Kommentaar

vyeboom

Susanne Pike 2018-01-15 Baie dankie, Hannes! Ek waardeer dit!

vyeboom

Susanne Pike 2018-01-15 Baie dankie, Estelle! Ek waardeer jou stilstaan by my vers!

bloot ’n vers

Susanne Pike 2018-01-15 Baie dankie, Jan! Ek waardeer jou mooi terugvoer opreg!

bloot ’n vers

Susanne Pike 2018-01-15 Baie dankie, Ilze!

#TimesUp

Jaco Fourie 2018-01-14 Onthou julle die geliefde "Judge Judy" TV programme? Laas jaar is daar 'n onderhoud met haar oor "feminism" gevoer, waarin sy as vrou in die regte, nooit gevoel dat sy ooit deur die manlike geslag benadeel was nie, en dat sy ondervind het dat die manlike

University language debate: AfriForum and Another v University of the Free State

kla-kous 2018-01-14 "... noting the diverse history of Afrikaans, called on young people to lead a ‘Derde Taalbeweging’ (Third Language Movement) for an inclusive Afrikaans stripped of racial and other prejudices." Weer die swak storie dat die Taal rassisties ens is. Al

Prisma of reënboog? Suid-Afrika deur ’n Graviaanse lens

Chris Marnewick SC 2018-01-14 Ek het lanklaas 'n artikel gelees wat my woord-vir-woord, sin-vir-sin so geboei het. Hoe ouer ek word, hoe harder probeer ek om sin te maak van die mense om my en hulle optredes - en ook van my eie. 'n Summa cum laude vir die skrywer.

Die Kaap van baie kerke

Richard J Cupido 2018-01-14 Hoor-hoor.

Die Kaap van baie kerke

Richard J Cupido 2018-01-14 Johann, kat aan die stert beet ...

Die Kaap van baie kerke

Richard J Cupido 2018-01-14 Deon Maritz, ek stel voor jy lees weer wat Denver sê met 'n kritiese oog sodat jy agter die Kaap van die byl kom ...

Die Kaap van baie kerke

Rene Spalding 2018-01-14 Ek haal Denver aan: "Ek glo wel dat mense moet weet hoekom ons sekere dinge glo. Want net dan kan jy ook die regte besluite neem". Hy probeer net sy mense wakker maak met hierdie baie goeie en logiese uitgesette stuk, verander van lammers na denkende mens

Noord-Kaapse spookdorpe: Foto's

Nico M Ferreira 2018-01-14 ... 'n woonwa op grondpaaie ... jammer ek kan niks waarborg nie ... party grondpaaie is sinkplaat gery en ander is absoluut gelyk ... Nico M Ferreira Pretoria

Die nag toe ek amper verkluim het

ALBERTA 2018-01-14 Pragtig! Mens is nooit voorbereid vir lang pad van die lewe nie. Daar is 'n Karoonag in ons almal se bestaan ... Klim in en hou jou optelkind van die verlede vas ... Want die nag is donker en koud, maar einde nog nie in sig nie.

Glinster

Kobus (skrywer) 2018-01-13 Baie dankie vir die komplimente. Dit word opreg waardeer. :-)

Die Kaap van baie kerke

Sakkie Spangenberg 2018-01-13 Christensendelinge het nooit ander mense op gelyke voet ontmoet nie (en doen dit steeds nie). Die ander was/is altyd heiden, onbeskaaf, barbaar, onopgevoed. Die ander moet gekloon word om eintlik mens te wees. Neem jy nie die Christelike geloof aan nie en

The volksmoeder, ordentlikheid and whiteness

Tom Boyens 2018-01-13 What an important conversation we all need to be having as white Afrikaners: looking deeply into our own white belly buttons and understanding our own wounding from the horrific system of patriarchal Apartheid! Hopefully this academic analysis can trickle

Hooghollands en nou Afrikaans

Hans Richardt 2018-01-13 Nou wonder ek darem oor die "patriargale" samelewing waarvan Afrikanermans nog deur politieke korrektes gereeld beskuldig word ... Van hol-rug-geryde beskuldigings hou ek darem niks nie ...

Die dood en die sin van lewe: ’n onderhoud met Anton van Niekerk

F C Boot 2018-01-12 Beste Angus Lees gerus die kommentaar vervat in http://www.josephus.org/testimonium.htm. Die verwoesting van Jerusalem het gelei tot vernietiging van waardevolle dokumentasie. As jy vlug is die laaste ding waaraan jy dink, om geskiedenisboeke, in watt

#TimesUp

Jaco Fourie 2018-01-12 Wat baie aanhangers van feminisme onbewus oor is, is dat Lesbiërs merendeels die voortou daarin neem: “According to Judy Rebick, a leading Canadian journalist and political activist for feminism, lesbians were and always have been at the heart of the

As by fire – the end of the South African university by Jonathan Jansen: book review

Mary Sadler 2018-01-12 And why not? The University of Namibia has established a medical faculty, why can't it be extended to accommodate ours until tempers have cooled down locally? I was advocating distance education, which obviously is unpractical for medicine, so it seems to

#TimesUp

Jaco Fourie 2018-01-12 Feminisme is besig om 'n anti-manlike venynige aktiviste-organisasie te word, nie ten doel vir vroue-gelykhede nie, want hulle non-aksies is net woorde deurgaans, ten doel vir selfverheerliking en promovering van die betrokke aktivis. Diegene wat dit wil

Die Kaap van baie kerke

Sakkie Spangenberg 2018-01-12 Ek voel my tuis tussen die sinne van Denver Breda. Kort na die bewindsoorname het ek nek uitgesteek en in 'n referaat by 'n Ou-Testamentiese kongres op Stellenbosch (1996) vir die NG Kerk gespreek. Eintlik maar net 'n paar kritiese vrae gevra oor die Chri

Die Kaap van baie kerke

Johann Basson 2018-01-12 Geagte mnr Breda, vrydenkers filosofeer oor die sin en betekenis van die lewe en menslike gedrag. Feit is ook dat hierdie lewe geen einde het aan vrae nie. Bevraagtekening maak die lewe interessant, maar die spilvraag is: "Wat doen ek as 'n Khoikhoi-afsta

University language debate: AfriForum and Another v University of the Free State

Salomé Malherbe 2018-01-12 Hoekom hierdie heksejag teen Afrikaans?

Kinders en lees: ’n onderhoud

Nandi Lessing-Venter 2018-01-12 Klink na 'n baie goeie idee, Hendry! Jou kinders sal baat by jou entoesiasme vir lees. Sterkte en geniet dit!

Die Kaap van baie kerke

Coen van Wyk 2018-01-12 Pragtig en in die kol gestel, Denver. Lees gerus my gratis boek, "White Afrikaner Mischief" op Kobo.com. Enter net coen van wyk in die "search"-fasiliteit en dan sal jy hom kry. Sterkte met jou aktivisme!

US Woordfees 2018: volledige program

Dolf Wieers 2018-01-12 Vir my is die Woordfees die hoogtepunt van die jaar om vir die vyfde keer vanuit Vlaandere spesiaal na Suid-Afrika te kom. Julle mag trots wees met hierdie kulturele fees wat ons baie mis in Vlaandere. Alleen sien 'n mens deur die bos van aanbiedings nie

#TimesUp

trixie 2018-01-12 Een-honderd persent in die kol, Bettina! "Dis blykbaar altyd jagseisoen op ’n Afrikaanse vrou met ’n opinie." Absoluut. Want Afrikaanse mans met klein egokies voel bedreig, en die "Pak hom Pappie"-vroutjies is jaloers ... Daar is wel Afrikaa

Tog eienaardig ...

Jan Rap 2018-01-11 Beste Angus Dis waar wat jy sê oor hoe die verskillende nasies se Engelse uitspraak verskil. Wat ek wil weet hoekom spreek ons die 'r' soos die Engelse uit as ons Engelse woorde aanhaal maar hulle spreek nie die 'r' soos ons uit as hulle Afrikaanse woo

Antwoord op Angus se kommentaar op my repliek van 8 Januarie 2018

Angus 2018-01-11 Beste Jan, Miskien moet ek jou weer daaraan herinner dat 'n taal se woordeskat bestaan uit erfgoed, (woorde wat Afrikaans van 17de eeuse Nederlands gekry het), neologismes, (woorde wat die sprekers van die taal self geskep het), en leengoed, (woorde wat

Tribute to Keorapetse William "Bra Willie" Kgositsile

Roela Hattingh 2018-01-11 What a wonderful tribute. Thank you for sharing your experiences and memories. Trip in the sky with a “great seeker of knowledge”.

As tale verdwyn (2)

Hans Richardt 2018-01-11 Mense sterf uit ... Tale bly, sien op hiërogliewe en ander opgrawings.

Prisma of reënboog? Suid-Afrika deur ’n Graviaanse lens

Jeanette 2018-01-11 Dankie Pieter, dit gebeur dikwels dat 'n leier en sy/haar volgelinge nie in dieselfde waarde-meem is nie en dit veroorsaak baie wrywing en misverstand. Dit help as mens bewus is van jou voorkeur meem en besef dat jy daarop terugval wanneer jy onder d

Prisma of reënboog? Suid-Afrika deur ’n Graviaanse lens

Jeanette 2018-01-11 Dankie vir die positiewe terugvoer Johann. Graves se teorie bly fassinerend en dit help mens om die realiteit beter te (probeer) verstaan.

South Africa: a race to the bottom?

Hélène Lewis 2018-01-11 Kafkiaanse absurditeit!

South Africa: a race to the bottom?

exafrica 2018-01-11 Nog meer so enigeen wat van mening is dat gelykheid 'n werklikheid in die VSA is: In Democracy in Chains waarsku Nancy Maclean oor presies dit wat nou daar aan die gang is. Trump het seker die grootste wanvoorstelling gepleeg op armes. Mens is verstom oor

South Africa: a race to the bottom?

exafrica 2018-01-11 Enigeen wat die VSA as model voorhou is verdag.

Glinster

Willie van Aswegen 2018-01-11 Uiters spannend en uitstekend geboei in 'n goeie verhaal. Puik werk , Kobus hou so aan.

Willem Pelser van RSG se eie keuse

Norah Du Preez 2018-01-11 Liewe Willem, ek luister al vir baie jare na U eie keuse. Ek sien elke week uit na die program. Ek sal graag die lied "Zie aan't raam die laatste rozen bloeien (Willy Derby) vir my familie will speel. Ons familie is nou oor die hele wêreld versprei en n

Die gay alt-regse vuurvreter

Jaco Fourie 2018-01-11 Felix, Dankie, met waardering vir jou Nuwejaargroete, dieselfde vir jou ook. Angus, Lekker gelag.
Top