Barend van der Merwe2018-01-08Ek kan nie enige problem sien met die naam Sol Plaatje nie. En ek is nie 'n ANC-lid of -ondersteuner nie. Sol Plaatje was 'n merkwaardige en hoogs geskoolde man. Ek wonder of jy ook so probleem het met die naam van Rhodes-universiteit. Daar is 'n lang lys
Barend van der Merwe2018-01-08Dit is 'n gruwelike vergelyking Jakes. Maar goed dan. Vir my bly die verhale van mense interessant. Of dit nou Christene of Islamiete of of Jode of ateïste of wat ook al die geval mag wees. En die geskiedenis van godsdienste en kerke is maar net fassiner
Sonja Burger2018-01-08Dit is fassinerend om die stryery te volg. Dit is amper soos is/issie/is/issie. Onder ons vriende is die toekoms van Afrikaans dikwels die fokus en veroorsaak alewig 'n lekker bakleiery. Miskien is dit 'n goeie ding (a good thing). Dit raak ons almal, maa
Dirk Rigter2018-01-08Jan, moenie veralgemeen nie. Ek ken tientalle Afrikaanssprekendes net in my kring, wat nie die sg "silent r" gebruik soos jy beweer nie.
En hou op so onnodig sensitief wees oor nietighede.
Jan Rap2018-01-08Nes jy daar sê Raed-na-Gael. Ons is nie meer in tel nie - ons is 'n verslane volk (en BAIE goeie onderdane, getroos en tevree soos die osse van Cilliers). Ons maak nie golfies nie en die wat wel hulle misnoë uitspreek word gekapittel deur ons eie mens
Angus2018-01-08Beste Hans,
As jy my naam so ydellik tik, lyk dit mos vir my asof jy meen ek is een van die skeptici. Ek stem saam dat dit evolusie is: die mens pas hom aan by omstandighede. Dit lyk my ook of jy nie die Darwinistiese evolusieteorie mooi verstaan nie. Di
Johannes Comestor2018-01-08Barend, Sol Plaatje was 'n stigterslid van wat later as die ANC bekend geword het. Hy was 'n politieke aktivis. Dit in sigself maak hom omstrede omdat almal nie met sy en die ANC se politiek se doen en late saamstem nie. Die ANC-regering het eensydig besl
Gabriel2018-01-07Oee jinne. Poefie hier, poefie daar. Die wyn is dam suur vedag!
Enige taal is eerstens 'n kommunikasie-middel en Afrikaans is my darling hawe-hoer, sy pas aan. (Sy vloek jou al hoe beter.) Sy assimileer die tye en die getye, elke keer as daar 'n nuwe s
Jakes2018-01-07jip, die NGK raak al hoe meer irrelevant. Maar soos 'n ongeluk, mens kan nie ophou kyk nie. Ek wonder hoeveel lidmate het oor die jare uit die NGK verdwyn.
Pyrrho2018-01-07Beste Andri
Ek was vanjaar in Amsterdam vir 'n paar maande. Van die "veeltaligheid" waarna jy hier so trots verwys, het ek egter net verengelsing teëgekom. Sonder die ingryping van Beter Onderwijs Nederland (BON), sal die universiteite en die bedryf daa
F C Boot2018-01-06
Beste Angus
Dit is tog baie duidelik uit jou kommentaar, dat jy jou seile span na gelang van die wind.
Daar is niks verkeerd met my Afrikaans nie. Onthou jy jy het heftig gereageer omdat ek na geradbraakte Afrikaans verwys het. Nou sien ek jy gebruik
Huibrecht Blaauw2018-01-06Moenie jou moedertaal verruil vir iets anders nie. Leer ander tale aan maar behou en onderhou die taal wat jy aan moedersknie geleer het. Ek is in my tagtiger jare maar is trots op my taal Afrikaans.
Jared2018-01-06I feel that there are in fact more and more films becoming available to us in South Africa every year, and more and more enjoyable ones, too. Especially for viewers who don't limit themselves to certain genres, or who don't choose to exclude entire segmen
Sandra Smith2018-01-05Ek het die verhale met ’n gemiddelde kennersoog deurtrap, al die skrywers het potensiaal, lekker leesstof, goeie talent ... maar as ek een skrywer kan uitsonder van wie ek graag baie meer sou wou lees, is dit Tanya du Plessis. Humor, onvoorspelbaarheid
Charl-Pierre Naude2018-01-05A poignant and very memorable in memoriam eulogy. Of a memorable man, by a memorable man. In a time of forgetting as a deluge, disease and advertising stunt.
Jan Breet2018-01-05"daardie skril stilte wat
swart-en-wit kiekies raam met
laggende monde wat vol
k l a n k l o s e vreugde
stol –"
Hierdie kontrastering doen dit vir my. Wow. Jy kan en mag dig. Welgedaan.
Johan de beer2018-01-05Watter boeke kan jy aanbeveel Zelda? My vrou en ek wil Maartmaand die HELE Boemanland deurkruis! Help asb! Baie dankie, Johan de Beer.
F C Boot2018-01-05As wat natuurlik in die gewone omgangstaal verbrande hout is, as Adam en Eva wel Sjinese was, dan het die mensdom heel anders gelyk en was die slang slim genoeg om nie met Eva slim praatjies aan te knoop nie.
Beste Hans,
As Adam tog net die hele liedjie
Andri Nieuwoudt2018-01-05Dis interessante leesstof. Ek het in 2002 noodgedwonge weens my loopbaan na Nederland moes verhuis en het toe net een kontak op die internet met Afrikaans gehad en dit was hier op LitNet. Sedertdien het daar tye van isolasie en tye van nader beweeg gevolg
Angus2018-01-04Beste Jan,
Dit is nou maar onlangs wat dit "goeie Afrikaans" geword het. Dit was eens beskou as vrot Hollands. (moet asseblief nou nie daarmee verstaan wat my voorkeure is nie.)
Angus2018-01-04Beste FC Boot,
Jy hou aan om sommer net te gorrel. As jy sê my argumente hou nie water nie, moet jy sê watter argumente van my verkeerd is, en jy moet bewys dat dit verkeerd is. As jy beweer dat ek my seile na die wind span, moet jy bewys waar ek eers
Lina Coetzee2018-01-04Hallo Willem, wil baie graag na die inleidingsmusiek van Vallei van Sluiers luister. Ken ongelukkig nie die naam daarvan nie en of dit volledig is nie. Wil ook vir jou sê dat ek graag na jou uitsendings luister aangesien jou Afrikaans so korrek en mooi