Kommentaar

In memoriam: Ryk was genadeloos eerlik

Nikodemis 2018-01-25 RIP Ryk, miskien sal jy nou rus, mens ...

Afrikaans: Dis soos twee jong haantjies ... en eenkant toring die forse werfhaan

F C Boot 2018-01-25 Droewige tydings lei gewoonlik tot hartseer en trane. Nou vermoed ek en lei dit af uit jou vorige beskrywings van jou lekker lewe, dat dit dalk vetterige kos is wat gelei het tot jou goormaag en dus slegte spysvertering en nie die tyding oor verdwyning va

Afrikaans en die ekonomie

Dirk Rigter 2018-01-25 Beste FC, Niemand is so blind soos hy wat nie wil sien nie, of kan jy nie lees nie? My hele betoog hierbo gaan oor net een ding en dit is dat die ekonomie vir die vervaardiger voorskryf watter taal hy moet gebruik, en in ons geval is dit Engels. Engels i

Afrikaans het verdwyn . . .

Angus 2018-01-25 Beste Hans, Wat jy dit ook al wil noem, en wat jy ook al praat, polities of andersins, geen taal is verhewe bo 'n ander nie, polities of te not. Dis maar geluide wat uit die mens se mond kom, en daarmee sê hy wat hy wil sê. Groete, Angus

Afrikaans het verdwyn . . .

Angus 2018-01-25 Beste Felix, Die enigste mense wat belang stel in Afrikaans of enige taal, is taalkundiges: mense wat taal bestudeer. Dink jy die mense praat Engels die wêreld oor omdat hulle belang stel in Engels? Glad en geheel nie! Hulle wil met mekaar kommunikeer,

So groei 'n taal

Angus 2018-01-25 Beste Raed-na-Gael, Geen taal is in werklikheid verhewe bo 'n ander taal nie. Taal bestaan uit spraakklanke, gemaak en gevorm deur die spraakorgane van die mens. Groete, Angus

Boekresensie: Goud kan nie roes nie deur Paul-Constant Smit

Reinette 2018-01-24 @ Org, die resensent ... ek dink jy het die boek net gedeeltelik gelees. Dit was Sebastian wat tyd met Xo deurgebring het. In die 14de eeu dink ek ...

Afrikaans het verdwyn . . .

Felix 2018-01-24 Almal mis die werklike rede hoekom Afrikaans vou: 'n tekort aan belangstelling. Al die uitdagings kan oorbrug word as Afrikaners so erg oor hulle taal voel as oor die Bokke.

Rona Rupert (1934–1995)

Miemie Wessels 2018-01-24 Baie dankie, ek het so gaaf gelees aan al die resensies. Voel werklik geïnspireer om alles weer nader te trek. ’n Besondere voorreg om die stof so saamgevoeg te kon deurleef.

Die dood en die sin van lewe: ’n onderhoud met Anton van Niekerk

F C Boot 2018-01-24 Beste Angus Weereens sit jy die pot mis, want jy vergeet die geskiedkundige agtergrond. Wat jy nou beweer is so absurd dat dit eintlik lagwekkend is. Jy sê Josephus en die evangelieskrywers skryf nou oor 'n mitologiese persoon, eintlik sê jy stilswyen

So groei 'n taal

Raed-na-Gael 2018-01-24 So Angus, Jy skryf "Engels het ook nie sy neus opgetrek vir vulgêre Latyn, die taal van die “common people” van die Westerse Romeinse Ryk, nie". Dit lyk my ons vind, soos hulle sê "common ground". Engels het dus ook “kombuis” invloede. Die opne

Bybel in Kaaps-kompetisie: wenners aangekondig

Tristan Kapp 2018-01-24 Sjoe! Ek is absoluut gek oor elkeen se skryfwyse. Dis so mooi én uniek! Ek is 'n derdejaar-teologiestudent aan die Universiteit van Pretoria en het nog altyd voorliefde vir skryfkuns en ook Hans Du Plessis se Griekwa Psalms. Hierdie herinner my daaraan.

Graad 7-wiskundevraestel: kwartaal 1

LitNet 2018-01-24 Hallo Yolanda, hier is 'n skakel na 'n indeks van alle vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Nao

Afrikaans: Dis soos twee jong haantjies ... en eenkant toring die forse werfhaan

Angus 2018-01-24 Engels, Engels! Alles Engels! Tot die sout is Engels!

Afrikaans en die ekonomie

F C Boot 2018-01-24 Beste Angus En wie skryf vir die vervaardiger voor dat hy net een taal mag gebruik? Die feit dat daar 6.8 miljoen Afrikaanssprekendes is beteken mos nie dat daar net 6.8 miljoen mense is wat Afrikaans verstaan nie. By die 6.8 miljoen kan ek al een byvoe

Afrikaans: Dis soos twee jong haantjies ... en eenkant toring die forse werfhaan

Raed-na-Gael 2018-01-24 Goormaag Angus? Sluk 'n teelepel Engelse sout.

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

ben 2018-01-23 Ek doen navraag namens my suster. Haar man wil van haar skei. Sy is baie sieklik en kan nie werk nie; paar rugoperasies ,spatare, en erge angs. Hy het ’n jaar of wat terug die huis verlaat en haar net so agtergelaat sonder kos ,elektrisiteit ens. Ek si

Afrikaans het verdwyn . . .

Hans Richardt 2018-01-23 Man, kom ons is polities korrek en praat Khoisan/Kaaps, mengelmoes taal van Engels, Afrikaans en Xhosa ... die straattaal van townships!

Afrikaans en die ekonomie

Angus 2018-01-23 Beste Boot, Wat die sensus nie vir jou sê nie, is hoeveel van die 40 miljoen mense Engels verstaan en hoeveel Afrikaans verstaan. Sê nou maar jy is die vervaardiger van 'n produk en jy mag net een taal gebruik op die etiket, watter taal sal jy kies? Af

Afrikaans en die ekonomie

Angus 2018-01-23 Beste Reusedwerg, Jy gee mos self die oplossing vir wat jou so de moer in maak. Daar is niemand so eentalig as 'n Engelsman nie. Daar is natuurlik 'n rede voor: daar is amper niemand op deeske aardbol wat nie Engels verstaan en kan praat nie. Hy word dus

fliekNET 2017/2018: hoogtepunte

Ida Estethuyzen 2018-01-23 Ek wil graag die fliek 'In die lente van ons liefde' weer sien. Kan KykNet dit asseblief uit die argiewe haal en weer vertoon?

Antwoord op Angus se kommentaar op my repliek van 8 Januarie 2018

Jan Rap 2018-01-23 Beste Angus Jou stelling dat Engels Afrikaans laat groei is so absurd ek weet nie of jy die draak steek en of jy werklik so naïef is om dit te glo nie. Groetnis Jan Rap

Afrikaans en die ekonomie

Reusedwerg 2018-01-22 Ek stem heelhartig saam met jou. Wat my grensloos de moer in maak is dat indien daar een persoon in 'n oorwegend Afrikaanse groep is wat Ingels is word daar Ingels gepraat. Wat gebeur as daar een Afrikaans sprekende persoon tussen 'n klomp Ingelse is, voe

Graad 7-wiskundevraestel: kwartaal 1

Yolanda 2018-01-22 GRD 7 AFR ENG WISK ASB

Richard van der Ross: politieke aktivis én ‘n gentleman

Anthony Wilson 2018-01-22 Dankie Michael! Ek hou baie van die persoonlike hoek waaruit jy skryf. Jy weet seker dat niemand weet enigiets van Richard van der Ross by Radio 702 nie. Hulle het nie 'n woord gerep oor die dood van hierdie reus nie! En noudat ek daaraan dink nie eers o

Die dood en die sin van die lewe deur Anton van Niekerk: ’n resensie

Arrie de Beer 2018-01-22 Só 'n resensie maak die pad vir die leser oop. Het die boek gekoop, onder meer omdat soveel mense sê-vra: Het jy NOG nie dié boek gelees nie? Nee, nog nie volledig deurgelees nie, maar wel al gekoop. Wat ek wel deeglik (reeds) gelees het, is hierdie

Angus, help my met goeie Afrikaanse term

F C Boot 2018-01-22 In die Engels-Afrikaanse woordeboek van HJ Terblanche word monkey wrench vertaal as skroefhamer,moerhamer.

Fokusberoep: Onderwyseres

Odette 2018-01-22 Goeiedag Ek werk tans by die Gauteng Health maar is baie ongelukkig. Ek is 41 en het ’n groot passie vir kinders. Ek wil ’n beroepsverandering maak en wil graag vir graad R of een skool gee. Kan mens by ’n skool aansoek doen en so leer?

Spertyd deur Elsa Joubert: ’n resensie

Marlene Blackie 2018-01-22 Ek het hierdie boek so paar dae gelede aan my 91-jarige vriendin gegee. Sy het dit reeds deurgelees. Wonderlik dat Elsa op die hoë ouderdom hierdie skepping gelaat het, was haar woorde aan my. Sy het ook na sterker opinie verlang ... Wonderlik.

Prisma of reënboog? Suid-Afrika deur ’n Graviaanse lens

Jeanette 2018-01-22 Dankie vir jou positiewe terugvoer Chris. Die reg en die onderwys is albei sterk in blou gefundeer en daarom is 'n sterk blou waarde-meem so onmisbaar vir ons land. Die gevaar van blou is fundamentalisme en daarom is groen so erg krities teenoor blou.

Afrikaans: Dis soos twee jong haantjies ... en eenkant toring die forse werfhaan

Angus 2018-01-22 Die treurmare van Jeremia is om van goormaag te kry.

Wiskunde-eksamenhulp (graad 7 tot 11) vir leerders

LitNet 2018-01-22 Hallo Maria, hier is 'n skakel na ons skoleafdeling. Die inhoud hier is gratis beskikbaar en is ingedeel volgens graad. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge

LitNet 2018-01-22 Hallo Christa, klik op die "hier" van "klik hier om Henk Viljoen se leesbegripoefening te sien". Die PDF-dokument maak dan vanself oop. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2014)

LitNet 2018-01-22 Hi Mandy, herewith a link to all exam papers and memo's available on LitNet at present: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Do scroll down for grade 12 papers. Best wishes, Naomi Meyer, content manager

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

LitNet 2018-01-22 Hallo Melinda, hier is 'n skakel na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Somtyds deel ons vraestelle wat spesiaal vir ons opgestel is, en soms deel ons vraestelle van spesifieke streke

Die dood en die sin van lewe: ’n onderhoud met Anton van Niekerk

Angus 2018-01-22 Beste FC Boot, Juistement! Dis 'n nuwe argument waarom die betrokke gedeeltes voorkom asof 'n Christen dit geskryf het. Josephus kon dit dalk self geskryf het as hy Christelike bronne gebruik het. Die vraag is: waarom is die betrokke gedeeltes geskryf i

Reaksie op Angus se “Jan ek glo jou nou”

Angus 2018-01-22 Beste Jan, Jou logika laat jou in die steek. Ek glo jou as jy sê Afrikaans verdwyn dat jy dink dat Afrikaans verdwyn. Vir my verdwyn dit glad nie. Jy dink Afrikaans verdwyn omdat dit nie meer op etikette ens verskyn nie. Ek dink Afrikaans groei, want by

Persvrystelling: Gelyke Kanse teken appèl aan teen hofbeslissing wat US-taalbeleid ondersteun

Coenraad 2018-01-22 Enigiemand wat dinge aan 'n regering oorlaat verdien die uitkomste. Universiteite is binnekort deel van die verlede ... tyd om ons eie kursusse aanlyn aan te bied, en met nuwe kwalifikasies vorendag te kom wat prakties en relevant vir oormore se besighede

Antwoord op Angus se kommentaar op my repliek van 8 Januarie 2018

Angus 2018-01-21 Beste Jan, Klein Jannie mag miskien dalk klein wees, maar hy is getrein. Jy wil graag martelaar wees, want jy wil nie insien dat Afrikaans besig is om geweldig te groei nie. En wie moet ons bedank? Natuurlik Engels. Saam met Engels sal Afrikaans ook groe

Die dood en die sin van lewe: ’n onderhoud met Anton van Niekerk

Angus 2018-01-21 Beste FC Boot, Alles wat jy hier skryf oor Jesus se verhoor en kruisiging het jy uit die vier evangelies gekry, en ek het al oor en oor aan jou bewys dat dit mitologie is; net soos die Griekse mitologie vervat is in die Ilias en die Odyssee. Wat daarin s
Top