieke verslae in die drieluik (as 'n mens dit 'n drieluik kan noem) "Country of my Skull" (1998), "A cha

South Africa: a race to the bottom?

Johann 2018-01-19 Pragtig gestel. Kan nie meer saamstem nie. Werk vir ’n internasionale maatskappy in Amsterdam met kollegas van reg oor die wêreld en slegs die Amerikaners is eentalig en selfs hulle volg Nederlandse lesse. Meertaligheid is ’n bate en jy sal sukkel om

Afrikaans het verdwyn . . .

Johann 2018-01-19 Vandag erg hartseer en wanhopig as ek gebeure by Overvaal en kommentaar van politici-media en twitter volg. Kan net nie begryp hoekom moedertaal-onderrig nie aanvaarbaar is nie. Hier in Europa gaan dit amper na die ander ekstreem. As daar drie kinders is

Afrikaans het verdwyn . . .

Johann 2018-01-19 Grootste fout wat Afrikaners gemaak het was om van Nederlands as formele taal afstand te doen. Kon nog altyd Afrikaans as ’n soort tussentaal gepraat het. Het ons in ’n kulturele vakuum gelaat. Deurlopende kruisbestuiwing met Nederland en haar taal so

Angus, help my met goeie Afrikaanse term

Angus 2018-01-19 Nou die dag ry ek deur Winterton, op pad na my vakansiehuis in Champagnevallei. By die vulstasie wil 'n verkoopsman assegaaie, skildvelle en knopkieries aan my verkoop. Ek stel toe belang in 'n knopkierie, maar vra die man om vir my te verduidelik waarvoo

Vir Jan Rap oor wat taal is

Hans Richardt 2018-01-18 Angus, gaan die Khoisan nou Khoisan praat?

Die geveg virrie “rooi goud”

Salomé Malherbe 2018-01-18 Ja, laat reg geskied. Nie net vir een groep nie maar laat die net wyd gegooi word oor elkeen wat hierdie aarde liefhet. Nie net die wat gekom het om te plant en te bou nie, maar ook die wat reeds hier was en sag gewerk het met veld en dier in ons mooi lan

Die dood en die sin van lewe: ’n onderhoud met Anton van Niekerk

Angus 2018-01-18 Beste FC Boot, Ek het beslis alles gelees wat in jou skakel staan. Dit lyk my jy het nie alles gelees wat daarin staan nie, of miskien onthou jy net die gedeeltes wat jou pas. Lees ook die slot van Answers to Scholars' questions beginnende by "Why does J

Noord-Kaapse spookdorpe: Foto's

Raymond Nelson 2018-01-18 Ek is gebore en het grootgeword in Alexanderbaai. My pa het vir die Staat gewerk. Dit was die beste tyd van my lewe.

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2014)

mandy 2018-01-18 Yes I do agree but I want all the questions papers of laaste year November 2017

Antwoord op Angus se kommentaar op my repliek van 8 Januarie 2018

F C Boot 2018-01-18 Beste Klein Jannie Dit is ooglopend dat mense al hoe luier (niks uitvoer) word,want "obviously" is dit makliker om 'n woord uit 'n ander taal te gebruik.

Angus, help my met goeie Afrikaanse term

Jan Rap 2018-01-18 Angus, dis mos nou 'n simpel vraag. Natuurlik kom Afrikaans meer met Engels as Duits in aanraking maar Duits, synde een van die brontale van Afrikaans, se woorde is dus kennelik meer 'Afrikaans' as wat 'n Engelse woord sou wees. Verder hou Duits geen ge

Reaksie op Angus se “Jan ek glo jou nou”

Jan Rap 2018-01-18 Beste Angus Nou as jy my glo, waarom dring jy nog steeds daarop aan dat verengelsing (die vervanging van Afrikaanse woorde deur Engelse woorde) taalgroei verteenwoordig? Groetnis Jan Rap

Antwoord op Angus se kommentaar op my repliek van 8 Januarie 2018

Jan Rap 2018-01-18 Nou Klein Jannie, ten opsigte waarvan is Angus reg? Ek het gesê Afrikaans het verdwyn van verpakkings af, verdwyn wat straat- en plekname betref ens ens en Angus is dit met my eens. Niemand sal dit betwis nie, want jy kan maar net na jou naaste supermar

Angus, help my met goeie Afrikaanse term

Dirk Rigter 2018-01-18 Angus, ek lag heerlik saam met jou. Dis nou soos die goeie ou Afrikaanse spreekwoord sê, het jy nou 'n spanner in die works ingegooi!
Top